An Oorsigtelike ondersoek na die oorweging and toepassing van openbare belang tydens Suid-Afrikaanse samesmeltings en oornames

Anton van Wyk, Anmar Pretorius, D. Blaauw
{"title":"An Oorsigtelike ondersoek na die oorweging and toepassing van openbare belang tydens Suid-Afrikaanse samesmeltings en oornames","authors":"Anton van Wyk, Anmar Pretorius, D. Blaauw","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3a3","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Samesmeltings en oornames (S&O’s) vorm ’n onlosmaaklike deel van die internasionale ekonomiese en ondernemingslandskap. Die nuutste hoëprofieltransaksie in Suid-Afrika is op 9 Maart 2023 aangekondig toe die Mededingingstribunaal die verkryging van Distell deur Heineken goedgekeur het met verskeie voorwaardes (openbarebelang-oorwegings oftewel OBO’s) aan die transaksie gekoppel. Alhoewel die Suid-Afrikaanse Mededingingswet (Wet 89 van 1998) duidelik uitspel watter faktore betreffende openbare belang as deel van die proses oorweeg moet word, is daar geen riglyne of standaarde wat aandui watter faktore in elke spesifieke geval oorweeg moet word nie. Hierdie artikel evalueer gevolglik vorige besluite (2010 tot 2019) aangaande openbare belang in ’n poging om spesifieke tendense te identifiseer en te bepaal watter faktore moontlik die finale besluite beïnvloed. ’n Unieke databasis is deur die outeurs saamgestel om as basis vir die ontledings te dien. Die ontleding is gebaseer op 221 samesmeltings met OBO’s as ’n voorwaarde. Die resultate van die ontleding toon dat gemiddeld sewe uit elke 100 samesmeltings in Suid-Afrika van 2010 tot 2019 aan die een of ander OBO moes voldoen. Internasionale samesmeltings was gedurende dié tydperk oor die algemeen aansienlik meer onderhewig aan OBO’s as hul plaaslike eweknieë. Die vereiste wat bykans deurgaans gestel is, is indiensname. Meer as 80% van die samesmeltings was onderhewig aan indiensnamevereistes. Die aantal samesmeltings met vereistes betreffende swart ekonomiese bemagtiging (SEB), industriële bevordering, indiensneming en ontwikkelingsfondse het oor die algemeen ook toegeneem. Die aantal en omvang van voorwaardes tot internasionale S&O-transaksies het binne drie jaar aansienlik uitgebrei. Dit sluit voorwaardes oor ’n breër aantal sosio-ekonomiese terreine in. Die vraag is egter of dit terreine van die samelewing is waar mededingingsowerhede op so ’n direkte wyse betrokke moet wees. Professor Duncan Reekie (1999) het reeds in 1999 ’n ekonomiese oorsig en evaluering van die nuwe Mededingingswet gepubliseer waarin hy gewaarsku het dat die insluiting van die openbarebelang-klousule tot subjektiewe en buigsame interpretasies kan lei (Reekie 1999). Plaaslike en internasionale ondernemings mag huiwerig wees om samesmeltings te oorweeg weens die onsekere toepassing van die openbarebelang-vereistes. Mededingingsbeleid is dus nie noodwendig die beste opsie om Suid-Afrika se verskeie sosio-ekonomiese probleme aan te spreek nie. Trefwoorde: mededingingsbeleid; nie-mededingingsdoelwitte; openbare belang; samesmeltings","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"24 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-11-29","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"’n Oorsigtelike ondersoek na die oorweging en toepassing van openbare belang tydens Suid-Afrikaanse samesmeltings en oornames\",\"authors\":\"Anton van Wyk, Anmar