通行权:对拥有实际通行权的人的权利的无根据的延长

Pub Date : 2023-01-01 DOI:10.47348/tsar/2023/i4a10
Johan Scott
{"title":"通行权:对拥有实际通行权的人的权利的无根据的延长","authors":"Johan Scott","doi":"10.47348/tsar/2023/i4a10","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die Suid-Afrikaanse reg rakende erfdiensbaarhede is goed gevestig en verskaf normaalweg weinig probleme wanneer ’n mens die inhoud van ’n bepaalde reël of die toepassingsgebied daarvan moet bepaal. Daar is deesdae egter ’n tendens om die stewige grondslae van hierdie tak van die sakereg te bevraagteken deur diegene wat die mening toegedaan is dat dit nie voldoende in ooreenstemming met die gees, strekking en oogmerke van die grondwet is nie en wat ’n entoesiastiese strewe openbaar om gevestigde reëls te ontwikkel om dit in ooreenstemming met die sogenaamde beskouing van ’n “single system of law dominated by the constitution” te belyn met wat as grondwetlike waardes voorgehou word. Die saak onder bespreking is juis een waarin die eisers daarin geslaag het om die hof te oortuig om die inhoudsbevoegdhede van die houers van ’n erfdiensbaarheid van weg op blote billikheidsgrondslag uit te brei. In hierdie geval was die eisers die eienaars van etlike eiendomme wat ’n erfdiensbaarheid van weg oor die verweerder se eiendom gehad het om hulle in staat te stel om ’n openbare weg te bereik. In ’n stadium het die eisers met die verweerder ’n tydelike reëling getref wat hulle in staat gestel het om ’n veiligheidshek oor die serwituutpad op die verweerder se eiendom aan te bring ten einde hulle teen misdaad te beskerm. Die plan was om dit later na ’n permanente reëling oor te skakel. Weens onderlinge struwelinge wat mettertyd ontwikkel het, het die verweerder op ’n tydstip die eisers versoek om die hek te verwyder. Die eisers het die hof genader om ’n bevel waarvolgens hulle die bevoegdheid sou verkry om ’n permanente hek op die verweerder se eiendom oor die pad aan te bring. Hulle sou sorg dat dit elektronies beheer kon word en dat die verweerder se vrye bewegings op haar erf nie daardeur belemmer sou word nie. In die hof a quo het regter Pillay in die eisers se guns beslis. Sy het deur die loop van haar uitspraak telkemale daarop gewys dat dit ingevolge die bestaande reg nie moontlik was om die bevel ten gunste van die eisers uit te brei nie, maar het uit die staanspoor laat blyk dat sy die reg wou ontwikkel om hulle tegemoet te kom. Sy het veral klem daarop gelê dat bure redelik teenoor mekaar behoort op te tree en laat blyk dat sy deur bureregbeginsels beïnvloed is. Sy was veral beïndruk deur die Skotse saak Moncrieff v Jameson (2007) waarin die house of lords bevind het dat die serwituut van weg ook ’n aanvullende (“ancillary”) bevoegdheid tot parkering insluit, ofskoon sy wel erken het dat die geval voor haar nie oor bykomende regte gehandel het nie. In ’n afsonderlike afdeling waarin sy spesifiek ons reg rakende die oprigting van veiligheidshekke onder die loep geneem het, blyk dit dat regter Pillay sterk deur die mening van Van der Walt (The Law of Servitudes) beïnvloed is dat ons waar enigsins moontlik ’n sogenaamde “utilitêre” metodiek moet aanwend ten einde die doeltreffende gebruik van grond te bewerkstellig. Verder het sy bevind dat daar wel in ons regspraak steun te vinde is vir ’n neiging om gevalle soos die onderhawige op bloot ’n redelikheidsgrondslag te beslis. Sy het selfs so ver gegaan om die aanleidende oorsake van die kwaaivriendskap