Regspraak: A cautionary tale of litigation, liability and ethical responsibilities in the legal profession

IF 0.2 Q4 LAW
M. Van Eck
{"title":"Regspraak: A cautionary tale of litigation, liability and ethical responsibilities in the legal profession","authors":"M. Van Eck","doi":"10.47348/tsar/2022/i4a10","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die regsberoep word deur etiese en professionele beginsels onderlê. Een van die beginsels wat in hierdie bespreking uitgelig word, is die van handhawing en beskerming van die publiek se persepsie van die regsberoep, onder andere om ’n goeie en eerbare beroep te wees. Dit kan negatief beïnvloed word indien litigasie tussen regspraktisyns as ’n vorm van binnegevegte beskou word en kan moontlik ’n interne krisis binne die professie skep. Alhoewel Solomon v Junkeeparsad (2022 3 SA 526 (GJ)) maar een voorbeeld van litigasie tussen regspraktisyns is, beklemtoon die saak, hoewel indirek, die konseptuele vraag of litigasie tussen regspraktisyns as ’n vorm van binnegevegte beskou kan word. Dit sal skadelik wees vir die persepsie van die regsprofessie indien sodanige litigasie ’n nuwe norm geword het en nou aanvaarbaar is binne die ontwikkelende professie in die moderne samelewing. In die aanspreek van hierdie vraag hou die outeur rekening met die feit dat in Suid-Afrika, soos in Australië en ander regsbestelle gebaseer op die Engelse “common law”, sprake is van onderskeidelike professies van die balie en die sybalie. Dié geskeie balies beïnvloed moontlik die regsverhouding tussen kliënte, prokureurs en advokate. Dit bepaal ook die bron van aanspreeklikheid vir die betaling van ’n advokaat se fooi. Alhoewel die bron van ’n prokureur se aanspreeklikheid in die verlede oor die algemeen as kontraktueel beskou is (in beide die Suid-Afrikaanse en die Australiese regspraktyk), rus ’n verpligting op prokureurs in Suid-Afrika om ’n advokaat se fooi te betaal wat nou weerspieël word in die gedragskode (soos vasgestel ingevolge artikel 35 van die Regspraktykwet 28 van 2014). ’n Prokureur het sowel ’n professionele as etiese plig om die verskuldigde betaling van derde partye se fooie (insluitend die van advokate) onverwyld te maak. ’n Versuim om hierdie plig stiptelik na te kom, reflekteer op swak bestuur van die prokureur se regspraktyk. Alhoewel ’n advokaat wel ’n reg het om regstappe in te stel teen iedere prestasieskuldenaar ook waar professionele fooie uitstaande is, rus daar ’n kollektiewe en etiese verantwoordelikheid op die lede van die regsprofessie om die beeld en reputasie van die professie te beskerm. Met hierdie aantekening dui die outeur daarop dat dit dalk tyd is om alternatiewe geskilbeslegtingsprosesse te vind om dispute tussen regspraktisyns, as lede van die regsberoep, aan te spreek.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i4a10","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Die regsberoep word deur etiese en professionele beginsels onderlê. Een van die beginsels wat in hierdie bespreking uitgelig word, is die van handhawing en beskerming van die publiek se persepsie van die regsberoep, onder andere om ’n goeie en eerbare beroep te wees. Dit kan negatief beïnvloed word indien litigasie tussen regspraktisyns as ’n vorm van binnegevegte beskou word en kan moontlik ’n interne krisis binne die professie skep. Alhoewel Solomon v Junkeeparsad (2022 3 SA 526 (GJ)) maar een voorbeeld van litigasie tussen regspraktisyns is, beklemtoon die saak, hoewel indirek, die konseptuele vraag of litigasie tussen regspraktisyns as ’n vorm van binnegevegte beskou kan word. Dit sal skadelik wees vir die persepsie van die regsprofessie indien sodanige litigasie ’n nuwe norm geword het en nou aanvaarbaar is binne die ontwikkelende professie in die moderne samelewing. In die aanspreek van hierdie vraag hou die outeur rekening met die feit dat in Suid-Afrika, soos in Australië en ander regsbestelle gebaseer op die Engelse “common law”, sprake is van onderskeidelike professies van die balie en die sybalie. Dié geskeie balies beïnvloed moontlik die regsverhouding tussen kliënte, prokureurs en advokate. Dit bepaal ook die bron van aanspreeklikheid vir die betaling van ’n advokaat se fooi. Alhoewel die bron van ’n prokureur se aanspreeklikheid in die verlede oor die algemeen as kontraktueel beskou is (in beide die Suid-Afrikaanse en die Australiese regspraktyk), rus ’n verpligting op prokureurs in Suid-Afrika om ’n advokaat se fooi te betaal wat nou weerspieël word in die gedragskode (soos vasgestel ingevolge artikel 35 van die Regspraktykwet 28 van 2014). ’n Prokureur het sowel ’n professionele as etiese plig om die verskuldigde betaling van derde partye se fooie (insluitend die van advokate) onverwyld te maak. ’n Versuim om hierdie plig stiptelik na te kom, reflekteer op swak bestuur van die prokureur se regspraktyk. Alhoewel ’n advokaat wel ’n reg het om regstappe in te stel teen iedere prestasieskuldenaar ook waar professionele fooie uitstaande is, rus daar ’n kollektiewe en etiese verantwoordelikheid op die lede van die regsprofessie om die beeld en reputasie van die professie te beskerm. Met hierdie aantekening dui die outeur daarop dat dit dalk tyd is om alternatiewe geskilbeslegtingsprosesse te vind om dispute tussen regspraktisyns, as lede van die regsberoep, aan te spreek.
Regspraak:法律职业的诉讼、责任和道德责任的警示故事
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信