南非父母的两难选择:那只老鼠现在是老大吗?南非父母的难题:那只老鼠现在是老大吗?

Rinda Botha
{"title":"南非父母的两难选择:那只老鼠现在是老大吗?南非父母的难题:那只老鼠现在是老大吗?","authors":"Rinda Botha","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3e3","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Die uitoefening van ouerlike tug deur middel van lyfstraf is tans ongrondwetlik ná die Konstitusionele Hof-uitspraak in Freedom of Religion South Africa v Minister of Justice and Constitutional Development 2020 1 SA 1 (KH) (hierna FOR SA). Die ongrondwetlikheidsverklaring kom te midde van ’n krisis oor geweld teen vroue en kinders in Suid-Afrika en is in daardie opsig begryplik. Nogtans val dit ook saam met ’n drastiese agteruitgang in kinderdissipline en -gedrag en onrusbarende jeugmisdaadsyfers. Boonop het die hof etlike vrae onbeantwoord gelaat en die saak aan die parlement oorgelaat om op ’n reguleringsraamwerk te besluit. Dít het ouers wat tot dusver redelike en matige lyfstraf tuis toegepas het, in onsekerheid gedompel. Hierdie artikel ondersoek die daarstel van ’n reguleringsraamwerk wat ’n balans tref tussen geweldsvergrype en redelike ouertug. Dit word gedoen deur eerstens die plaaslike ontwikkelings ten opsigte van lyfstraf as vonnisopsie, in skole en in die huis in besonderhede te bestudeer. Daarna word die regstandpunt in ander, vergelykbare Afrikalande en Kanada verken. Lyfstraf tuis word tans nog in al dié lande toegelaat. Die regstandpunt in veral Botswana en Kanada is glashelder ten gunste van redelike en matige lyfstraf by die huis, met duidelike voorskrifte oor wat aanvaarbaar is en wat nié. Regskenners se kritiek op hoe die ongrondwetlikheidsverklaring in FOR SA plaasgevind het, is geregverdig. Om ouers te verbied om (selfs redelike en matige) lyfstraf in die huis toe te dien, maar geen duidelike riglyne te bied nie, is nie doelmatig nie. Sonder enige leiding is die aanname dat ouers wat voortgaan om (redelike en matige) lyfstraf tuis toe te dien, die gevaar loop om strafregtelik vervolg te word. FOR SA laat die deur net op ’n skrefie oop vir die geringste toediening van lyfstraf, wat as de minimis beskou kan word. Die verskil tussen wat as matige en de minimis-lyfstraf beskou word, kos egter kopkrap en moet tans op voetsoolvlak van geval tot geval bepaal word. ’n Mens kan dus groot verskille in die uitleg daarvan verwag. Die enigste oplossing vir Suid-Afrika blyk die uitvaardiging van wetgewing te wees. Duidelik geformuleerde wetgewing sal nie net behoorlike riglyne aan ouers gee nie, maar ook ’n geleentheid bied om toepaslike strafmaatreëls in te stel vir ouers wat die grense oorskry. Nietemin het die parlement vorige pogings om die Kinderwet in dié verband te wysig afgeskiet. Of Suid-Afrika dus uiteindelik wetswysigings oor lyfstraf sal sien, sal net die tyd leer. Trefwoorde: de minimis; gemeenregtelike verweer; lyfstraf tuis; ongrondwetlik; ouerlike tugtiging; redelik en matig","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"11 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-11-30","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Suid-Afrikaanse ouers se dilemma: Is die muis nou baas? Die soeke na groter sekerheid oor lyfstraf tuis\",\"authors\":\"Rinda Botha\",\"doi\":\"10.56273/1995-5928/2023/j20n3e3\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Opsomming Die uitoefening van ouerlike tug deur middel van lyfstraf is tans ongrondwetlik ná die