tussen die partye, ofte wel die motivering vir die verweerder se weiering om tot die bou van die hek toestemming te verleen, as relevant te beskou. Die ietwat onsamehangende ratio decidendi is plotseling afgesluit deur haar eenvoudige bevinding dat die eisers se grondwetlike regte tot veiligheid en sekuriteit swaarder geweeg het as die verweerder se eiendomsreg oor haar erf en dat laasgenoemde in wese geensins in haar bewegingsvryheid benadeel sou word nie, weens die feit dat sy deur middel van tegnologie die hek na willekeur sou kon oop- en toemaak. Die hoogste hof van appèl het in ’n eenparige uitspraak die verweerder se appèl van die hand gewys. Appèlregter Mothle het die verhoorhof se redes vir haar beslissing aanvaar en hom daarbenewens beroep op Van der Walt se uitleg van die civiliter modo-vereiste ingevolge waarvan die eienaar van die dienende erf ook daaraan moet voldoen. Verder het die hof swaar gesteun op die Linvestment-uitspraak (2008) waarin die gemenereg ontwikkel is om die eienaar van ’n dienende erf te verplig om die roete van die serwituutpad wat simpliciter gevestig is, te wysig indien dit nie sy of haar verpligtinge sou verswaar nie, asook op die Roeloffze-uitspraak (2007) wat heeltemal ontoepaslik was, aangesien die party wat daarin die hek wou aanbring die eienaar van die dienende erf was, en nie die serwituuthouer soos in die geval onder bespreking nie. Daar word aan die hand gedoen dat albei howe fouteer het deur die eisers tegemoet te kom. In effek het die eisers daarin geslaag om kosteloos ’n erfdiensbaarheid te bekom om ’n veiligheidshek oor die serwituutpad op die dienende erf aan te bring. Sodanige bevoegdheid kan nie as ’n bykomende reg tot die serwituut van weg beskou word nie, aangesien dit nie noodsaaklik is om die fundamentele inhoudsbevoegdheid van houers van ’n reg van weg – naamlik om die pad te gebruik– moontlik te maak nie. Veral die hoogste hof van appèl se uitleg van die civiliter modo-vereiste as ’n algemene redelikheidsvereiste wat vir alle partye geld, is bedenklik. Daardie vereiste kom bloot daarop neer dat die serwituuthouer (in casu die eisers) redelik teenoor die eienaar van die dienende erf moet optree. Die vraag kan nou met reg gevra word of elke bestaande erfdiensbaarheid van weg voortaan die inhoudsbevoegdheid bevat om weens sekuriteitsbehoeftes ’n veiligheidshek op die dienende erf aan te bring. Indien wel, is die moontlikheid van eindelose litigasie hieroor beslis nie vergesog nie. Dit is veelseggend dat die bevel van die verhoorhof wat op appèl gehandhaaf is van bloot tydelike aard was, naamlik slegs vir solank as wat die verweerder eienaar van die dienende erf sou bly, of totdat daar tot wysiging daarvan ingestem sou word deur die partye, asook dat daar geen kostebevel teen die verweerder uitgereik is nie.","PeriodicalId":0,"journal":{"name":"","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Regspraak: An unwarranted extension of the entitlements of holders of the real servitude of right of way\",\"authors\":\"Johan Scott\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2023/i4a10\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Die Suid-Afrikaanse reg rakende erfdiensbaarhede is goed gevestig en verskaf normaalweg weinig probleme wanneer ’n mens die inhoud van ’n bepaalde reël of die toepassingsgebied daarvan moet bepaal. Daar is deesdae egter ’n tendens om die stewige grondslae van hierdie tak van die