Pretorius, D. Blaauw\",\"doi\":\"10.56273/1995-5928/2023/j20n3a3\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Opsomming Samesmeltings en oornames (S&O’s) vorm ’n onlosmaaklike deel van die internasionale ekonomiese en ondernemingslandskap. Die nuutste hoëprofieltransaksie in Suid-Afrika is op 9 Maart 2023 aangekondig toe die Mededingingstribunaal die verkryging van Distell deur Heineken goedgekeur het met verskeie voorwaardes (openbarebelang-oorwegings oftewel OBO’s) aan die transaksie gekoppel. Alhoewel die Suid-Afrikaanse Mededingingswet (Wet 89 van 1998) duidelik uitspel watter faktore betreffende openbare belang as deel van die proses oorweeg moet word, is daar geen riglyne of standaarde wat aandui watter faktore in elke spesifieke geval oorweeg moet word nie. Hierdie artikel evalueer gevolglik vorige besluite (2010 tot 2019) aangaande openbare belang in ’n poging om spesifieke tendense te identifiseer en te bepaal watter faktore moontlik die finale besluite beïnvloed. ’n Unieke databasis is deur die outeurs saamgestel om as basis vir die ontledings te dien. Die ontleding is gebaseer op 221 samesmeltings met OBO’s as ’n voorwaarde. Die resultate van die ontleding toon dat gemiddeld sewe uit elke 100 samesmeltings in Suid-Afrika van 2010 tot 2019 aan die een of ander OBO moes voldoen. Internasionale samesmeltings was gedurende dié tydperk oor die algemeen aansienlik meer onderhewig aan OBO’s as hul plaaslike eweknieë. Die vereiste wat bykans deurgaans gestel is, is indiensname. Meer as 80% van die samesmeltings was onderhewig aan indiensnamevereistes. Die aantal samesmeltings met vereistes betreffende swart ekonomiese bemagtiging (SEB), industriële bevordering, indiensneming en ontwikkelingsfondse het oor die algemeen ook toegeneem. Die aantal en omvang van voorwaardes tot internasionale S&O-transaksies het binne drie jaar aansienlik uitgebrei. Dit sluit voorwaardes oor ’n breër aantal sosio-ekonomiese terreine in. Die vraag is egter of dit terreine van die samelewing is waar mededingingsowerhede op so ’n direkte wyse betrokke moet wees. Professor Duncan Reekie (1999) het reeds in 1999 ’n ekonomiese oorsig en evaluering van die nuwe Mededingingswet gepubliseer waarin hy gewaarsku het dat die insluiting van die openbarebelang-klousule tot subjektiewe en buigsame interpretasies kan lei (Reekie 1999). Plaaslike en internasionale ondernemings mag huiwerig wees om samesmeltings te oorweeg weens die onsekere toepassing van die openbarebelang-vereistes. Mededingingsbeleid is dus nie noodwendig die beste opsie om Suid-Afrika se verskeie sosio-ekonomiese probleme aan te spreek nie. Trefwoorde: mededingingsbeleid; nie-mededingingsdoelwitte; openbare belang; samesmeltings\",\"PeriodicalId\":509064,\"journal\":{\"name\":\"LitNet Akademies\",\"volume\":\"24 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":0.0000,\"publicationDate\":\"2023-11-29\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"LitNet Akademies\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3a3\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"\",\"JCRName\":\"\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3a3","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

