Enkele faktore wat die vruggroei van sitrus beïnvloed

S. F. D. Plessis, H. D. Plessis
{"title":"Enkele faktore wat die vruggroei van sitrus beïnvloed","authors":"S. F. D. Plessis, H. D. Plessis","doi":"10.1080/02571862.1987.10634228","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"'n Ondersoek het aangetoon dat 'n hoogsbetekenisvolle (r = 0,96) verwantskap bestaan tussen waterverbruik van 'n volwasse sitrusboom en vruggroeitempo. Waterverbruik bereik 'n maksimum van 80–90 l/dag gedurende die periode Desember tot einde Maart, dit is dieselfde tyd wanneer vruggrootte snel toeneem. Sikluslengte van besproeiing speel 'n belangrike rol in vruggroei. 'n Kort sikluslengte lewer egalige vruggroei en dus groot vrugte. Die verskille in vruggrootte tussen twee seisoene vir 'n behandeling waarin geen vogstremming voorgekom het nie, is toegeskryf aan klimaatsverskille veral gedurende die vroee deel van die seisoen (Sept.–Jan.). Vruggroeitempo neem snel toe bokant 26°C.","PeriodicalId":22913,"journal":{"name":"The South African Journal of Plant and Soil","volume":"32 1","pages":"12-16"},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2013-01-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"The South African Journal of Plant and Soil","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.1080/02571862.1987.10634228","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

'n Ondersoek het aangetoon dat 'n hoogsbetekenisvolle (r = 0,96) verwantskap bestaan tussen waterverbruik van 'n volwasse sitrusboom en vruggroeitempo. Waterverbruik bereik 'n maksimum van 80–90 l/dag gedurende die periode Desember tot einde Maart, dit is dieselfde tyd wanneer vruggrootte snel toeneem. Sikluslengte van besproeiing speel 'n belangrike rol in vruggroei. 'n Kort sikluslengte lewer egalige vruggroei en dus groot vrugte. Die verskille in vruggrootte tussen twee seisoene vir 'n behandeling waarin geen vogstremming voorgekom het nie, is toegeskryf aan klimaatsverskille veral gedurende die vroee deel van die seisoen (Sept.–Jan.). Vruggroeitempo neem snel toe bokant 26°C.
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信