sakereg te bevraagteken deur diegene wat die mening toegedaan is dat dit nie voldoende in ooreenstemming met die gees, strekking en oogmerke van die grondwet is nie en wat ’n entoesiastiese strewe openbaar om gevestigde reëls te ontwikkel om dit in ooreenstemming met die sogenaamde beskouing van ’n “single system of law dominated by the constitution” te belyn met wat as grondwetlike waardes voorgehou word. Die saak onder bespreking is juis een waarin die eisers daarin geslaag het om die hof te oortuig om die inhoudsbevoegdhede van die houers van ’n erfdiensbaarheid van weg op blote billikheidsgrondslag uit te brei. In hierdie geval was die eisers die eienaars van etlike eiendomme wat ’n erfdiensbaarheid van weg oor die verweerder se eiendom gehad het om hulle in staat te stel om ’n openbare weg te bereik. In ’n stadium het die eisers met die verweerder ’n tydelike reëling getref wat hulle in staat gestel het om ’n veiligheidshek oor die serwituutpad op die verweerder se eiendom aan te bring ten einde hulle teen misdaad te beskerm. Die plan was om dit later na ’n permanente reëling oor te skakel. Weens onderlinge struwelinge wat mettertyd ontwikkel het, het die verweerder op ’n tydstip die eisers versoek om die hek te verwyder. Die eisers het die hof genader om ’n bevel waarvolgens hulle die bevoegdheid sou verkry om ’n permanente hek op die verweerder se eiendom oor die pad aan te bring. Hulle sou sorg dat dit elektronies beheer kon word en dat die verweerder se vrye bewegings op haar erf nie daardeur belemmer sou word nie. In die hof a quo het regter Pillay in die eisers se guns beslis. Sy het deur die loop van haar uitspraak telkemale daarop gewys dat dit ingevolge die bestaande reg nie moontlik was om die bevel ten gunste van die eisers uit te brei nie, maar het uit die staanspoor laat blyk dat sy die reg wou ontwikkel om hulle tegemoet te kom. Sy het veral klem daarop gelê dat bure redelik teenoor mekaar behoort op te tree en laat blyk dat sy deur bureregbeginsels beïnvloed is. Sy was veral beïndruk deur die Skotse saak Moncrieff v Jameson (2007) waarin die house of lords bevind het dat die serwituut van weg ook ’n aanvullende (“ancillary”) bevoegdheid tot parkering insluit, ofskoon sy wel erken het dat die geval voor haar nie oor bykomende regte gehandel het nie. In ’n afsonderlike afdeling waarin sy spesifiek ons reg rakende die oprigting van veiligheidshekke onder die loep geneem het, blyk dit dat regter Pillay sterk deur die mening van Van der Walt (The Law of Servitudes) beïnvloed is dat ons waar enigsins moontlik ’n sogenaamde “utilitêre” metodiek moet aanwend ten einde die doeltreffende gebruik van grond te bewerkstellig. Verder het sy bevind dat daar wel in ons regspraak steun te vinde is vir ’n neiging om gevalle soos die onderhawige op bloot ’n redelikheidsgrondslag te beslis. Sy het selfs so ver gegaan om die aanleidende oorsake van die kwaaivriendskap tussen die partye, ofte wel die motivering vir die verweerder se weiering om tot die bou van die hek toestemming te verleen, as relevant te beskou. Die ietwat onsamehangende ratio decidendi is plotseling afgesluit deur haar eenvoudige bevinding dat die eisers se grondwetlike regte tot veiligheid en sekuriteit swaarder geweeg het as die verweerder se eiendomsreg oor haar erf en dat laasgenoemde in wese geensins in haar bewegingsvryheid benadeel sou word nie, weens die feit dat sy deur middel van tegnologie die