股份并购(S&Os)是国际经济和企业界不可分割的一部分。2023 年 3 月 9 日,竞争法庭批准了喜力收购 Distell 的交易,并在交易中附加了新的条件(公共利益考虑因素或 CAB),这是南非最近一次备受瞩目的交易。尽管《南非竞争法》(1998 年第 89 号法案)明确规定了哪些与公共利益相关的因素必须作为程序的一部分加以考虑,但并没有严格的准则或标准说明在每个具体案例中必须考虑哪些因素。因此,本文回顾了以往(2010 年至 2019 年)有关公共利益的判决,试图找出具体趋势并确定哪些因素可能会影响最终判决。研究人员编制了一个独特的数据库,作为分析的基础。该数据库以 221 项与 OBO 相同的调查为基础。研究结果表明,从 2010 年到 2019 年,在南非发生的 100 起同类熔化事件中,有 1 起或更多的 OBO 事件发生。在这一时期,国际熔毁事件受 CABs 影响的程度普遍明显高于本地熔毁事件。国际危机事件的名称是 "Die vereiste wat bykans deurgaans gestel is indiensname"。80% 以上的兼并都有提交要求。有黑人经济赋权(SEB)、工业促进、承销和发展基金要求的兼并数量也普遍增加。国际研发交易条件的数量和范围在三年内大幅扩大。这包括更多社会经济领域的条件。但问题是,这是否是竞争权力应该如此直接介入的社会领域。邓肯-里基教授(Duncan Reekie,1999 年)于 1999 年发表了一份关于新《竞争法》的经济研究和评估报告,他在报告中指出,公共利益条款的加入可能会导致主观和灵活的解释(里基,1999 年)。应允许本地和国际企业就公共利益要求的不确定适用性考虑争议。因此,竞争政策不一定是解决南非新的社会经济问题的最佳选择。关键词:竞争政策;非竞争目标;公共利益;竞争崩溃
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
’n Oorsigtelike ondersoek na die oorweging en toepassing van openbare belang tydens Suid-Afrikaanse samesmeltings en oornames
Opsomming Samesmeltings en oornames (S&O’s) vorm ’n onlosmaaklike deel van die internasionale ekonomiese en ondernemingslandskap. Die nuutste hoëprofieltransaksie in Suid-Afrika is op 9 Maart 2023 aangekondig toe die Mededingingstribunaal die verkryging van Distell deur Heineken goedgekeur het met verskeie voorwaardes (openbarebelang-oorwegings oftewel OBO’s) aan die transaksie gekoppel. Alhoewel die Suid-Afrikaanse Mededingingswet (Wet 89 van 1998) duidelik uitspel watter faktore betreffende openbare belang as deel van die proses oorweeg moet word, is daar geen riglyne of standaarde wat aandui watter faktore in elke spesifieke geval oorweeg moet word nie. Hierdie artikel evalueer gevolglik vorige besluite (2010 tot 2019) aangaande openbare belang in ’n poging om spesifieke tendense te identifiseer en te bepaal watter faktore moontlik die finale besluite beïnvloed. ’n Unieke databasis is deur die outeurs saamgestel om as basis vir die ontledings te dien. Die ontleding is gebaseer op 221 samesmeltings met OBO’s as ’n voorwaarde. Die resultate van die ontleding toon dat gemiddeld sewe uit elke 100 samesmeltings in Suid-Afrika van 2010 tot 2019 aan die een of ander OBO moes voldoen. Internasionale samesmeltings was gedurende dié tydperk oor die algemeen aansienlik meer onderhewig aan OBO’s as hul plaaslike eweknieë. Die vereiste wat bykans deurgaans gestel is, is indiensname. Meer as 80% van die samesmeltings was onderhewig aan indiensnamevereistes. Die aantal samesmeltings met vereistes betreffende swart ekonomiese bemagtiging (SEB), industriële bevordering, indiensneming en ontwikkelingsfondse het oor die algemeen ook toegeneem. Die aantal en omvang van voorwaardes tot internasionale S&O-transaksies het binne drie jaar aansienlik uitgebrei. Dit sluit voorwaardes oor ’n breër aantal sosio-ekonomiese terreine in. Die vraag is egter of dit terreine van die samelewing is waar mededingingsowerhede op so ’n direkte wyse betrokke moet wees. Professor Duncan Reekie (1999) het reeds in 1999 ’n ekonomiese oorsig en evaluering van die nuwe Mededingingswet gepubliseer waarin hy gewaarsku het dat die insluiting van die openbarebelang-klousule tot subjektiewe en buigsame interpretasies kan lei (Reekie 1999). Plaaslike en internasionale ondernemings mag huiwerig wees om samesmeltings te oorweeg weens die onsekere toepassing van die openbarebelang-vereistes. Mededingingsbeleid is dus nie noodwendig die beste opsie om Suid-Afrika se verskeie sosio-ekonomiese probleme aan te spreek nie. Trefwoorde: mededingingsbeleid; nie-mededingingsdoelwitte; openbare belang; samesmeltings
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:604180095
Book学术官方微信