Die invloed van die voginhoud op die dopbaarheid van sonneblomsaad

A. Nel, H. Loubser, P. Hammes
{"title":"Die invloed van die voginhoud op die dopbaarheid van sonneblomsaad","authors":"A. Nel, H. Loubser, P. Hammes","doi":"10.1080/02571862.1999.10634848","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die voginhoud van sonneblomsaad (Helianthus annuns L.) wat vir persing gebruik word, wissel tussen 5.5% (ongeveer die laagste inhoud waartoe saad natuurlik droog) en 10% (die hoogste toelaatbare inhoud vir berging). Die doel van die ondersoek was om vas te stel hoe die voginhoud van twee saadmonsters wat natuurlik droog die dopbaarheid beinvloed, met die spoed van die dopper gestel vir minimalisering van ongedopte saad plus fynmateriaal. Die saad van twee kultivars wat by Heilbron gedurende 1996/97 gekweek is, is gebruik. Die saad is gelaat om natuurlik te droog en ontdopping is met tussenposes met 'n laboratoriumdopper uitgevoer. Die resultate toon dat droer saad 'n laer dopperspoed as natter saad vereis. Dopbaarheid het van 88 tot 95% toegeneem met 'n saadvogafname van 9.5 tot 5.7%. Terselfdertyd het die produksie van fynmateriaal, wat 'n verlies aan olie en protei'en meebring, vir die twee monsters verskillend toegeneem. Indien die verlies van fynmateriaal voorkom kan word, sal ontdopping die hoogste w...","PeriodicalId":22913,"journal":{"name":"The South African Journal of Plant and Soil","volume":"372 1","pages":"64-68"},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"1999-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"2","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"The South African Journal of Plant and Soil","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.1080/02571862.1999.10634848","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 2

Abstract

Die voginhoud van sonneblomsaad (Helianthus annuns L.) wat vir persing gebruik word, wissel tussen 5.5% (ongeveer die laagste inhoud waartoe saad natuurlik droog) en 10% (die hoogste toelaatbare inhoud vir berging). Die doel van die ondersoek was om vas te stel hoe die voginhoud van twee saadmonsters wat natuurlik droog die dopbaarheid beinvloed, met die spoed van die dopper gestel vir minimalisering van ongedopte saad plus fynmateriaal. Die saad van twee kultivars wat by Heilbron gedurende 1996/97 gekweek is, is gebruik. Die saad is gelaat om natuurlik te droog en ontdopping is met tussenposes met 'n laboratoriumdopper uitgevoer. Die resultate toon dat droer saad 'n laer dopperspoed as natter saad vereis. Dopbaarheid het van 88 tot 95% toegeneem met 'n saadvogafname van 9.5 tot 5.7%. Terselfdertyd het die produksie van fynmateriaal, wat 'n verlies aan olie en protei'en meebring, vir die twee monsters verskillend toegeneem. Indien die verlies van fynmateriaal voorkom kan word, sal ontdopping die hoogste w...
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信