以使用为基础的非洲前人研究

Benito Trollip
{"title":"以使用为基础的非洲前人研究","authors":"Benito Trollip","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3g1","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Affiksoïede is komponente in komplekse morfologiese konstruksies wat vormlik met bestaande, onafhanklike woorde ooreenstem, maar ’n spesifieke betekenis in bepaalde konstruksies het. In die meeste gevalle hou die betekenis van affiksoïede in affiksoïedkonstruksies nie met die woordeboekbetekenis van die onafhanklike woord verband nie. Voorbeelde van affiksoïede is die prefiksoïede hond÷ en kak÷ in hond÷warm en kak÷mooi onderskeidelik en die suffiksoïed ÷bedonnerd in bybel÷bedonnerd. In die eerste voorbeeld dra hond÷ slegs die betekenis van “baie” tot die konstruksie se betekenis (“baie warm”) by – dit hou geensins met die woordeboekbetekenis van hond as “vierpotige dier” verband nie. In prefiksoïedkonstruksies is die affiksoïed dus die eerste komponent, byvoorbeeld hond÷ en kak÷ in voormelde voorbeelde, terwyl dit by suffiksoïedkonstruksies die tweede komponent is, byvoorbeeld ÷bedonnerd in bybel÷bedonnerd. Prefiksoïede met ’n evaluerende betekenislading word gebruik om intensiverende betekenisse aan te dui, terwyl suffiksoïede se betekenismoontlikhede meer variasie toon en byvoorbeeld na ’n beheptheid met iets of na ’n persoon kan verwys. Literatuur oor prefiksoïede wys op die intensiveringsfunksie daarvan (Hoeksema 2012; Stratton 2020), terwyl studies oor suffiksoïede grootliks op persoonsvormende suffiksoïede soos ÷kop en ÷kous fokus (Ruppenhofer, Wiegand, Wilm en Markert 2018; Wante 2009). Bestaande studies oor affiksoïede is soms taalvergelykend en hoofsaaklik tot die gebruik daarvan in Nederlands, Sweeds en/of Duits beperk (Battefeld, Leuschner en Rawoens 2018; Booij 2010; Booij en Hüning 2014; Ruppenhofer e.a. 2018). In Trollip (2021, 2022) word die betekenismoontlikhede van Afrikaanse affiksoïedkonstruksies beskryf en aan die hand van korpusdata uit die versamelings van die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) en konstrukte in die kognitiewe grammatika verklaar. In hierdie artikel is die fokus uitsluitlik op die beskrywing van Afrikaanse prefiksoïede. Hierdie artikel is ’n verwerkte weergawe van die afdeling in Trollip (2022) waarin prefiksoïedkonstruksies in Afrikaans in die breër konteks van Afrikaanse morfologiese evalueringskonstruksies beskryf word. Trefwoorde: affiksoïed; Afrikaans; intensivering; morfologie; prefiksoïed","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"30 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-11-24","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"’n Gebruiksgebaseerde beskrywing van Afrikaanse prefiksoïede\",\"authors\":\"Benito Trollip\",\"doi\":\"10.56273/1995-5928/2023/j20n3g1\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Opsomming Affiksoïede is komponente in komplekse morfologiese konstruksies wat vormlik met bestaande, onafhanklike woorde ooreenstem, maar ’n spesifieke betekenis in bepaalde konstruksies het. In die meeste gevalle hou die betekenis van affiksoïede in affiksoïedkonstruksies nie met die woordeboekbetekenis van die onafhanklike woord verband nie. Voorbeelde van affiksoïede is die prefiksoïede hond÷ en kak÷ in hond÷warm en kak÷mooi onderskeidelik en die suffiksoïed ÷bedonnerd in bybel÷bedonnerd. In die eerste voorbeeld dra hond÷ slegs die betekenis van “baie” tot die konstruksie se betekenis (“baie warm”) by – dit hou geensins met die woordeboekbetekenis van hond as “vierpotige dier” verband nie. In prefiksoïedkonstruksies is die affiksoïed dus die eerste komponent, byvoorbeeld hond÷ en kak÷ in voormelde voorbeelde, terwyl dit by suffiksoïedkonstruksies die tweede komponent is, byvoorbeeld ÷bedonnerd in bybel÷bedonnerd. Prefiksoïede met ’n evaluerende betekenislading word gebruik om intensiverende betekenisse aan te dui, terwyl suffiksoïede se betekenismoontlikhede meer variasie toon en byvoorbeeld na ’n beheptheid met iets of na ’n persoon kan verwys. Literatuur oor prefiksoïede wys op die intensiveringsfunksie daarvan (Hoeksema 2012; Stratton 2020), terwyl studies oor suffiksoïede grootliks op persoonsvormende suffiksoïede soos ÷kop en ÷kous fokus (Ruppenhofer, Wiegand, Wilm en Markert 2018; Wante 2009). Bestaande studies oor affiksoïede is soms taalvergelykend en hoofsaaklik tot die gebruik daarvan in Nederlands, Sweeds en/of Duits beperk (Battefeld, Leuschner en Rawoens 2018; Booij 2010; Booij en Hüning 2014; Ruppenhofer e.a. 2018). In Trollip (2021, 2022) word die betekenismoontlikhede van Afrikaanse