Konstitusionele Hof-uitspraak in Freedom of Religion South Africa v Minister of Justice and Constitutional Development 2020 1 SA 1 (KH) (hierna FOR SA). Die ongrondwetlikheidsverklaring kom te midde van ’n krisis oor geweld teen vroue en kinders in Suid-Afrika en is in daardie opsig begryplik. Nogtans val dit ook saam met ’n drastiese agteruitgang in kinderdissipline en -gedrag en onrusbarende jeugmisdaadsyfers. Boonop het die hof etlike vrae onbeantwoord gelaat en die saak aan die parlement oorgelaat om op ’n reguleringsraamwerk te besluit. Dít het ouers wat tot dusver redelike en matige lyfstraf tuis toegepas het, in onsekerheid gedompel. Hierdie artikel ondersoek die daarstel van ’n reguleringsraamwerk wat ’n balans tref tussen geweldsvergrype en redelike ouertug. Dit word gedoen deur eerstens die plaaslike ontwikkelings ten opsigte van lyfstraf as vonnisopsie, in skole en in die huis in besonderhede te bestudeer. Daarna word die regstandpunt in ander, vergelykbare Afrikalande en Kanada verken. Lyfstraf tuis word tans nog in al dié lande toegelaat. Die regstandpunt in veral Botswana en Kanada is glashelder ten gunste van redelike en matige lyfstraf by die huis, met duidelike voorskrifte oor wat aanvaarbaar is en wat nié. Regskenners se kritiek op hoe die ongrondwetlikheidsverklaring in FOR SA plaasgevind het, is geregverdig. Om ouers te verbied om (selfs redelike en matige) lyfstraf in die huis toe te dien, maar geen duidelike riglyne te bied nie, is nie doelmatig nie. Sonder enige leiding is die aanname dat ouers wat voortgaan om (redelike en matige) lyfstraf tuis toe te dien, die gevaar loop om strafregtelik vervolg te word. FOR SA laat die deur net op ’n skrefie oop vir die geringste toediening van lyfstraf, wat as de minimis beskou kan word. Die verskil tussen wat as matige en de minimis-lyfstraf beskou word, kos egter kopkrap en moet tans op voetsoolvlak van geval tot geval bepaal word. ’n Mens kan dus groot verskille in die uitleg daarvan verwag. Die enigste oplossing vir Suid-Afrika blyk die uitvaardiging van wetgewing te wees. Duidelik geformuleerde wetgewing sal nie net behoorlike riglyne aan ouers gee nie, maar ook ’n geleentheid bied om toepaslike strafmaatreëls in te stel vir ouers wat die grense oorskry. Nietemin het die parlement vorige pogings om die Kinderwet in dié verband te wysig afgeskiet. Of Suid-Afrika dus uiteindelik wetswysigings oor lyfstraf sal sien, sal net die tyd leer. Trefwoorde: de minimis; gemeenregtelike verweer; lyfstraf tuis; ongrondwetlik; ouerlike tugtiging; redelik en matig\",\"PeriodicalId\":509064,\"journal\":{\"name\":\"LitNet Akademies\",\"volume\":\"11 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":0.0000,\"publicationDate\":\"2023-11-30\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"LitNet Akademies\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3e3\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"\",\"JCRName\":\"\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3e3","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

