{"title":"Dana Snyman 和 André le Roux 基于语料库的 \"语料库与外语学习的关系 \"一文","authors":"Anneen Church, Angeliqué van Niekerk","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3b11","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Skrywers laat ’n spoor van hul outeurskap agter wanneer hulle ’n teks skryf, aangesien elke persoon ’n voorkeur vir sekere linguistiese items het (Louwerse 2004:207). Die identifisering van die skrywer van ’n spesifieke teks val onder die studieveld van outeurskapidentifikasie. Joula (2008:249–51) stel aspekte binne outeurskapstudies voor waaroor daar nog sekerheid verkry moet word. Hierdie aspekte hou grootliks verband met die kies van gepaste metodologiese benaderings. In hierdie verkennende ondersoek word hoofsaaklik nagevors tot watter mate die gebruik van kohesieskakels in ’n teks (of tekste) ’n aanduider van outeurskap kan wees en hoe dit gemeet kan word. Die vyf tipes kohesieskakels soos deur onder andere Halliday en Hasan (1976) uiteengesit, is as moontlike tekens van outeurstyl ondersoek. Hierdie vyf tipes is verwysing, plaasvervanging (ook bekend as substitusie), ellips, verbandsmerkers (ook bekend as konjunksie) en leksikale kohesie. As addisionele aspek van die navorsing is die voorkoms van kohesieskakels in twee tekstipes (en nie net die tekste van die onderskeie skrywers nie) ook beskryf. ’n Korpusgebaseerde benadering is gevolg in ’n ondersoek na die voorkoms van kohesieskakels in gekose rubrieke en kortverhale van twee populêre Afrikaanse skrywers, naamlik André le Roux en Dana Snyman. Die data-ontledingsproses bestaan uit verskeie fases, naamlik etikettering van kohesief-verwante items, sortering van etikette met die hulp van rekenaarsagteware (Oxford WordSmith Tools), klassifikasie van etikette (vir tipes kohesieskakels) en statistiese ontleding van die voorkoms van die kohesieskakels. Op grond van die literatuurstudie, data-ontleding en statistiese ontledingresultate is die aard van kohesieskakels as element van variasie tussen skrywers se skryfstyl bespreek. Die ontleding ondersteun die vermoede dat daar wel variasie is in die manier waarop die onderskeie skrywers kohesieskakels gebruik, maar dat die mees betroubare manier om ’n persoonlike styl te identifiseer, steeds onduidelik is. Trefwoorde: idiolek; kohesie; kortverhaal; outeurstyl; rekenaargesteunde outeurskap-identifikasie; rubriek","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"29 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-11-28","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"’n Korpusgebaseerde ondersoek na kohesieskakels as kenmerkende eienskap van outeurstyl van Dana Snyman en André le Roux\",\"authors\":\"Anneen Church, Angeliqué van Niekerk\",\"doi\":\"10.56273/1995-5928/2023/j20n3b11\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Opsomming Skrywers laat ’n spoor van hul outeurskap agter wanneer hulle ’n teks skryf, aangesien elke persoon ’n voorkeur vir sekere linguistiese items het (Louwerse 2004:207). Die identifisering van die skrywer van ’n spesifieke teks val onder die studieveld van outeurskapidentifikasie. Joula (2008:249–51) stel aspekte binne outeurskapstudies voor waaroor daar nog sekerheid verkry moet word. Hierdie aspekte hou grootliks verband met die kies van gepaste metodologiese benaderings. In hierdie verkennende ondersoek word hoofsaaklik nagevors tot watter mate die gebruik van kohesieskakels in ’n teks (of tekste) ’n aanduider van outeurskap kan wees en hoe dit gemeet kan word. Die vyf tipes kohesieskakels soos deur onder andere Halliday en Hasan (1976) uiteengesit, is as moontlike tekens van outeurstyl ondersoek. Hierdie vyf tipes is verwysing, plaasvervanging (ook bekend as substitusie), ellips, verbandsmerkers (ook bekend as konjunksie) en leksikale kohesie. As addisionele aspek van die navorsing is die voorkoms van kohesieskakels in twee tekstipes (en nie net die tekste van die onderskeie skrywers nie) ook beskryf. ’n Korpusgebaseerde benadering is gevolg in ’n ondersoek na die voorkoms van kohesieskakels in gekose rubrieke en kortverhale van twee populêre Afrikaanse skrywers, naamlik André le Roux en Dana Snyman. Die data-ontledingsproses bestaan uit verskeie fases, naamlik etikettering van