{"title":"非洲文化的创造性应用","authors":"E. Myburgh, E. D. du Plessis, R. van der Vyver","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3a2","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming ’n Afrikanerkultuur-besienswaardigheid is ’n besienswaardigheid vir toeriste waar Afrikanerkultuurelemente rondom ’n spesifieke tema aangebied word en die nodige fasiliteite en dienste vir die toeris beskikbaar is. Voorbeelde van Afrikanerbesienswaardighede is die Kasteel de Goede Hoop, Hugenote-monument en -museum, Voortrekkermonument en Nasionale Vrouemonument en Oorlogsmuseum. Die studie bepaal watter kultuurelemente by ’n Afrikanerkultuur-besienswaardigheid aangebied moet word en hoe die kultuurelemente kreatief aangebied kan word. Veertien kreatiewe beginsels is in die literatuur geïdentifiseer, maar vir die doel van die studie is vyf oorkoepelende beginsels getoets, naamlik aktiewe deelname, interaksie, egtheid, ’n leerervaring en ’n politematiese benadering. Die teoretiese fondasie van hierdie studie fokus op kreatiewe kultuurtoerisme, die kreatiewe beginsels as deel van die toeris se ervaring en die ontwikkelinge en uitdagings van kreatiewe kultuurtoerisme binne Suid-Afrika. Die empiriese studie is uitgevoer deur ’n kwalitatiewe navorsingsmetode te volg. Onderhoude is gevoer met 15 nasionale en internasionale kultuurtoeriste wat al ’n Afrikanerkultuur-besienswaardigheid besoek het. Die resultate toon dat die vyf belangrikste kultuurelemente1 wat by Afrikanerbesienswaardighede aangebied moet word, in volgorde van belangrikheid, geskiedenis, taal, musiek en dans, kos en tradisionele leefwyse is. Dit blyk dat toeriste kultuurelemente deur middel van veral aktiewe deelname, interaksie en ’n politematiese benadering wil ervaar. Verskeie belangrike aanbevelings word gemaak insluitend die ontwikkeling van ’n restaurant, die inkorporering van tegnologie, storievertelling en die belangrikheid van opleiding en navorsing om die egtheid van die Afrikanerkultuur by besienswaardighede oor te dra. Die navorsing het verskeie bydraes met betrekking tot die literatuur en vir die toerismebedryf. Kreatiewe toerisme kan gebruik word by Afrikanerbesienswaardighede asook ander kultuurtoerismebesienswaardighede om die ervaring te verbeter en die kultuurtoerismemark te vergroot. Trefwoorde: Afrikanerkultuur; ervarings; kreatiewe kultuurtoerisme; kultuurelemente; kultuurtoerisme; medeskepping","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"46 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-11-28","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Die kreatiewe aanbieding van kultuurelemente binne Afrikanerbesienswaardighede\",\"authors\":\"E. Myburgh, E. D. du Plessis, R. van der Vyver\",\"doi\":\"10.56273/1995-5928/2023/j20n3a2\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Opsomming ’n Afrikanerkultuur-besienswaardigheid is ’n besienswaardigheid vir toeriste waar Afrikanerkultuurelemente rondom ’n spesifieke tema aangebied word en die nodige fasiliteite en dienste vir die toeris beskikbaar is. Voorbeelde van Afrikanerbesienswaardighede is die Kasteel de Goede Hoop, Hugenote-monument en -museum, Voortrekkermonument en Nasionale Vrouemonument en Oorlogsmuseum. Die studie bepaal watter kultuurelemente by ’n Afrikanerkultuur-besienswaardigheid aangebied moet word en hoe die kultuurelemente kreatief aangebied kan word. Veertien kreatiewe beginsels is in die literatuur geïdentifiseer, maar vir die doel van die studie is vyf oorkoepelende beginsels getoets, naamlik aktiewe deelname, interaksie, egtheid, ’n leerervaring en ’n politematiese benadering. Die teoretiese fondasie van hierdie studie fokus op kreatiewe kultuurtoerisme, die kreatiewe beginsels as deel van die toeris se ervaring en die ontwikkelinge en uitdagings van kreatiewe kultuurtoerisme binne Suid-Afrika. Die empiriese studie is uitgevoer deur ’n kwalitatiewe navorsingsmetode te volg. Onderhoude