非洲会计专业学生的潜意识暗示:虚假、虚构和建议

Petro Gerber, G. Steenkamp
{"title":"非洲会计专业学生的潜意识暗示:虚假、虚构和建议","authors":"Petro Gerber, G. Steenkamp","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3a4","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming In Suid-Afrika is daar voortdurende debatte rondom die behoud van Afrikaans as onderrigtaal by hoëronderwysinstellings. By die Universiteit Stellenbosch (US) kan rekeningkundestudente kies om óf in Afrikaans óf in Engels onderrig te ontvang. Ná die aankondiging dat die eksterne rekeningkundige raadseksamens vanaf 2022 slegs in Engels geskryf kan word, bevraagteken Afrikaanssprekende rekeningkundestudente egter hul keuse van onderrigtaal. Die doelwit van hierdie studie is om die ervarings en menings van Afrikaanssprekende rekeningkundestudente by die US spesifiek aangaande hul onderrigtaalkeuses in te win. Huidige Afrikaanssprekende studente is uitgenooi om deel te neem aan fokusgroepbesprekings en die versamelde data is tematies ontleed. Alhoewel die meeste Afrikaanssprekende studente reeds in hul eerste jaar omskakel na Engels as onderrigtaal, is daar heelwat studente wat kies om ten minste hul eerste jaar in Afrikaans te voltooi. Byna alle studente skakel voor of tydens hul nagraadse studies om na Engels. Die deelnemers het verskeie faktore genoem wat hul onderrigtaalkeuses beïnvloed het, waarvan die belangrikste was dat die raadseksamens voortaan slegs in Engels beskikbaar is. Hul onderrigtaalkeuses het ook sekere gevolge gehad; onder andere op deelnemers se vermoë om in Afrikaans as rekenmeesters te praktiseer, op hul identiteit en kultuur, op hul funksionele veeltaligheid, asook hoe hulle met wetboeke tydens hul studies omgegaan het. Raad vir toekomstige Afrikaanssprekende studente wat besluite oor hul onderrigtaalkeuses moet neem, is aangeteken, asook aanbevelings met betrekking tot die omskakelingsproses self. Laastens het die deelnemers hul mening uitgespreek oor die behoud van Afrikaans as onderrigtaal by die US. Die bevindinge van hierdie studie kan toekomstige studente help om ingeligte besluite rakende hul onderrigtaalkeuses te neem. Verder kan dit dosente en ander belanghebbendes help wat studente in hierdie verband moet adviseer, en inligting verskaf aan die US met betrekking tot die behoud van Afrikaans as onderrigtaal vir rekeningkunde-studente. Trefwoorde: Afrikaans as onderrigtaal; Afrikaanssprekende studente; funksionele veeltaligheid; moedertaalonderrig; Rekeningkunde; Universiteit Stellenbosch","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"119 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-11-30","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Onderrigtaalkeuses van Afrikaanse rekeningkundestudente: faktore, gevolge en aanbevelings\",\"authors\":\"Petro Gerber, G. Steenkamp\",\"doi\":\"10.56273/1995-5928/2023/j20n3a4\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Opsomming In Suid-Afrika is daar voortdurende debatte rondom die behoud van Afrikaans as onderrigtaal by hoëronderwysinstellings. By die Universiteit Stellenbosch (US) kan rekeningkundestudente kies om óf in Afrikaans óf in Engels onderrig te ontvang. Ná die aankondiging dat die eksterne rekeningkundige raadseksamens vanaf 2022 slegs in Engels geskryf kan word, bevraagteken Afrikaanssprekende rekeningkundestudente egter hul keuse van onderrigtaal. Die doelwit van hierdie studie is om die ervarings en menings van Afrikaanssprekende rekeningkundestudente by die US spesifiek aangaande hul onderrigtaalkeuses in te win. Huidige Afrikaanssprekende studente is uitgenooi om deel te neem aan fokusgroepbesprekings en die versamelde data is tematies ontleed. Alhoewel die meeste Afrikaanssprekende studente reeds in hul eerste jaar omskakel na Engels as onderrigtaal, is daar heelwat studente wat kies om ten minste hul eerste jaar in Afrikaans te voltooi. Byna alle studente skakel voor of tydens hul nagraadse studies om na Engels. Die deelnemers het verskeie faktore genoem wat hul onderrigtaalkeuses beïnvloed het, waarvan die belangrikste was dat die raadseksamens voortaan slegs in Engels beskikbaar is. Hul onderrigtaalkeuses het ook sekere gevolge gehad; onder andere op deelnemers se vermoë om in Afrikaans as rekenmeesters te praktiseer, op hul identiteit en kultuur, op hul funksionele veeltaligheid, asook hoe hulle met wetboeke tydens hul studies omgegaan