Regspraak: Ethical and professional duties of legal practitioners: another casualty of Covid-19?

IF 0.2 Q4 LAW
M. V. Eck
{"title":"Regspraak: Ethical and professional duties of legal practitioners: another casualty of Covid-19?","authors":"M. V. Eck","doi":"10.47348/tsar/2021/i2a11","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die uitbreek van die coronavirus in 2019 (Covid-19) het baie individue in hul daaglikse lewens geraak. In die nasleep daarvan is wêreldekonomieë verwoes, staatshulpbronne uitgeput en mediese infrastrukture is op die rand van ineenstorting gelaat. Dit is geen wonder dat die regering, toe die Covid-19 infeksie gedurende 2020 vir die eerste keer in Suid-Afrika waargeneem is, vinnig stappe geneem het om die infeksie in te hok sodat lewens gered kon word nie. Dit is gedoen met die verklaring van ’n nasionale ramptoestand onder die Wet op Rampbestuur 57 van 2002 met die implementering van ’n sogenaamde harde inperking in Maart 2020 wat ’n oorvloed van regulasies meegebring het. Dit is nie die bedoeling om die inperkingsregulasies te bespreek nie, maar om die tugmaatreëls van die hof in Administrator of Dr JS Moroka Municipality v Kubheka (2020 3 All SA 96 (ML)) te bespreek. Verskeie regspraktisyns betrokke in daardie saak het blykbaar nie oor geldige permitte beskik wat ingevolge die regulasies vereis is nie. Die hof was krities oor die skynbare oortreding en het ’n afskrif van die uitspraak na die direkteure van die Mpumalanga en Gautengse regsadviesrade verwys. Die hof het ook verskeie van die regspraktisyns verbied om fooie en kostes vir die bywoning van daardie hofaansoek van 31 Maart 2020 te eis. Teen dié agtergrond bespreek die outeur die hof se toesighoudende rol en sy dissiplinêre funksie van die regsberoep, sowel as die wyse waarop die hof en die regsadviesraad wangedrag van regspraktisyns in die algemeen kan aanspreek. Daar word verwys na die verskillende filosofiese modelle wat gebruik kan word in die algemene regulering van die regsberoep, wat die doel van dissiplinêre aksies in die konteks van die beroep beïnvloed asook die tipe dissiplinêre aksies wat gebruik kan word. Die verantwoordelikheid van ’n regspraktisyn om niks te doen wat die regsprofessie in oneer kan bring nie, word beklemtoon. Respek vir die hof, eerlikheid, integriteit, en ook die nakoming van die landswette deur alle regslui is noodsaaklik vir die behoorlike funksionering van die regsberoep.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2021-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2021/i2a11","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Die uitbreek van die coronavirus in 2019 (Covid-19) het baie individue in hul daaglikse lewens geraak. In die nasleep daarvan is wêreldekonomieë verwoes, staatshulpbronne uitgeput en mediese infrastrukture is op die rand van ineenstorting gelaat. Dit is geen wonder dat die regering, toe die Covid-19 infeksie gedurende 2020 vir die eerste keer in Suid-Afrika waargeneem is, vinnig stappe geneem het om die infeksie in te hok sodat lewens gered kon word nie. Dit is gedoen met die verklaring van ’n nasionale ramptoestand onder die Wet op Rampbestuur 57 van 2002 met die implementering van ’n sogenaamde harde inperking in Maart 2020 wat ’n oorvloed van regulasies meegebring het. Dit is nie die bedoeling om die inperkingsregulasies te bespreek nie, maar om die tugmaatreëls van die hof in Administrator of Dr JS Moroka Municipality v Kubheka (2020 3 All SA 96 (ML)) te bespreek. Verskeie regspraktisyns betrokke in daardie saak het blykbaar nie oor geldige permitte beskik wat ingevolge die regulasies vereis is nie. Die hof was krities oor die skynbare oortreding en het ’n afskrif van die uitspraak na die direkteure van die Mpumalanga en Gautengse regsadviesrade verwys. Die hof het ook verskeie van die regspraktisyns verbied om fooie en kostes vir die bywoning van daardie hofaansoek van 31 Maart 2020 te eis. Teen dié agtergrond bespreek die outeur die hof se toesighoudende rol en sy dissiplinêre funksie van die regsberoep, sowel as die wyse waarop die hof en die regsadviesraad wangedrag van regspraktisyns in die algemeen kan aanspreek. Daar word verwys na die verskillende filosofiese modelle wat gebruik kan word in die algemene regulering van die regsberoep, wat die doel van dissiplinêre aksies in die konteks van die beroep beïnvloed asook die tipe dissiplinêre aksies wat gebruik kan word. Die verantwoordelikheid van ’n regspraktisyn om niks te doen wat die regsprofessie in oneer kan bring nie, word beklemtoon. Respek vir die hof, eerlikheid, integriteit, en ook die nakoming van die landswette deur alle regslui is noodsaaklik vir die behoorlike funksionering van die regsberoep.
法律从业人员的道德和专业责任:新冠肺炎疫情的又一受害者?
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信