{"title":"Al is my voice broken, my asem sonder krag ...生活中的宗教和教堂歌曲的影响","authors":"Elsabé Kloppers","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3c4","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Die krag van kuns, musiek, ontmoetings, religieuse ervarings en spesifiek mense se belewenis van die kerklied in godsdiens wat geleef word (“geleefde religie”), word in hierdie artikel bespreek en verbind met die moontlikheid vir die sangers van ’n lied om daardeur troos en heling te ervaar. Die teoretiese vertrekpunt is die studie van geleefde religie in die vakgebied van die Praktiese Teologie, vanuit ’n estetiese benadering gerig op die kunste. Teologiebeoefening as kuns word ook prakties geïllustreer. ’n Kerklied van die Nederlandse lieddigter Sytze de Vries (gebore 1945), “Zolang wij ademhalen”, word bespreek, met verwysing na die teks, melodie, die woord-toonverhouding, die ontstaansgeskiedenis van die teks, die keuse vir die melodie, agtergrond oor die lieddigter en aspekte van die resepsie van die lied. Die himnologiese gegewens word in narratiewe vorm verweef met ervarings in ’n outobiografiese verhaal: ’n essay of ’n voordrag wat bedoel was om in persoon tydens die 75ste verjaardagviering van die digter gelewer te word. Die fokus is die belewenis van die lied, die verband met religieuse ervaring, die interpretasie van die ervarings en betekenisgewing deur die outeur in ’n bepaalde konteks van verlies tydens die Covid-pandemie – dus geleefde religie. Inleidend word die vakwetenskaplike uitgangspunte aangebied, gevolg deur die essay waarin die himnologiese bespreking geïntegreer is. Eindnotas en verwysings begrond en ondersteun aspekte van die verhaal teologies en himnologies. Aspekte vanuit die musiekpsigologie kom ook ter sprake. Die gevolgtrekking is dat sang in gemeenskap met ander ’n wesenlike rol in mense se lewens kan speel en dat ’n kerklied, verweef met iemand se lewenservaring of kontekstuele situasie, die krag het om troos, hoop en heling te bied. Dit kan mense transformeer en bevry. In verdere ondersoek kan die verhaal in ’n hermeneutiese proses met ander verhale of gevallestudies in verband gebring en geïnterpreteer word om tot verdere gevolgtrekkings rakende geleefde religie, geleefde teologie en die werking van die kerklied te kom. Trefwoorde: asem; belewenis; Covid; ervaring; estetiese benadering; geleefde religie; geloofsliedere; gemeenskap; heling; hermeneutiese interpretasie; hoop; kerklied; kuns; liedtekste; melodie; musiek; narratief; ontstaansgeskiedenis; resepsie; resonans; troos; verhale; vertaling; weerklank; woord-toonverhouding","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"14 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-11-28","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Al is my stem gebroke, my asem sonder krag ... Geleefde religie en die werking van die kerklied\",\"authors\":\"Elsabé Kloppers\",\"doi\":\"10.56273/1995-5928/2023/j20n3c4\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Opsomming Die krag van kuns, musiek, ontmoetings, religieuse ervarings en spesifiek mense se belewenis van die kerklied in godsdiens wat geleef word (“geleefde religie”), word in hierdie artikel bespreek en verbind met die moontlikheid vir die sangers van ’n lied om daardeur troos en heling te ervaar. Die teoretiese vertrekpunt is die studie van geleefde religie in die vakgebied van die Praktiese Teologie, vanuit ’n estetiese benadering gerig op die kunste. Teologiebeoefening as kuns word ook prakties geïllustreer. ’n Kerklied van die Nederlandse lieddigter Sytze de Vries (gebore 1945), “Zolang wij ademhalen”, word bespreek, met verwysing na die teks, melodie, die woord-toonverhouding, die ontstaansgeskiedenis van die teks, die keuse vir die melodie, agtergrond oor die lieddigter en aspekte van die resepsie van die lied. Die himnologiese gegewens word in narratiewe vorm verweef met ervarings in ’n outobiografiese verhaal: ’n essay of ’n voordrag wat bedoel was om in persoon tydens die 75ste verjaardagviering van die digter gelewer te word. Die fokus is die belewenis van die lied, die verband met religieuse ervaring, die interpretasie van die ervarings en betekenisgewing deur die outeur in ’n bepaalde konteks van verlies tydens die Covid-pandemie – dus geleefde religie. Inleidend word die vakwetenskaplike uitgangspunte aangebied, gevolg deur die essay waarin die himnologiese bespreking geïntegreer is. Eindnotas en verwysings begrond en ondersteun aspekte van die verhaal teologies en himnologies. Aspekte vanuit die