在宪法法院对 "南非宗教自由诉司法和宪法发展部长 2020 1 SA 1 (KH) "案(以下简称 "FOR SA "案)做出判决后,以惩罚方式行使祖传权利现已违宪。宣布违宪正值南非发生针对妇女和儿童的暴力危机之际,在这方面是可以理解的。然而,与此同时,儿童纪律和行为以及青少年暴力犯罪率也急剧恶化。此外,法院还留下了一些悬而未决的问题,需要议会来决定监管框架。这让迄今为止一直采用合理、适度的家庭惩罚措施的家长们陷入了不确定的境地。本文探讨了如何建立一个监管框架,在使用武力和合理的家长行为之间取得平衡。为此,本文首先研究了当地在体罚作为刑罚方面的发展情况,尤其是在学校和家庭中的发展情况。随后,将探讨其他同类非洲国家和加拿大的监管情况。所有这些国家仍然允许家庭体罚。特别是博茨瓦纳和加拿大,其法律立场非常明确,支持合理、适度的家庭教育,并对什么是可接受的、什么是不可接受的做出了明确规定。Regskenners se kritiek op hoe die ongrondwetlikheidsverklaring in FOR SA plaasgevind het, is geregverdig.禁止家长在家中实施(即使是合理、适度的)体罚,但却不提供明确的纪律,这种做法是无效的。在没有任何指导的情况下,假定继续在家中实施(合理、适度的)体罚的家长会面临刑事起诉的风险。FOR SA 为最轻微的体罚敞开了大门,这种体罚可被视为 "轻微"。然而,适度体罚和轻微体罚之间的差别极小,必须根据具体情况来确定。因此,可以预见在解释上会有很大差异。对于南非来说,唯一的解决办法似乎就是制定法律。制定明确的法律不仅可以为家长提供适当的保障,而且还可以为家长提供机会,就界限问题制定适用的惩罚措施。尽管如此,议会还是否决了以前在这方面修订《儿童法》的尝试。因此,南非最终是否会为了惩罚而修改法律,还有待观察。关键词:微不足道;普通法抗辩;家庭惩罚;违宪;普通抗辩;合理适度
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
Suid-Afrikaanse ouers se dilemma: Is die muis nou baas? Die soeke na groter sekerheid oor lyfstraf tuis
Opsomming Die uitoefening van ouerlike tug deur middel van lyfstraf is tans ongrondwetlik ná die Konstitusionele Hof-uitspraak in Freedom of Religion South Africa v Minister of Justice and Constitutional Development 2020 1 SA 1 (KH) (hierna FOR SA). Die ongrondwetlikheidsverklaring kom te midde van ’n krisis oor geweld teen vroue en kinders in Suid-Afrika en is in daardie opsig begryplik. Nogtans val dit ook saam met ’n drastiese agteruitgang in kinderdissipline en -gedrag en onrusbarende jeugmisdaadsyfers. Boonop het die hof etlike vrae onbeantwoord gelaat en die saak aan die parlement oorgelaat om op ’n reguleringsraamwerk te besluit. Dít het ouers wat tot dusver redelike en matige lyfstraf tuis toegepas het, in onsekerheid gedompel. Hierdie artikel ondersoek die daarstel van ’n reguleringsraamwerk wat ’n balans tref tussen geweldsvergrype en redelike ouertug. Dit word gedoen deur eerstens die plaaslike ontwikkelings ten opsigte van lyfstraf as vonnisopsie, in skole en in die huis in besonderhede te bestudeer. Daarna word die regstandpunt in ander, vergelykbare Afrikalande en Kanada verken. Lyfstraf tuis word tans nog in al dié lande toegelaat. Die regstandpunt in veral Botswana en Kanada is glashelder ten gunste van redelike en matige lyfstraf by die huis, met duidelike voorskrifte oor wat aanvaarbaar is en wat nié. Regskenners se kritiek op hoe die ongrondwetlikheidsverklaring in FOR SA plaasgevind het, is geregverdig. Om ouers te verbied om (selfs redelike en matige) lyfstraf in die huis toe te dien, maar geen duidelike riglyne te bied nie, is nie doelmatig nie. Sonder enige leiding is die aanname dat ouers wat voortgaan om (redelike en matige) lyfstraf tuis toe te dien, die gevaar loop om strafregtelik vervolg te word. FOR SA laat die deur net op ’n skrefie oop vir die geringste toediening van lyfstraf, wat as de minimis beskou kan word. Die verskil tussen wat as matige en de minimis-lyfstraf beskou word, kos egter kopkrap en moet tans op voetsoolvlak van geval tot geval bepaal word. ’n Mens kan dus groot verskille in die uitleg daarvan verwag. Die enigste oplossing vir Suid-Afrika blyk die uitvaardiging van wetgewing te wees. Duidelik geformuleerde wetgewing sal nie net behoorlike riglyne aan ouers gee nie, maar ook ’n geleentheid bied om toepaslike strafmaatreëls in te stel vir ouers wat die grense oorskry. Nietemin het die parlement vorige pogings om die Kinderwet in dié verband te wysig afgeskiet. Of Suid-Afrika dus uiteindelik wetswysigings oor lyfstraf sal sien, sal net die tyd leer. Trefwoorde: de minimis; gemeenregtelike verweer; lyfstraf tuis; ongrondwetlik; ouerlike tugtiging; redelik en matig
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:604180095
Book学术官方微信