hek na willekeur sou kon oop- en toemaak. Die hoogste hof van appèl het in ’n eenparige uitspraak die verweerder se appèl van die hand gewys. Appèlregter Mothle het die verhoorhof se redes vir haar beslissing aanvaar en hom daarbenewens beroep op Van der Walt se uitleg van die civiliter modo-vereiste ingevolge waarvan die eienaar van die dienende erf ook daaraan moet voldoen. Verder het die hof swaar gesteun op die Linvestment-uitspraak (2008) waarin die gemenereg ontwikkel is om die eienaar van ’n dienende erf te verplig om die roete van die serwituutpad wat simpliciter gevestig is, te wysig indien dit nie sy of haar verpligtinge sou verswaar nie, asook op die Roeloffze-uitspraak (2007) wat heeltemal ontoepaslik was, aangesien die party wat daarin die hek wou aanbring die eienaar van die dienende erf was, en nie die serwituuthouer soos in die geval onder bespreking nie. Daar word aan die hand gedoen dat albei howe fouteer het deur die eisers tegemoet te kom. In effek het die eisers daarin geslaag om kosteloos ’n erfdiensbaarheid te bekom om ’n veiligheidshek oor die serwituutpad op die dienende erf aan te bring. Sodanige bevoegdheid kan nie as ’n bykomende reg tot die serwituut van weg beskou word nie, aangesien dit nie noodsaaklik is om die fundamentele inhoudsbevoegdheid van houers van ’n reg van weg – naamlik om die pad te gebruik– moontlik te maak nie. Veral die hoogste hof van appèl se uitleg van die civiliter modo-vereiste as ’n algemene redelikheidsvereiste wat vir alle partye geld, is bedenklik. Daardie vereiste kom bloot daarop neer dat die serwituuthouer (in casu die eisers) redelik teenoor die eienaar van die dienende erf moet optree. Die vraag kan nou met reg gevra word of elke bestaande erfdiensbaarheid van weg voortaan die inhoudsbevoegdheid bevat om weens sekuriteitsbehoeftes ’n veiligheidshek op die dienende erf aan te bring. Indien wel, is die moontlikheid van eindelose litigasie hieroor beslis nie vergesog nie. Dit is veelseggend dat die bevel van die verhoorhof wat op appèl gehandhaaf is van bloot tydelike aard was, naamlik slegs vir solank as wat die verweerder eienaar van die dienende erf sou bly, of totdat daar tot wysiging daarvan ingestem sou word deur die partye, asook dat daar geen kostebevel teen die verweerder uitgereik is nie.\",\"PeriodicalId\":0,\"journal\":{\"name\":\"\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.0,\"publicationDate\":\"2023-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i4a10\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"\",\"JCRName\":\"\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i4a10","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

南非关于继承的规则已经确立,当一个人需要确定某项权利的内容或范围时,通常不会引起什么问题。然而,有些人倾向于质疑这一神圣法律分支的法律依据,认为它不够符合法律规定、然而,有一种趋势是,一些人对这一神圣法律分支的法律依据提出质疑,他们认为这一法律分支与宪法的法律、主旨和特征不够一致,而且根据所谓的 "以宪法为主导的单一法律体系 "的概念,即所谓的宪法价值,有一种发展既定现实的公共干预倾向。我们讨论的这个案件正是原告成功说服法院在赤裸裸的公平基础上扩大继承路权持有人的实体管辖权的案件。在本案中,原告是等同财产的所有人,他们在被告的财产上拥有道路地役权,使他们能够到达一条公共道路。在某一阶段,原告与被告达成了一项临时协议,使他们能够在被告财产上的小路上架设安全栅栏,以保护他们免受犯罪侵害。原计划随后将其改为永久性的。鉴于长期以来形成的相互争执,被告一度要求原告拆除栅栏。原告请求法院下达禁令,授权他们在被告位于公路上的财产上竖立永久性栅栏。他们将确保这可以通过电子方式进行管理,并确保被告在其财产上的自由行动不会因此受到阻碍。皮莱女士在庭审过程中多次指出,在被告的财产上设置栅栏是为了确保被告在其财产上的自由行动不会受到栅栏的阻碍。她在判决过程中反复指出,根据现行法律,不可能延长禁令的有效期限,但她明确指出,她希望发展法律以适应原告的需要。Sy het veral klem daarop gelê dat bure redelik teenoor mekaar behoort op te tre tre tre and laat blykkk that sy door bureregbeginsels is beïnvloed.