{"title":"Fosfor in geselekteerde onversteurde en bewerkte Suid-Afrikaanse gronde 1. Totale, anorganiese en organiese fosfor","authors":"A. V. Zyl, C. C. D. Preez","doi":"10.1080/02571862.1997.10635074","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Min is bekend oor die effek van boerderypraktyke soos bewerking, bemesting en bekalking op die fosforfraksies in gronde van die somerreenvalgebied (25°-30°S; 24°–30°O) in Suid-Afrika. Die doelstellings van die studie was om die effek van gewasverbouing op die totale (Pt), anorganiese (Pa) en organiese (Po) fosforfraksies van hierdie gronde te kwantifiseer en om vas te stel hoe die Pa- en Po-fraksies, wat ten opsigte van planttoeganklik- heid verskil, deur gewasverbouing beinvloed word. Siegs die effekte van gewasverbouing op Pt, Pa en Po word hier gerapporteer. Bewerkte en nabygelee onversteurde bogronde (0–200 mm) is by 50 lokaliteite, wat verspreid in die ondersoekgebied voorkom, versamel. 'n Opeenvolgende ekstraheringsprosedure is gebruik om die Pa(NaHCO3-Pa, NaOH-Pa, HCI-Pa en residuele-Pa) en Po (NaHCO3-Po, NaOH-Po en residuele-Po) in die monsters te fraksioneer vir kolorimetriese bepaling. Daarna is Pt, Pa en Po deur sommering van die relevante fraksies bereken. Die Pt van die bewerkte gronde was in...","PeriodicalId":22913,"journal":{"name":"The South African Journal of Plant and Soil","volume":"15 1","pages":"9-17"},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"1997-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"4","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"The South African Journal of Plant and Soil","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.1080/02571862.1997.10635074","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 4
Abstract
Min is bekend oor die effek van boerderypraktyke soos bewerking, bemesting en bekalking op die fosforfraksies in gronde van die somerreenvalgebied (25°-30°S; 24°–30°O) in Suid-Afrika. Die doelstellings van die studie was om die effek van gewasverbouing op die totale (Pt), anorganiese (Pa) en organiese (Po) fosforfraksies van hierdie gronde te kwantifiseer en om vas te stel hoe die Pa- en Po-fraksies, wat ten opsigte van planttoeganklik- heid verskil, deur gewasverbouing beinvloed word. Siegs die effekte van gewasverbouing op Pt, Pa en Po word hier gerapporteer. Bewerkte en nabygelee onversteurde bogronde (0–200 mm) is by 50 lokaliteite, wat verspreid in die ondersoekgebied voorkom, versamel. 'n Opeenvolgende ekstraheringsprosedure is gebruik om die Pa(NaHCO3-Pa, NaOH-Pa, HCI-Pa en residuele-Pa) en Po (NaHCO3-Po, NaOH-Po en residuele-Po) in die monsters te fraksioneer vir kolorimetriese bepaling. Daarna is Pt, Pa en Po deur sommering van die relevante fraksies bereken. Die Pt van die bewerkte gronde was in...