het. Raad vir toekomstige Afrikaanssprekende studente wat besluite oor hul onderrigtaalkeuses moet neem, is aangeteken, asook aanbevelings met betrekking tot die omskakelingsproses self. Laastens het die deelnemers hul mening uitgespreek oor die behoud van Afrikaans as onderrigtaal by die US. Die bevindinge van hierdie studie kan toekomstige studente help om ingeligte besluite rakende hul onderrigtaalkeuses te neem. Verder kan dit dosente en ander belanghebbendes help wat studente in hierdie verband moet adviseer, en inligting verskaf aan die US met betrekking tot die behoud van Afrikaans as onderrigtaal vir rekeningkunde-studente. Trefwoorde: Afrikaans as onderrigtaal; Afrikaanssprekende studente; funksionele veeltaligheid; moedertaalonderrig; Rekeningkunde; Universiteit Stellenbosch\",\"PeriodicalId\":509064,\"journal\":{\"name\":\"LitNet Akademies\",\"volume\":\"119 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":0.0000,\"publicationDate\":\"2023-11-30\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"LitNet Akademies\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3a4\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"\",\"JCRName\":\"\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3a4","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

列举 在南非,围绕在高等教育机构保留南非荷兰语作为教学语言的问题一直争论不休。在斯泰伦博斯(美国)大学,会计专业的学生可以选择用南非荷兰语或英语授课。在宣布从 2022 年起单一会计委员会考试只能用英语进行之后,非洲语会计专业的学生对自己的教学语言选择提出了质疑。本研究旨在收集美国讲非洲语的会计专业学生在教育选择方面的经验和观点。目前,讲非洲语的学生已受邀参加教师小组讨论,并对收集到的数据进行了分析。尽管大多数讲南非荷兰语的学生在第一年就已经改用英语作为教学语言,但也有不少学生选择至少用南非荷兰语完成第一年的学习。几乎所有学生都在研究生学习之前或期间改用英语。学生们在学习过程中发现了不同的问题,其中最重要的问题是今后的课程必须使用英语。她的下一代也面临着许多问题,如作为培训者如何用南非荷兰语进行培训、如何确定自己的身份和文化、如何发挥多种语言的作用,以及如何在学习中使用南非荷兰语。与会者还为未来的南非荷兰语学生提供了关于如何决定本科课程的建议,以及关于转换过程本身的建议。最后,与会者就在美国保留南非荷兰语作为一门副语言发表了自己的看法。这项研究的结果可以帮助学生们更好地学习南非荷兰语。此外,这项研究和其他相关研究可以帮助该地区的学生提高学习成绩,并将南非语作为学习者的母语传播到美国。Keywords:作为副语言的南非荷兰语;讲南非荷兰语的学生;趣味多语制;母语副语言;会计学;斯泰伦博斯大学
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
Onderrigtaalkeuses van Afrikaanse rekeningkundestudente: faktore, gevolge en aanbevelings
Opsomming In Suid-Afrika is daar voortdurende debatte rondom die behoud van Afrikaans as onderrigtaal by hoëronderwysinstellings. By die Universiteit Stellenbosch (US) kan rekeningkundestudente kies om óf in Afrikaans óf in Engels onderrig te ontvang. Ná die aankondiging dat die eksterne rekeningkundige raadseksamens vanaf 2022 slegs in Engels geskryf kan word, bevraagteken Afrikaanssprekende rekeningkundestudente egter hul keuse van onderrigtaal. Die doelwit van hierdie studie is om die ervarings en menings van Afrikaanssprekende rekeningkundestudente by die US spesifiek aangaande hul onderrigtaalkeuses in te win. Huidige Afrikaanssprekende studente is uitgenooi om deel te neem aan fokusgroepbesprekings en die versamelde data is tematies ontleed. Alhoewel die meeste Afrikaanssprekende studente reeds in hul eerste jaar omskakel na Engels as onderrigtaal, is daar heelwat studente wat kies om ten minste hul eerste jaar in Afrikaans te voltooi. Byna alle studente skakel voor of tydens hul nagraadse studies om na Engels. Die deelnemers het verskeie faktore genoem wat hul onderrigtaalkeuses beïnvloed het, waarvan die belangrikste was dat die raadseksamens voortaan slegs in Engels beskikbaar is. Hul onderrigtaalkeuses het ook sekere gevolge gehad; onder andere op deelnemers se vermoë om in Afrikaans as rekenmeesters te praktiseer, op hul identiteit en kultuur, op hul funksionele veeltaligheid, asook hoe hulle met wetboeke tydens hul studies omgegaan het. Raad vir toekomstige Afrikaanssprekende studente wat besluite oor hul onderrigtaalkeuses moet neem, is aangeteken, asook aanbevelings met betrekking tot die omskakelingsproses self. Laastens het die deelnemers hul mening uitgespreek oor die behoud van Afrikaans as onderrigtaal by die US. Die bevindinge van hierdie studie kan toekomstige studente help om ingeligte besluite rakende hul onderrigtaalkeuses te neem. Verder kan dit dosente en ander belanghebbendes help wat studente in hierdie verband moet adviseer, en inligting verskaf aan die US met betrekking tot die behoud van Afrikaans as onderrigtaal vir rekeningkunde-studente. Trefwoorde: Afrikaans as onderrigtaal; Afrikaanssprekende studente; funksionele veeltaligheid; moedertaalonderrig; Rekeningkunde; Universiteit Stellenbosch
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:604180095
Book学术官方微信