苏格兰的 Moncrieff 诉 Jameson 案(2007 年)给 Sy 留下了特别深刻的印象,在该案中,上议院认为道路制度还包括停车的辅助权力,尽管 Sy 也承认该案并未根据任何附加规则为她处理。皮莱法官在另一个章节中专门研究了我国有关安装安全门的法律,她似乎深受 Van der Walt(《役权法》)观点的影响,即我国法律应适度采用所谓的 "功利主义 "方法,以实现土地的有效利用。此外,sy 发现,我国法学界存在着一种倾向,即仅以合理性为基础来裁决次级判决等案件。他们甚至将双方之间的初步因果关系(即被告拒绝同意修建围墙的原因)视为相关因素。判决书简单地认定,原告享有的宪法规定的安全和保密权比被告对其土地的所有权更为重要,而且被告的行动自由也不会受到任何损害,因为被告可以通过反对的方式随意竖立和增加围栏。最高上诉法院一致驳回了被告的上诉。上诉法官莫斯勒(Mothle)接受了审理法院的判决理由,并依据范德瓦特(Van der Walt)对民事模式要求的解释,根据该要求,役权所有人也必须遵守。此外,法院在很大程度上依赖于 Linvestment 案(2008 年)的判决,在该案中,如果不违背其义务,则平均发展是责成从役地产的所有者清偿简单成立的从役地产的租约、此外,Roeloffze 案(2007 年)的判决也完全不适用,因为希望在该案中设置栅栏的一方是 servient estate 的所有者,而不是本案中的 serwituuthouer。因此,双方都认为迁就原告是错误的。实际上,原告已成功地免费获得了在有役权院子上架设安全围栏的地役权。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
分享
查看原文
Regspraak: An unwarranted extension of the entitlements of holders of the real servitude of right of way
Die Suid-Afrikaanse reg rakende erfdiensbaarhede is goed gevestig en verskaf normaalweg weinig probleme wanneer ’n mens die inhoud van ’n bepaalde reël of die toepassingsgebied daarvan moet bepaal. Daar is deesdae egter ’n tendens om die stewige grondslae van hierdie tak van die sakereg te bevraagteken deur diegene wat die mening toegedaan is dat dit nie voldoende in ooreenstemming met die gees, strekking en oogmerke van die grondwet is nie en wat ’n entoesiastiese strewe openbaar om gevestigde reëls te ontwikkel om dit in ooreenstemming met die sogenaamde beskouing van ’n “single system of law dominated by the constitution” te belyn met wat as grondwetlike waardes voorgehou word. Die saak onder bespreking is juis een waarin die eisers daarin geslaag het om die hof te oortuig om die inhoudsbevoegdhede van die houers van ’n erfdiensbaarheid van weg op blote billikheidsgrondslag uit te brei. In hierdie geval was die eisers die eienaars van etlike eiendomme wat ’n erfdiensbaarheid van weg oor die verweerder se eiendom gehad het om hulle in staat te stel om ’n openbare weg te bereik. In ’n stadium het die eisers met die verweerder ’n tydelike reëling getref wat hulle in staat gestel het om ’n veiligheidshek oor die serwituutpad op die verweerder se eiendom aan te bring ten einde hulle teen misdaad te beskerm. Die plan was om dit later na ’n permanente reëling oor te skakel. Weens onderlinge struwelinge wat mettertyd ontwikkel het, het die verweerder op ’n tydstip die eisers versoek om die hek te verwyder. Die eisers het die hof genader om ’n bevel waarvolgens hulle die bevoegdheid sou verkry om ’n permanente hek op die verweerder se eiendom oor die pad aan te bring. Hulle sou sorg dat dit elektronies beheer kon word en dat die verweerder se vrye bewegings op haar erf nie daardeur belemmer sou word nie. In die hof a quo het regter Pillay in die eisers se guns beslis. Sy het deur die loop van haar uitspraak telkemale daarop gewys dat dit ingevolge die bestaande reg nie moontlik was om die bevel ten gunste van die eisers uit te brei nie, maar het uit die staanspoor laat blyk dat sy die reg wou ontwikkel om hulle tegemoet te kom. Sy het veral klem daarop gelê dat bure redelik teenoor mekaar behoort op te tree en laat blyk dat sy deur bureregbeginsels beïnvloed is. Sy was veral beïndruk deur die Skotse saak Moncrieff v Jameson (2007) waarin die house of lords bevind het dat die serwituut van weg ook ’n aanvullende (“ancillary”) bevoegdheid tot parkering insluit, ofskoon sy wel erken het dat die geval voor haar nie oor bykomende regte gehandel het nie. In ’n afsonderlike afdeling waarin sy