从《只有傻瓜》中学到的教训:对虚构人物的保护,戏仿和模仿

IF 0.2 Q4 LAW
S Karjiker
{"title":"从《只有傻瓜》中学到的教训:对虚构人物的保护,戏仿和模仿","authors":"S Karjiker","doi":"10.47348/tsar/2023/i4a2","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die uitspraak in die Engelse saak Shazam Productions v Only Fools The Dining Experience (“Shazam-saak”) was in twee opsigte ’n grensverskuiwende kopiereg-uitspraak. Dit was die eerste keer dat kopieregbeskerming aan ’n fiksiekarakter onder Engelse reg erken is, en dat sodanige beskerming buite die werk waarin daardie karakter oorspronklik verskyn het, kon bestaan. Tweedens was dit moontlik die eerste keer dat die billike handeling-verwere van parodie en nabootsing teen ’n eis van kopieregskending deur ’n Engelse verhoorhof oorweeg is. Die uitspraak is noemenswaardig aangesien ’n Suid-Afrikaanse hof tot op hede nog geen erkenning gegee het dat ’n fiksiekarakter ook kopieregbeskerming kan geniet nie. Daardie moontlikheid is nie oorweeg in Rapid Phase Entertainment CC v SABC nie. Die Shazam-saak bied verdere ondersteuning vir die geskiktheid van ’n fiksiekarakter vir kopieregbeskerming, onafhanklik van die werk waarin die karakter voorheen verskyn het. Daar word vertrou dat dit in die Suid-Afrikaanse reg erken sal word. Die saak is ook om ’n ander rede leersaam, naamlik die voorgestelde invoering van die billike handeling-verwere van parodie en nabootsing, en ’n Amerikaanse-styl stelsel vir billike gebruik, in Suid-Afrikaanse kopieregwetgewing in die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg. Die Shazam-saak verskaf ’n paar nuttige kriteria vir die oorweging van daardie spesifieke verwere, en die toepaslikheid van die stelsel van billike gebruik. Die Shazam-saak is egter nie bo kritiek verhewe nie. Dit lyk of die hof ’n arbitrêre onderskeid getref het deur bepaalde kopieregwerke as literêre werke of dramatiese werke te klassifiseer. Dit is te wyte aan die vreemdheid van Britse kopiereg, waarvolgens literêre werke en dramatiese werke onderling in verskillende kategorieë in die Britse outeursreg val. Hierdie uitgangspunt van die Britse kopieregwetgewing is beslis effe vreemd. Die Suid-Afrikaanse kopiereg is anders in hierdie verband. Die hof het ook beslis dat, vir die toepassing van die billike handeling-verwere van parodie en nabootsing, dit nie ’n tweeledige toets behels nie. Eerstens, of die inbreukmakende gebruik vir die uitgesonderde doel is, en tweedens, of hierdie tot billike handeling van die werk aanleiding gee. Die hof het bevind dat die ondersoek een saamgestelde beoordeling is, naamlik of die dade waaroor gekla word (dit wil sê parodie of nabootsing) neerkom op billike handeling vir die spesifieke doel. Daar word aangevoer dat dit nie korrek is nie. Verder word aangevoer dat dit nie nodig is vir ’n hof om direk, as ’n afsonderlike ondersoek, die drie stap-toets te oorweeg benewens ’n spesifieke billike handeling-uitsondering nie.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Lessons to be learned from Only Fools: the protection of fictional characters, parody and pastiche\",\"authors\":\"S Karjiker\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2023/i4a2\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Die uitspraak in die Engelse saak Shazam Productions v Only Fools The Dining Experience (“Shazam-saak”) was in twee opsigte ’n grensverskuiwende kopiereg-uitspraak. Dit was die eerste keer dat kopieregbeskerming aan ’n fiksiekarakter onder Engelse reg erken is, en dat sodanige beskerming buite die werk waarin daardie karakter oorspronklik verskyn het, kon bestaan. Tweedens was dit moontlik die eerste keer dat die billike handeling-verwere van parodie en nabootsing teen ’n eis van kopieregskending deur ’n Engelse verhoorhof oorweeg is. Die uitspraak is noemenswaardig aangesien ’n Suid-Afrikaanse hof tot op hede nog geen erkenning gegee het dat ’n fiksiekarakter ook kopieregbeskerming kan geniet nie. Daardie moontlikheid is nie oorweeg in Rapid Phase Entertainment CC v SABC nie. Die Shazam-saak bied verdere ondersteuning vir die geskiktheid van ’n fiksiekarakter vir kopieregbeskerming, onafhanklik van die werk waarin die karakter voorheen verskyn het. Daar word vertrou dat dit in die Suid-Afrikaanse reg erken sal word. Die saak is ook om ’n ander rede leersaam, naamlik die voorgestelde invoering van die billike handeling-verwere van parodie en nabootsing, en ’n Amerikaanse-styl stelsel vir billike gebruik, in Suid-Afrikaanse kopieregwetgewing in die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg. Die Shazam-saak verskaf ’n paar nuttige kriteria vir die oorweging van daardie spesifieke verwere, en die toepaslikheid van die stelsel van billike gebruik. Die Shazam-saak is egter nie bo kritiek verhewe nie. Dit lyk of die hof ’n arbitrêre onderskeid getref het deur bepaalde kopieregwerke as literêre werke of dramatiese werke te klassifiseer. Dit is te wyte aan die vreemdheid van Britse kopiereg, waarvolgens