The right to data portability: a ghost in the protection of personal information

IF 0.2 Q4 LAW
M. Malahleka
{"title":"The right to data portability: a ghost in the protection of personal information","authors":"M. Malahleka","doi":"10.47348/tsar/2023/i1a1","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Data-oordraagbaarheid is die vermoë om data tussen toepassings, programme, rekenaaromgewings of wolkrekenaardiensteplatforms te skuif. In ’n wolkrekenaarkonteks is data-oordraagbaarheid een deel van “wolkoordraagbaarheid”, wat dit vir datasubjekte moontlik maak om hul persoonlike inligting tussen wolkrekenaardiensverskaffers te skuif. Sonder data-oordraagbaarheid is ’n persoon se data slegs toeganklik deur die wolkrekenaarbediener waar dit gestoor word. Data-oordraagbaarheid vergemaklik ook die hergebruik van persoonlike inligting wat verantwoordelike partye verwerk deur ’n algemene doelbeheermeganisme van horisontale toepassing daar te stel. Terwyl data-oordraagbaarheid die verwesenliking van innovasie en datasekuriteit bevorder, hou dit ook die risiko in dat persoonlike inligting in die verkeerde hande beland. Die oordrag van persoonlike inligting tussen diensverskaffers val binne die definisie van “verwerking” kragtens artikel 1 van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting 4 van 2013 en lei tot die toepassing daarvan. Met die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting poog die wetgewer om die persoonlike inligting te beskerm wat deel vorm van die reg op privaatheid wat ingevolge artikel 14 van die grondwet verskans is. Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting verskaf egter nie uitdruklik ’n data-oordraagbaarheidsreg nie. Dié anomalie is vreemd, aangesien die wet ’n nabootsing van die algemene Europese Unie se databeskermingsregulasie is en wat datasubjekte in die Europese Unie data-oordraagbaarheidsregte bied as een van die noodsaaklike nuwighede vir databeskerming aldaar. Artikel 20 van die Europese Unie se algemene databeskermingsregulasie verskaf die reg op data-oordraagbaarheid ten einde die datasubjekte te bemagtig, data-interoperabiliteit te bevorder, insluitingseffekte op geslote platforms te voorkom en datasubjekte se bevoegdheid oor hul persoonlike inligting te versterk. Op versoek word daar van databeheerders vereis om persoonlike inligting aan die datasubjek te verskaf in ’n gestruktureerde, algemeen gebruikte en masjienleesbare formaat. Dit maak die gereguleerde oordrag van persoonlike inligting tussen wolkrekenaardienste moontlik. Daar mag moontlik geargumenteer word dat die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting wel impliseer dat aan datasubjekte beskerming oor data-oordraagbaarheid verleen word. Die vraag is of dit voldoende is en werklik databeskerming waarborg. In hierdie bydrae word die aspekte ondersoek. Dit toon ook dat die huidige toestand waarin hierdie reg verskaf word, nie uitdruklik aan datasubjekte voldoende databeskerming ooreenkomstig die grondwet verleen nie.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":"30 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"1","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i1a1","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 1

Abstract

Data-oordraagbaarheid is die vermoë om data tussen toepassings, programme, rekenaaromgewings of wolkrekenaardiensteplatforms te skuif. In ’n wolkrekenaarkonteks is data-oordraagbaarheid een deel van “wolkoordraagbaarheid”, wat dit vir datasubjekte moontlik maak om hul persoonlike inligting tussen wolkrekenaardiensverskaffers te skuif. Sonder data-oordraagbaarheid is ’n persoon se data slegs toeganklik deur die wolkrekenaarbediener waar dit gestoor word. Data-oordraagbaarheid vergemaklik ook die hergebruik van persoonlike inligting wat verantwoordelike partye verwerk deur ’n algemene doelbeheermeganisme van horisontale toepassing daar te stel. Terwyl data-oordraagbaarheid die verwesenliking van innovasie en datasekuriteit bevorder, hou dit ook die risiko in dat persoonlike inligting in die verkeerde hande beland. Die oordrag van persoonlike inligting tussen diensverskaffers val binne die definisie van “verwerking” kragtens artikel 1 van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting 4 van 2013 en lei tot die toepassing daarvan. Met die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting poog die wetgewer om die persoonlike inligting te beskerm wat deel vorm van die reg op privaatheid wat ingevolge artikel 14 van die grondwet verskans is. Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting verskaf egter nie uitdruklik ’n data-oordraagbaarheidsreg nie. Dié anomalie is vreemd, aangesien die wet ’n nabootsing van die algemene Europese Unie se databeskermingsregulasie is en wat datasubjekte in die Europese Unie data-oordraagbaarheidsregte bied as een van die noodsaaklike nuwighede vir databeskerming aldaar. Artikel 20 van die Europese Unie se algemene databeskermingsregulasie verskaf die reg op data-oordraagbaarheid ten einde die datasubjekte te bemagtig, data-interoperabiliteit te bevorder, insluitingseffekte op geslote platforms te voorkom en datasubjekte se bevoegdheid oor hul persoonlike inligting te versterk. Op versoek word daar van databeheerders vereis om persoonlike inligting aan die datasubjek te verskaf in ’n gestruktureerde, algemeen gebruikte en masjienleesbare formaat. Dit maak die gereguleerde oordrag van persoonlike inligting tussen wolkrekenaardienste moontlik. Daar mag moontlik geargumenteer word dat die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting wel impliseer dat aan datasubjekte beskerming oor data-oordraagbaarheid verleen word. Die vraag is of dit voldoende is en werklik databeskerming waarborg. In hierdie bydrae word die aspekte ondersoek. Dit toon ook dat die huidige toestand waarin hierdie reg verskaf word, nie uitdruklik aan datasubjekte voldoende databeskerming ooreenkomstig die grondwet verleen nie.
数据可携权:个人信息保护中的隐忧
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信