is gevoer met 15 nasionale en internasionale kultuurtoeriste wat al ’n Afrikanerkultuur-besienswaardigheid besoek het. Die resultate toon dat die vyf belangrikste kultuurelemente1 wat by Afrikanerbesienswaardighede aangebied moet word, in volgorde van belangrikheid, geskiedenis, taal, musiek en dans, kos en tradisionele leefwyse is. Dit blyk dat toeriste kultuurelemente deur middel van veral aktiewe deelname, interaksie en ’n politematiese benadering wil ervaar. Verskeie belangrike aanbevelings word gemaak insluitend die ontwikkeling van ’n restaurant, die inkorporering van tegnologie, storievertelling en die belangrikheid van opleiding en navorsing om die egtheid van die Afrikanerkultuur by besienswaardighede oor te dra. Die navorsing het verskeie bydraes met betrekking tot die literatuur en vir die toerismebedryf. Kreatiewe toerisme kan gebruik word by Afrikanerbesienswaardighede asook ander kultuurtoerismebesienswaardighede om die ervaring te verbeter en die kultuurtoerismemark te vergroot. Trefwoorde: Afrikanerkultuur; ervarings; kreatiewe kultuurtoerisme; kultuurelemente; kultuurtoerisme; medeskepping\",\"PeriodicalId\":509064,\"journal\":{\"name\":\"LitNet Akademies\",\"volume\":\"46 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":0.0000,\"publicationDate\":\"2023-11-28\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"LitNet Akademies\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3a2\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"\",\"JCRName\":\"\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3a2","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
Die kreatiewe aanbieding van kultuurelemente binne Afrikanerbesienswaardighede
Opsomming ’n Afrikanerkultuur-besienswaardigheid is ’n besienswaardigheid vir toeriste waar Afrikanerkultuurelemente rondom ’n spesifieke tema aangebied word en die nodige fasiliteite en dienste vir die toeris beskikbaar is. Voorbeelde van Afrikanerbesienswaardighede is die Kasteel de Goede Hoop, Hugenote-monument en -museum, Voortrekkermonument en Nasionale Vrouemonument en Oorlogsmuseum. Die studie bepaal watter kultuurelemente by ’n Afrikanerkultuur-besienswaardigheid aangebied moet word en hoe die kultuurelemente kreatief aangebied kan word. Veertien kreatiewe beginsels is in die literatuur geïdentifiseer, maar vir die doel van die studie is vyf oorkoepelende beginsels getoets, naamlik aktiewe deelname, interaksie, egtheid, ’n leerervaring en ’n politematiese benadering. Die teoretiese fondasie van hierdie studie fokus op kreatiewe kultuurtoerisme, die kreatiewe beginsels as deel van die toeris se ervaring en die ontwikkelinge en uitdagings van kreatiewe kultuurtoerisme binne Suid-Afrika. Die empiriese studie is uitgevoer deur ’n kwalitatiewe navorsingsmetode te volg. Onderhoude is gevoer met 15 nasionale en internasionale kultuurtoeriste wat al ’n Afrikanerkultuur-besienswaardigheid besoek het. Die resultate toon dat die vyf belangrikste kultuurelemente1 wat by Afrikanerbesienswaardighede aangebied moet word, in volgorde van belangrikheid, geskiedenis, taal, musiek en dans, kos en tradisionele leefwyse is. Dit blyk dat toeriste kultuurelemente deur middel van veral aktiewe deelname, interaksie en ’n politematiese benadering wil ervaar. Verskeie belangrike aanbevelings word gemaak insluitend die ontwikkeling van ’n restaurant, die inkorporering van tegnologie, storievertelling en die belangrikheid van opleiding en navorsing om die egtheid van die Afrikanerkultuur by besienswaardighede oor te dra. Die navorsing het verskeie bydraes met betrekking tot die literatuur en vir die toerismebedryf. Kreatiewe toerisme kan gebruik word by Afrikanerbesienswaardighede asook ander kultuurtoerismebesienswaardighede om die ervaring te verbeter en die kultuurtoerismemark te vergroot. Trefwoorde: Afrikanerkultuur; ervarings; kreatiewe kultuurtoerisme; kultuurelemente; kultuurtoerisme; medeskepping