literêre werke en dramatiese werke onderling in verskillende kategorieë in die Britse outeursreg val. Hierdie uitgangspunt van die Britse kopieregwetgewing is beslis effe vreemd. Die Suid-Afrikaanse kopiereg is anders in hierdie verband. Die hof het ook beslis dat, vir die toepassing van die billike handeling-verwere van parodie en nabootsing, dit nie ’n tweeledige toets behels nie. Eerstens, of die inbreukmakende gebruik vir die uitgesonderde doel is, en tweedens, of hierdie tot billike handeling van die werk aanleiding gee. Die hof het bevind dat die ondersoek een saamgestelde beoordeling is, naamlik of die dade waaroor gekla word (dit wil sê parodie of nabootsing) neerkom op billike handeling vir die spesifieke doel. Daar word aangevoer dat dit nie korrek is nie. Verder word aangevoer dat dit nie nodig is vir ’n hof om direk, as ’n afsonderlike ondersoek, die drie stap-toets te oorweeg benewens ’n spesifieke billike handeling-uitsondering nie.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2023-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i4a2\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i4a2","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

在 Shazam Productions 诉 Only Fools The Dining Experience("Shazam-saak")一案中,Shazam Productions 诉 Only Fools The Dining Experience("Shazam-saak")一案是英国法律第一次承认对实体角色的复制保护,而且这种保护可以存在于该角色最初出现的作品之外。这是英国法律首次承认对实体角色的复制保护,而且这种保护可以存在于该角色最初出现的作品之外。其次,这可能是英国法院首次审理戏仿和模仿的衡平法禁止反言。该判决值得注意,因为南非法院尚未承认虚构角色也可以享受复制保护。在 Rapid Phase Entertainment CC 诉南非广播公司一案中,"模仿 "一词没有被提及。Shazam-saak一案为用户提供了一个可视化播放器,该播放器的版权受到了保护。南非政府有信心认识到这一点。这件事还有另一个启发意义,即在《版权法》草案中,拟将禁止戏仿和模仿的公平行为以及美国式的公平使用制度引入南非的复制权立法。Shazam 案为考虑这些具体的抗辩理由以及合理使用制度的适用性提供了一些有用的标准。Die Shazam-saak is egter nicht bo kritiek verhewe nie.法院将某些复制版本归类为文学作品或戏剧作品,似乎是武断的区分。这是由于英国复制品的特殊性,根据英国目录,文学作品和戏剧作品属于不同的类别。英国复制品目录的这一分类方法是有效的。苏澳地区的图书在此类别中有所不同。该法院还指出,戏仿和剽窃之间存在着巨大的利益冲突,但这并不是一个对立的概念。首先,侵权使用是否出于特定目的,其次,侵权使用是否导致作品的公平交易。 法院认为审查是一种复合评估,即被诉行为(即戏仿或模仿)是否构成出于特定目的的公平交易。法院认为这是不正确的。还有人认为,法院没有必要为了具体的公平交易而直接作为一项单独的调查来考虑三步检验法。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
Lessons to be learned from Only Fools: the protection of fictional characters, parody and pastiche
Die uitspraak in die Engelse saak Shazam Productions v Only Fools The Dining Experience (“Shazam-saak”) was in twee opsigte ’n grensverskuiwende kopiereg-uitspraak. Dit was die eerste keer dat kopieregbeskerming aan ’n fiksiekarakter onder Engelse reg erken is, en dat sodanige beskerming buite die werk waarin daardie karakter oorspronklik verskyn het, kon bestaan. Tweedens was dit moontlik die eerste keer dat die billike handeling-verwere van parodie en nabootsing teen ’n eis van kopieregskending deur ’n Engelse verhoorhof oorweeg is. Die uitspraak is noemenswaardig aangesien ’n Suid-Afrikaanse hof tot op hede nog geen erkenning gegee het dat ’n fiksiekarakter ook kopieregbeskerming kan geniet nie. Daardie moontlikheid is nie oorweeg in Rapid Phase Entertainment CC v SABC nie. Die Shazam-saak bied verdere ondersteuning vir die geskiktheid van ’n fiksiekarakter vir kopieregbeskerming, onafhanklik van die werk waarin die karakter voorheen verskyn het. Daar word vertrou dat dit in die Suid-Afrikaanse reg erken sal word. Die saak is ook om ’n ander rede leersaam, naamlik die voorgestelde invoering van die billike handeling-verwere van parodie en nabootsing, en ’n Amerikaanse-styl stelsel vir billike gebruik, in Suid-Afrikaanse kopieregwetgewing in die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg. Die Shazam-saak verskaf ’n paar nuttige kriteria vir die oorweging van daardie spesifieke verwere, en die toepaslikheid van die stelsel van billike gebruik. Die Shazam-saak is egter nie bo kritiek verhewe nie. Dit lyk of die hof ’n arbitrêre onderskeid getref het deur bepaalde kopieregwerke as literêre werke of dramatiese werke te klassifiseer. Dit is te wyte aan die vreemdheid van Britse kopiereg, waarvolgens literêre werke en dramatiese werke onderling in verskillende kategorieë in die Britse outeursreg val. Hierdie uitgangspunt van die Britse kopieregwetgewing is beslis effe vreemd. Die Suid-Afrikaanse kopiereg is anders in hierdie verband. Die hof het ook beslis dat, vir die toepassing van die billike handeling-verwere van parodie en nabootsing, dit nie ’n tweeledige toets behels nie. Eerstens, of die inbreukmakende gebruik vir die uitgesonderde doel is, en tweedens, of hierdie tot billike handeling van die werk aanleiding gee. Die hof het bevind dat die ondersoek een saamgestelde beoordeling is, naamlik of die dade waaroor gekla word (dit wil sê parodie of nabootsing) neerkom op billike handeling vir die spesifieke doel. Daar word aangevoer dat dit nie korrek is nie. Verder word aangevoer dat dit nie nodig is vir ’n hof om direk, as ’n afsonderlike ondersoek, die drie stap-toets te oorweeg benewens ’n spesifieke billike handeling-uitsondering nie.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信