spesifiek ons reg rakende die oprigting van veiligheidshekke onder die loep geneem het, blyk dit dat regter Pillay sterk deur die mening van Van der Walt (The Law of Servitudes) beïnvloed is dat ons waar enigsins moontlik ’n sogenaamde “utilitêre” metodiek moet aanwend ten einde die doeltreffende gebruik van grond te bewerkstellig. Verder het sy bevind dat daar wel in ons regspraak steun te vinde is vir ’n neiging om gevalle soos die onderhawige op bloot ’n redelikheidsgrondslag te beslis. Sy het selfs so ver gegaan om die aanleidende oorsake van die kwaaivriendskap tussen die partye, ofte wel die motivering vir die verweerder se weiering om tot die bou van die hek toestemming te verleen, as relevant te beskou. Die ietwat onsamehangende ratio decidendi is plotseling afgesluit deur haar eenvoudige bevinding dat die eisers se grondwetlike regte tot veiligheid en sekuriteit swaarder geweeg het as die verweerder se eiendomsreg oor haar erf en dat laasgenoemde in wese geensins in haar bewegingsvryheid benadeel sou word nie, weens die feit dat sy deur middel van tegnologie die hek na willekeur sou kon oop- en toemaak. Die hoogste hof van appèl het in ’n eenparige uitspraak die verweerder se appèl van die hand gewys. Appèlregter Mothle het die verhoorhof se redes vir haar beslissing aanvaar en hom daarbenewens beroep op Van der Walt se uitleg van die civiliter modo-vereiste ingevolge waarvan die eienaar van die dienende erf ook daaraan moet voldoen. Verder het die hof swaar gesteun op die Linvestment-uitspraak (2008) waarin die gemenereg ontwikkel is om die eienaar van ’n dienende erf te verplig om die roete van die serwituutpad wat simpliciter gevestig is, te wysig indien dit nie sy of haar verpligtinge sou verswaar nie, asook op die Roeloffze-uitspraak (2007) wat heeltemal ontoepaslik was, aangesien die party wat daarin die hek wou aanbring die eienaar van die dienende erf was, en nie die serwituuthouer soos in die geval onder bespreking nie. Daar word aan die hand gedoen dat albei howe fouteer het deur die eisers tegemoet te kom. In effek het die eisers daarin geslaag om kosteloos ’n erfdiensbaarheid te bekom om ’n veiligheidshek oor die serwituutpad op die dienende erf aan te bring. Sodanige bevoegdheid kan nie as ’n bykomende reg tot die serwituut van weg beskou word nie, aangesien dit nie noodsaaklik is om die fundamentele inhoudsbevoegdheid van houers van ’n reg van weg – naamlik om die pad te gebruik– moontlik te maak nie. Veral die hoogste hof van appèl se uitleg van die civiliter modo-vereiste as ’n algemene redelikheidsvereiste wat vir alle partye geld, is bedenklik. Daardie vereiste kom bloot daarop neer dat die serwituuthouer (in casu die eisers) redelik teenoor die eienaar van die dienende erf moet optree. Die vraag kan nou met reg gevra word of elke bestaande erfdiensbaarheid van weg voortaan die inhoudsbevoegdheid bevat om weens sekuriteitsbehoeftes ’n veiligheidshek op die dienende erf aan te bring. Indien wel, is die moontlikheid van eindelose litigasie hieroor beslis nie vergesog nie. Dit is veelseggend dat die bevel van die verhoorhof wat op appèl gehandhaaf is van bloot tydelike aard was, naamlik slegs vir solank as wat die verweerder eienaar van die dienende erf sou bly, of totdat daar tot wysiging daarvan ingestem sou word deur die partye, asook dat daar geen kostebevel teen die verweerder uitgereik is nie.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信