affiksoïedkonstruksies beskryf en aan die hand van korpusdata uit die versamelings van die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) en konstrukte in die kognitiewe grammatika verklaar. In hierdie artikel is die fokus uitsluitlik op die beskrywing van Afrikaanse prefiksoïede. Hierdie artikel is ’n verwerkte weergawe van die afdeling in Trollip (2022) waarin prefiksoïedkonstruksies in Afrikaans in die breër konteks van Afrikaanse morfologiese evalueringskonstruksies beskryf word. Trefwoorde: affiksoïed; Afrikaans; intensivering; morfologie; prefiksoïed\",\"PeriodicalId\":509064,\"journal\":{\"name\":\"LitNet Akademies\",\"volume\":\"30 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":0.0000,\"publicationDate\":\"2023-11-24\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"LitNet Akademies\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3g1\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"\",\"JCRName\":\"\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3g1","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

词缀(Affiksoïede)是复杂形态结构中的一个成分,它在形式上与现有的独立词相对应,但在特定的结构中具有特定的意义。在大多数情况下,词缀结构中的词缀意义与独立词的词典意义无关。affiksoïede的例子有:dog÷warm和kak÷beautiful underskeidelik中的prefiksoïede dog÷和kak÷,以及bybel÷bedonnerd中的suffiksoïed÷bedonnerd。在第一个例子中,dog÷只是把 "bay "的意思带入到该结构的意思("bay warm")中--这与字典中 "狗 "作为 "四条腿的动物 "的意思无关。因此,在前缀式结构中,词缀是第一成分,如上述例子中的 dog÷ 和 kak÷,而在后缀式结构中,词缀是第二成分,如 bybel÷bedonnerd 中的÷bedonnerd。带有评价意义负载的前缀(prefiksoïede)用于表示强化意义,而后缀(suffiksoïede se betekenismoontlikhede)则表现出更多的多样性,例如可以指某事或某人的痛苦。关于 "前"(prefiksoïede)的文献主要是关于 "强化 "的(Hoeksema,2012;Stratton,2020),而关于 "足够"(suffiksoïede)的研究则主要是关于"÷kop "和"÷kous "的个人形式的 "足够"(suffiksoïede)(Ruppenhofer、Wiegand、Wilm 和 Markert,2018;Wante,2009)。现有的研究耳affiksoïede有时是语言vergelykend和主要saaklik仅限于在荷兰语、瑞典语和/或德语中使用(Battefeld、Leuschner和Rawoens 2018;Booij 2010;Booij和Hüning 2014;Ruppenhofer等2018)。Trollip(2021,2022)在认知语法的基础上,对南非语的语法结构进行了研究,并从Virtuele Instituut vir Afrikaans(VivA)的研究中获得了语法数据。在本文章中,重点完全放在对南非语前言的研究上。本文是对《Trollip》(2022 年)一书中关于南非语语法学评价体系中的南非语前语素结构的研究的深入分析。关键词: Afiksoïed; Afrikaans; intensification; morphology; prefiksoïed
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
’n Gebruiksgebaseerde beskrywing van Afrikaanse prefiksoïede
Opsomming Affiksoïede is komponente in komplekse morfologiese konstruksies wat vormlik met bestaande, onafhanklike woorde ooreenstem, maar ’n spesifieke betekenis in bepaalde konstruksies het. In die meeste gevalle hou die betekenis van affiksoïede in affiksoïedkonstruksies nie met die woordeboekbetekenis van die onafhanklike woord verband nie. Voorbeelde van affiksoïede is die prefiksoïede hond÷ en kak÷ in hond÷warm en kak÷mooi onderskeidelik en die suffiksoïed ÷bedonnerd in bybel÷bedonnerd. In die eerste voorbeeld dra hond÷ slegs die betekenis van “baie” tot die konstruksie se betekenis (“baie warm”) by – dit hou geensins met die woordeboekbetekenis van hond as “vierpotige dier” verband nie. In prefiksoïedkonstruksies is die affiksoïed dus die eerste komponent, byvoorbeeld hond÷ en kak÷ in voormelde voorbeelde, terwyl dit by suffiksoïedkonstruksies die tweede komponent is, byvoorbeeld ÷bedonnerd in bybel÷bedonnerd. Prefiksoïede met ’n evaluerende betekenislading word gebruik om intensiverende betekenisse aan te dui, terwyl suffiksoïede se betekenismoontlikhede meer variasie toon en byvoorbeeld na ’n beheptheid met iets of na ’n persoon kan verwys. Literatuur oor prefiksoïede wys op die intensiveringsfunksie daarvan (Hoeksema 2012; Stratton 2020), terwyl studies oor suffiksoïede grootliks op persoonsvormende suffiksoïede soos ÷kop en ÷kous fokus (Ruppenhofer, Wiegand, Wilm en Markert 2018; Wante 2009). Bestaande studies oor affiksoïede is soms taalvergelykend en hoofsaaklik tot die gebruik daarvan in Nederlands, Sweeds en/of Duits beperk (Battefeld, Leuschner en Rawoens 2018; Booij 2010; Booij en Hüning 2014; Ruppenhofer e.a. 2018). In Trollip (2021, 2022) word die betekenismoontlikhede van Afrikaanse affiksoïedkonstruksies beskryf en aan die hand van korpusdata uit die versamelings van die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) en konstrukte in die kognitiewe grammatika verklaar. In hierdie artikel is die fokus uitsluitlik op die beskrywing van Afrikaanse prefiksoïede. Hierdie artikel is ’n verwerkte weergawe van die afdeling in Trollip (2022) waarin prefiksoïedkonstruksies in Afrikaans in die breër konteks van Afrikaanse morfologiese evalueringskonstruksies beskryf word. Trefwoorde: affiksoïed; Afrikaans; intensivering; morfologie; prefiksoïed
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:604180095
Book学术官方微信