musiekpsigologie kom ook ter sprake. Die gevolgtrekking is dat sang in gemeenskap met ander ’n wesenlike rol in mense se lewens kan speel en dat ’n kerklied, verweef met iemand se lewenservaring of kontekstuele situasie, die krag het om troos, hoop en heling te bied. Dit kan mense transformeer en bevry. In verdere ondersoek kan die verhaal in ’n hermeneutiese proses met ander verhale of gevallestudies in verband gebring en geïnterpreteer word om tot verdere gevolgtrekkings rakende geleefde religie, geleefde teologie en die werking van die kerklied te kom. Trefwoorde: asem; belewenis; Covid; ervaring; estetiese benadering; geleefde religie; geloofsliedere; gemeenskap; heling; hermeneutiese interpretasie; hoop; kerklied; kuns; liedtekste; melodie; musiek; narratief; ontstaansgeskiedenis; resepsie; resonans; troos; verhale; vertaling; weerklank; woord-toonverhouding\",\"PeriodicalId\":509064,\"journal\":{\"name\":\"LitNet Akademies\",\"volume\":\"14 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":0.0000,\"publicationDate\":\"2023-11-28\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"LitNet Akademies\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3c4\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"\",\"JCRName\":\"\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3c4","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
摘要
摘要 本文讨论了艺术、音乐、际遇、宗教体验,特别是人们对教堂歌曲的感知在生活宗教("生活宗教")中的意义,并将其与歌曲演唱者通过歌曲体验安慰和治愈的可能性联系起来。本文的理论出发点是,从基于艺术的审美方法出发,在实用教义学学科中研究生活宗教。作为一门艺术的神学实践也得到了实际阐释。讨论了荷兰作曲家 Sytze de Vries(1945 年出生)的一首教堂歌曲《Zolang wij ademhalen》,其中涉及文本、旋律、词与音的关系、文本的起源历史、旋律的选择、作曲家的背景以及歌曲研究的各个方面。人权愿望以叙事的形式与外传记叙事中的经历交织在一起:这是一篇散文或朗诵稿,打算在挖掘机 75 周年庆典上当面朗读。其重点在于对谎言的理解、与宗教信仰的联系、对宗教信仰的诠释,以及在一个与科维德时代--即宗教信仰时代--相适应的社会环境中对作者的影响。专业科学出发点的介绍性说明,随后是融入民族学讨论的文章。尾注和注释介绍了民族学与宗教学的关系。音乐诗学的论点也是如此。其推论是,与他人共融的歌曲可以在人们的生活中发挥重要作用,与某人的生活经历或背景情况相关的教会歌曲有可能给人带来安慰、希望和治愈。这可以改变和解放心灵。在进一步的研究中,可以通过诠释学的方法将该叙事与其他叙事或案例研究联系起来并对其进行解释,从而进一步推断生活中的宗教、生活中的神学以及教堂歌曲的功能。关键词:Asem;体验;Covid;体验;审美方法;生活宗教;宗教歌曲;社区头巾;治愈;诠释学解释;希望;教堂歌曲;艺术;歌词;旋律;音乐;叙事;起源;研究;共鸣;特罗斯;叙事;翻译;共鸣;词调关系
Al is my stem gebroke, my asem sonder krag ... Geleefde religie en die werking van die kerklied
Opsomming Die krag van kuns, musiek, ontmoetings, religieuse ervarings en spesifiek mense se belewenis van die kerklied in godsdiens wat geleef word (“geleefde religie”), word in hierdie artikel bespreek en verbind met die moontlikheid vir die sangers van ’n lied om daardeur troos en heling te ervaar. Die teoretiese vertrekpunt is die studie van geleefde religie in die vakgebied van die Praktiese Teologie, vanuit ’n estetiese benadering gerig op die kunste. Teologiebeoefening as kuns word ook prakties geïllustreer. ’n Kerklied van die Nederlandse lieddigter Sytze de Vries (gebore 1945), “Zolang wij ademhalen”, word bespreek, met verwysing na die teks, melodie, die woord-toonverhouding, die ontstaansgeskiedenis van die teks, die keuse vir die melodie, agtergrond oor die lieddigter en aspekte van die resepsie van die lied. Die himnologiese gegewens word in narratiewe vorm verweef met ervarings in ’n outobiografiese verhaal: ’n essay of ’n voordrag wat bedoel was om in persoon tydens die 75ste verjaardagviering van die digter gelewer te word. Die fokus is die belewenis van die lied, die verband met religieuse ervaring, die interpretasie van die ervarings en betekenisgewing deur die outeur in ’n bepaalde konteks van verlies tydens die Covid-pandemie – dus geleefde religie. Inleidend word die vakwetenskaplike uitgangspunte aangebied, gevolg deur die essay waarin die himnologiese bespreking geïntegreer is. Eindnotas en verwysings begrond en ondersteun aspekte van die verhaal teologies en himnologies. Aspekte vanuit die musiekpsigologie kom ook ter sprake. Die gevolgtrekking is dat sang in gemeenskap met ander ’n wesenlike rol in mense se lewens kan speel en dat ’n kerklied, verweef met iemand se lewenservaring of kontekstuele situasie, die krag het om troos, hoop en heling te bied. Dit kan mense transformeer en bevry. In verdere ondersoek kan die verhaal in ’n hermeneutiese proses met ander verhale of gevallestudies in verband gebring en geïnterpreteer word om tot verdere gevolgtrekkings rakende geleefde religie, geleefde teologie en die werking van die kerklied te kom. Trefwoorde: asem; belewenis; Covid; ervaring; estetiese benadering; geleefde religie; geloofsliedere; gemeenskap; heling; hermeneutiese interpretasie; hoop; kerklied; kuns; liedtekste; melodie; musiek; narratief; ontstaansgeskiedenis; resepsie; resonans; troos; verhale; vertaling; weerklank; woord-toonverhouding