kohesief-verwante items, sortering van etikette met die hulp van rekenaarsagteware (Oxford WordSmith Tools), klassifikasie van etikette (vir tipes kohesieskakels) en statistiese ontleding van die voorkoms van die kohesieskakels. Op grond van die literatuurstudie, data-ontleding en statistiese ontledingresultate is die aard van kohesieskakels as element van variasie tussen skrywers se skryfstyl bespreek. Die ontleding ondersteun die vermoede dat daar wel variasie is in die manier waarop die onderskeie skrywers kohesieskakels gebruik, maar dat die mees betroubare manier om ’n persoonlike styl te identifiseer, steeds onduidelik is. Trefwoorde: idiolek; kohesie; kortverhaal; outeurstyl; rekenaargesteunde outeurskap-identifikasie; rubriek\",\"PeriodicalId\":509064,\"journal\":{\"name\":\"LitNet Akademies\",\"volume\":\"29 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":0.0000,\"publicationDate\":\"2023-11-28\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"LitNet Akademies\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3b11\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"\",\"JCRName\":\"\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3b11","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
摘要
鉴于每个人对某些语言项目都有偏好,因此在撰写文章时,Skrywers 都会留下自己的观点痕迹(Louwerse 2004:207)。鉴别一个写作者对某一语言项目的偏好会影响到对语言识别的研究。Joula(2008:249-51)提出了外向型企业研究领域中仍需确定的一些方面。这些问题与现有的方法论有很大的联系。在这项探索性研究中,主要调查文本中内聚标记的使用在多大程度上可以作为外部监督的指标,以及如何对其进行衡量。Halliday 和 Hasan(1976 年)提出的 "内聚标记"(Die vipes kohesieskakels soos door onder andere Halliday en Hasan (1976) uiteengesit)是外部监督的重要手段。这五个技巧是混淆、位置替代(也称替换)、省略、链接标记(也称并发)和词性凝聚。作为这项研究的一个重要方面,我们还对两个文本(而不仅仅是小写作者的文本)中出现的内聚标记进行了研究。在对安德烈-勒鲁(André le Roux)和达纳-斯奈曼(Dana Snyman)这两位受欢迎的非洲作家的精选标题和短篇叙事中出现的内聚标记进行调查时,采用了基于语料库的方法。数据分解过程包括新的阶段:命名和标注内聚相关项目、借助计算器工具(牛津词匠工具)对标注进行分类、对标注进行分类(用于提示内聚盒)以及对内聚盒出现情况进行统计分解。在文献综述、数据分析和统计分解结果的基础上,讨论了作为作家风格差异要素的内聚密码的性质。研究结果表明,内聚密码的使用方式存在差异,但最有效的识别个人风格的方式则是不确定性。关键词:特异性;内聚力;短篇小说;outeurstyl;会计辅助outeurship识别;部分
’n Korpusgebaseerde ondersoek na kohesieskakels as kenmerkende eienskap van outeurstyl van Dana Snyman en André le Roux
Opsomming Skrywers laat ’n spoor van hul outeurskap agter wanneer hulle ’n teks skryf, aangesien elke persoon ’n voorkeur vir sekere linguistiese items het (Louwerse 2004:207). Die identifisering van die skrywer van ’n spesifieke teks val onder die studieveld van outeurskapidentifikasie. Joula (2008:249–51) stel aspekte binne outeurskapstudies voor waaroor daar nog sekerheid verkry moet word. Hierdie aspekte hou grootliks verband met die kies van gepaste metodologiese benaderings. In hierdie verkennende ondersoek word hoofsaaklik nagevors tot watter mate die gebruik van kohesieskakels in ’n teks (of tekste) ’n aanduider van outeurskap kan wees en hoe dit gemeet kan word. Die vyf tipes kohesieskakels soos deur onder andere Halliday en Hasan (1976) uiteengesit, is as moontlike tekens van outeurstyl ondersoek. Hierdie vyf tipes is verwysing, plaasvervanging (ook bekend as substitusie), ellips, verbandsmerkers (ook bekend as konjunksie) en leksikale kohesie. As addisionele aspek van die navorsing is die voorkoms van kohesieskakels in twee tekstipes (en nie net die tekste van die onderskeie skrywers nie) ook beskryf. ’n Korpusgebaseerde benadering is gevolg in ’n ondersoek na die voorkoms van kohesieskakels in gekose rubrieke en kortverhale van twee populêre Afrikaanse skrywers, naamlik André le Roux en Dana Snyman. Die data-ontledingsproses bestaan uit verskeie fases, naamlik etikettering van kohesief-verwante items, sortering van etikette met die hulp van rekenaarsagteware (Oxford WordSmith Tools), klassifikasie van etikette (vir tipes kohesieskakels) en statistiese ontleding van die voorkoms van die kohesieskakels. Op grond van die literatuurstudie, data-ontleding en statistiese ontledingresultate is die aard van kohesieskakels as element van variasie tussen skrywers se skryfstyl bespreek. Die ontleding ondersteun die vermoede dat daar wel variasie is in die manier waarop die onderskeie skrywers kohesieskakels gebruik, maar dat die mees betroubare manier om ’n persoonlike styl te identifiseer, steeds onduidelik is. Trefwoorde: idiolek; kohesie; kortverhaal; outeurstyl; rekenaargesteunde outeurskap-identifikasie; rubriek