{"title":"Die swawelstatus van besproeiingsgronde onder veranderende bemestingspraktyke","authors":"A. V. Schalkwyk, R. D. T. Burger","doi":"10.1080/02571862.1987.10634236","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die effek van die gebruik van swawelvrye teenoor swawelbevattende bemestingstowwe op die swawelstatus van 'n Mangano-grond van Vaalharts, is met behulp van 'n potproef ondersoek. Waar swawelvrye bemestingstowwe gebruik is was gebreksimptome na die derde snysel reeds duidelik sigbaar by lusern. Daarbenewens het die gebruik van swawelbevattende bemestingstowwe 'n betekenisvolle vermeerdering in die oesmassa sowel as in die swawelkonsentrasie veroorsaak.","PeriodicalId":22913,"journal":{"name":"The South African Journal of Plant and Soil","volume":"49 1","pages":"49-50"},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2013-01-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"The South African Journal of Plant and Soil","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.1080/02571862.1987.10634236","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Abstract
Die effek van die gebruik van swawelvrye teenoor swawelbevattende bemestingstowwe op die swawelstatus van 'n Mangano-grond van Vaalharts, is met behulp van 'n potproef ondersoek. Waar swawelvrye bemestingstowwe gebruik is was gebreksimptome na die derde snysel reeds duidelik sigbaar by lusern. Daarbenewens het die gebruik van swawelbevattende bemestingstowwe 'n betekenisvolle vermeerdering in die oesmassa sowel as in die swawelkonsentrasie veroorsaak.