{"title":"Spertyd (2017):Elsa Joubert se ego文学的顶点","authors":"Annette du Plessis","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3g4","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Elsa Joubert se status in die Afrikaanse letterkunde is al beskryf as dié van ’n “reisgids” (Burger 2020:10) en ’n “deurwinterde romanskrywer” (Olivier 2010). Haar oeuvre is met haar outobiografiese drieluik omvattend uitgebrei. In hierdie artikel word die navorsingsveld afgebaken tot haar drie outobiografiese werke, naamlik ’n Wonderlike geweld: Jeugherinneringe (2005), Reisiger: Die Limietberge oor (2009) en Spertyd (2017). Die woord egoliteratuur verwys na narratiewe waarin ’n ek as ’n skrywende subjek deurentyd in die teks aanwesig is (Baggerman en Dekker 2018:93). In die navorsing oor Joubert se werk is daar ’n leemte met betrekking tot haar egoliteratuur, veral ten opsigte van die samehang tussen die drie tekste in haar drieluik. Die doel van hierdie artikel is om vas te stel hoe Spertyd as sluitstuk in haar egoliteratuur funksioneer. My werkswyse behels ’n ondersoek na die wyse waarop heersende literêre teorieë oor outobiografiese tekste in Joubert se egoliteratuur figureer, en ’n ontleding van Spertyd as sluitstuk. Die bevindinge oor temas wat afgesluit word, strukture wat ’n samehangende geheel vorm, sowel as perspektiewe op identiteit in Elsa Joubert se egoliteratuur is ’n bydrae tot die korpus wetenskaplike kennis oor hierdie genre in die Afrikaanse letterkunde. Die navorsing oor Spertyd lewer voorts insigte ten opsigte van die narratiewe gerontologie, ’n ondersoekveld in die studie van outobiografieë waaroor daar navorsing bestaan, maar wat toenemende aandag verdien. Trefwoorde: egoliteratuur; feminisme; fiksionaliteit; laatwerk; literêre gerontologie; mistieke; spiritualiteit","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"28 2","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-11-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Spertyd (2017): die sluitstuk in Elsa Joubert se egoliteratuur\",\"authors\":\"Annette du Plessis\",\"doi\":\"10.56273/1995-5928/2023/j20n3g4\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Opsomming Elsa Joubert se status in die Afrikaanse letterkunde is al beskryf as dié van ’n “reisgids” (Burger 2020:10) en ’n “deurwinterde romanskrywer” (Olivier 2010). Haar oeuvre is met haar outobiografiese drieluik omvattend uitgebrei. In hierdie artikel word die navorsingsveld afgebaken tot haar drie outobiografiese werke, naamlik ’n Wonderlike geweld: Jeugherinneringe (2005), Reisiger: Die Limietberge oor (2009) en Spertyd (2017). Die woord egoliteratuur verwys na narratiewe waarin ’n ek as ’n skrywende subjek deurentyd in die teks aanwesig is (Baggerman en Dekker 2018:93). In die navorsing oor Joubert se werk is daar ’n leemte met betrekking tot haar egoliteratuur, veral ten opsigte van die samehang tussen die drie tekste in haar drieluik. Die doel van hierdie artikel is om vas te stel hoe Spertyd as sluitstuk in haar egoliteratuur funksioneer. My werkswyse behels ’n ondersoek na die wyse waarop heersende literêre teorieë oor outobiografiese tekste in Joubert se egoliteratuur figureer, en ’n ontleding van Spertyd as sluitstuk. Die bevindinge oor temas wat afgesluit word, strukture wat ’n samehangende geheel vorm, sowel as perspektiewe op identiteit in Elsa Joubert se egoliteratuur is ’n bydrae tot die korpus wetenskaplike kennis oor hierdie genre in die Afrikaanse letterkunde. Die navorsing oor Spertyd lewer voorts insigte ten opsigte van die narratiewe gerontologie, ’n ondersoekveld in die studie van outobiografieë waaroor daar navorsing bestaan, maar wat toenemende aandag verdien. Trefwoorde: egoliteratuur; feminisme; fiksionaliteit; laatwerk; literêre gerontologie; mistieke; spiritualiteit\",\"PeriodicalId\":509064,\"journal\":{\"name\":\"LitNet Akademies\",\"volume\":\"28 2\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":0.0000,\"publicationDate\":\"2023-11-16\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"LitNet Akademies\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3g4\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"\",\"JCRName\":\"\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3g4","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
Spertyd (2017): die sluitstuk in Elsa Joubert se egoliteratuur
Opsomming Elsa Joubert se status in die Afrikaanse letterkunde is al beskryf as dié van ’n “reisgids” (Burger 2020:10) en ’n “deurwinterde romanskrywer” (Olivier 2010). Haar oeuvre is met haar outobiografiese drieluik omvattend uitgebrei. In hierdie artikel word die navorsingsveld afgebaken tot haar drie outobiografiese werke, naamlik ’n Wonderlike geweld: Jeugherinneringe (2005), Reisiger: Die Limietberge oor (2009) en Spertyd (2017). Die woord egoliteratuur verwys na narratiewe waarin ’n ek as ’n skrywende subjek deurentyd in die teks aanwesig is (Baggerman en Dekker 2018:93). In die navorsing oor Joubert se werk is daar ’n leemte met betrekking tot haar egoliteratuur, veral ten opsigte van die samehang tussen die drie tekste in haar drieluik. Die doel van hierdie artikel is om vas te stel hoe Spertyd as sluitstuk in haar egoliteratuur funksioneer. My werkswyse behels ’n ondersoek na die wyse waarop heersende literêre teorieë oor outobiografiese tekste in Joubert se egoliteratuur figureer, en ’n ontleding van Spertyd as sluitstuk. Die bevindinge oor temas wat afgesluit word, strukture wat ’n samehangende geheel vorm, sowel as perspektiewe op identiteit in Elsa Joubert se egoliteratuur is ’n bydrae tot die korpus wetenskaplike kennis oor hierdie genre in die Afrikaanse letterkunde. Die navorsing oor Spertyd lewer voorts insigte ten opsigte van die narratiewe gerontologie, ’n ondersoekveld in die studie van outobiografieë waaroor daar navorsing bestaan, maar wat toenemende aandag verdien. Trefwoorde: egoliteratuur; feminisme; fiksionaliteit; laatwerk; literêre gerontologie; mistieke; spiritualiteit