{"title":"哈巴谷书》作为教义和教义学的创伤","authors":"S. Snyman","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3c2","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Daar het in die onlangse verlede ’n belangstelling ontstaan in die ondersoek na die verband tussen ’n ervaring van trauma en tekste in die Ou Testament. In hierdie ondersoek word die profeet Habakuk se ervaring van trauma ondersoek. Dit is ’n veld van ondersoek wat nog braak lê. Na ’n kursoriese oorsig oor wat met die begrip trauma bedoel word ook wanneer dit in die konteks van die Ou Testament gebruik word, word die ondersoek in vier fases metodologies uitgevoer. Die boek word eerstens literêr ondersoek om die samestelling en inhoud daarvan te bepaal. Tweedens word die boek binne ’n bepaalde historiese konteks geplaas. Vir die doeleindes van die ondersoek is daar gekies vir ’n datering kort voor die optrede van die Babiloniërs teen Juda rondom 589–586 v.C. ’n Dominante tema in die boek is die teodiseevraagstuk. Gevolglik word daar ’n ondersoek gedoen na die hantering van teodisee in die boek as die derde fase van die ondersoek. In die vierde fase word ondersoek gedoen na wat genoem word Habakuk se belewing van teologiese trauma. Teologiese trauma is anders as kulturele of kollektiewe trauma en is die term wat hier gemunt is om die omstandigheid of situasie te beskryf wanneer ’n persoon of groep se ervaring van trauma nie klop met die beeld of idee wat hy/sy of hulle van God het nie. Met teologiese trauma word dus bedoel die ervaring of belewing van God se passiwiteit in ’n situasie van trauma en die gevolglike bevraagtekening van God in dié verband. Trauma word in verband gebring met God en daar ontstaan ’n spanning tussen dit wat as traumaties beleef word en God se betrokkenheid al dan nie by die trauma. Habakuk se ervaring van teologiese trauma verdiep algaande in die loop van die boek totdat dit in die laaste drie verse ontlont word wanneer die profeet se aanvanklike vrae aan JHWH verander in ’n jubelkreet ten spyte van ’n mislukte oes. Trefwoorde: geweld; Habakuk; teodisee; teologiese trauma; trauma; traumateorie","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"124 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-11-24","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Die boek Habakuk as teodisee en teologiese trauma\",\"authors\":\"S. Snyman\",\"doi\":\"10.56273/1995-5928/2023/j20n3c2\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Opsomming Daar het in die onlangse verlede ’n belangstelling ontstaan in die ondersoek na die verband tussen ’n ervaring van trauma en tekste in die Ou Testament. In hierdie ondersoek word die profeet Habakuk se ervaring van trauma ondersoek. Dit is ’n veld van ondersoek wat nog braak lê. Na ’n kursoriese oorsig oor wat met die begrip trauma bedoel word ook wanneer dit in die konteks van die Ou Testament gebruik word, word die ondersoek in vier fases metodologies uitgevoer. Die boek word eerstens literêr ondersoek om die samestelling en inhoud daarvan te bepaal. Tweedens word die boek binne ’n bepaalde historiese konteks geplaas. Vir die doeleindes van die ondersoek is daar gekies vir ’n datering kort voor die optrede van die Babiloniërs teen Juda rondom 589–586 v.C. ’n Dominante tema in die boek is die teodiseevraagstuk. Gevolglik word daar ’n ondersoek gedoen na die hantering van teodisee in die boek as die derde fase van die ondersoek. In die vierde fase word ondersoek gedoen na wat genoem word Habakuk se belewing van teologiese trauma. Teologiese trauma is anders as kulturele of kollektiewe trauma en is die term wat hier gemunt is om die omstandigheid of situasie te beskryf wanneer ’n persoon of groep se ervaring van trauma nie klop met die beeld of idee wat hy/sy of hulle van God het nie. Met teologiese trauma word dus bedoel die ervaring of belewing van God se passiwiteit in ’n situasie van trauma en die gevolglike bevraagtekening van God in dié verband. Trauma word in verband gebring met God en daar ontstaan ’n spanning tussen dit wat as traumaties beleef word en God se betrokkenheid al dan nie by die trauma. Habakuk se ervaring van teologiese trauma verdiep algaande in die loop van die boek totdat dit in die laaste drie verse ontlont word wanneer die profeet se aanvanklike vrae aan JHWH verander in ’n jubelkreet ten spyte van ’n mislukte oes. Trefwoorde: geweld; Habakuk; teodisee; teologiese trauma; trauma; traumateorie\",\"PeriodicalId\":509064,\"journal\":{\"name\":\"LitNet Akademies\",\"volume\":\"124 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":0.0000,\"publicationDate\":\"2023-11-24\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"LitNet Akademies\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3c2\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"\",\"JCRName\":\"\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3c2","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
Opsomming Daar het in die onlangse verlede ’n belangstelling ontstaan in die ondersoek na die verband tussen ’n ervaring van trauma en tekste in die Ou Testament. In hierdie ondersoek word die profeet Habakuk se ervaring van trauma ondersoek. Dit is ’n veld van ondersoek wat nog braak lê. Na ’n kursoriese oorsig oor wat met die begrip trauma bedoel word ook wanneer dit in die konteks van die Ou Testament gebruik word, word die ondersoek in vier fases metodologies uitgevoer. Die boek word eerstens literêr ondersoek om die samestelling en inhoud daarvan te bepaal. Tweedens word die boek binne ’n bepaalde historiese konteks geplaas. Vir die doeleindes van die ondersoek is daar gekies vir ’n datering kort voor die optrede van die Babiloniërs teen Juda rondom 589–586 v.C. ’n Dominante tema in die boek is die teodiseevraagstuk. Gevolglik word daar ’n ondersoek gedoen na die hantering van teodisee in die boek as die derde fase van die ondersoek. In die vierde fase word ondersoek gedoen na wat genoem word Habakuk se belewing van teologiese trauma. Teologiese trauma is anders as kulturele of kollektiewe trauma en is die term wat hier gemunt is om die omstandigheid of situasie te beskryf wanneer ’n persoon of groep se ervaring van trauma nie klop met die beeld of idee wat hy/sy of hulle van God het nie. Met teologiese trauma word dus bedoel die ervaring of belewing van God se passiwiteit in ’n situasie van trauma en die gevolglike bevraagtekening van God in dié verband. Trauma word in verband gebring met God en daar ontstaan ’n spanning tussen dit wat as traumaties beleef word en God se betrokkenheid al dan nie by die trauma. Habakuk se ervaring van teologiese trauma verdiep algaande in die loop van die boek totdat dit in die laaste drie verse ontlont word wanneer die profeet se aanvanklike vrae aan JHWH verander in ’n jubelkreet ten spyte van ’n mislukte oes. Trefwoorde: geweld; Habakuk; teodisee; teologiese trauma; trauma; traumateorie