Regspraak: Contracts of insurance and the objective approach to interpretation of contracts

IF 0.2 Q4 LAW
Mfb Reinecke, GF Lubbe
{"title":"Regspraak: Contracts of insurance and the objective approach to interpretation of contracts","authors":"Mfb Reinecke, GF Lubbe","doi":"10.47348/tsar/2021/i2a8","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Café Chameleon se Guardrisk polis het besigheidsverlies gedek as dit die gevolg is van ’n aanmeldbare siekte wat voorgekom het binne ’n radius van 50 kilometer vanaf sy restourant in Kaapstad. So ’n siekte, Covid-19, het voorgeval. ’n Epidemie het ontwikkel en die regering het ’n staat van algemene inperking afgekondig. Ten gevolge van die inperking het Café Chameleon wesenlike dog ongekwantifiseerde besigheidsverliese gely. ’n Verklarende bevel is ten gunste van Café Chameleon in die Kaap uitgereik. Guardrisk Insurance het appelleer maar die hoogste hof van appèl het die appèl eenparig van die hand gewys. Die hof het die kontraktuele risikobepalings aan die hand van die sogenaamde objektiewe benadering uitgelê en bevind dat die gebeurtenis waarteen verseker is, verlies as gevolg van ’n inperking insluit. Ingevolge die tans geldende objektiewe benadering word daar nie gepoog om die kontraktante se werklike bedoeling vas te stel nie. Die vraag is bloot hoe ’n redelike man in die skoene van die kontraktante hul woorde en gedrag sou verstaan het. Volgens sommige beslissings gaan dit wel nog om ’n konstruktiewe bedoeling. Die aard, ooreenkomste en verskille tussen die objektiewe benadering en die tradisionele subjektiewe benadering word in die bespreking uitgelig. Daar word aan die hand gedoen dat die huidige interpretasie benadering eintlik ’n hibriede benadering is. Die objektiewe benadering hang in werklikheid saam met die vertrouensteorie vir kontraktuele aanspreeklikheid en word getemper deur byvoorbeeld die verweer van redelike dwaling. Wat vasstaan, is dat interpretasie ’n fyn kuns is en dat selfs die meer objektiewe benadering nie noodwendig feilloos is nie. Trouens, die hof se uitleg van die versekerde gebeurtenis aan die hand van die objektiewe benadering word bevraagteken. ’n Alternatiewe voorstel is dat die voorkoms van Covid-19 binne ’n sekere radius van die versekerde se besigheid aanvaar word as die versekerde gebeurtenis omdat so ’n uitleg in die algemeen meer betroubare resultate lewer. In die betrokke omstandighede sou dit egter nie ’n verskil aan die uitkoms van die geding gemaak het nie.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2021-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2021/i2a8","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Café Chameleon se Guardrisk polis het besigheidsverlies gedek as dit die gevolg is van ’n aanmeldbare siekte wat voorgekom het binne ’n radius van 50 kilometer vanaf sy restourant in Kaapstad. So ’n siekte, Covid-19, het voorgeval. ’n Epidemie het ontwikkel en die regering het ’n staat van algemene inperking afgekondig. Ten gevolge van die inperking het Café Chameleon wesenlike dog ongekwantifiseerde besigheidsverliese gely. ’n Verklarende bevel is ten gunste van Café Chameleon in die Kaap uitgereik. Guardrisk Insurance het appelleer maar die hoogste hof van appèl het die appèl eenparig van die hand gewys. Die hof het die kontraktuele risikobepalings aan die hand van die sogenaamde objektiewe benadering uitgelê en bevind dat die gebeurtenis waarteen verseker is, verlies as gevolg van ’n inperking insluit. Ingevolge die tans geldende objektiewe benadering word daar nie gepoog om die kontraktante se werklike bedoeling vas te stel nie. Die vraag is bloot hoe ’n redelike man in die skoene van die kontraktante hul woorde en gedrag sou verstaan het. Volgens sommige beslissings gaan dit wel nog om ’n konstruktiewe bedoeling. Die aard, ooreenkomste en verskille tussen die objektiewe benadering en die tradisionele subjektiewe benadering word in die bespreking uitgelig. Daar word aan die hand gedoen dat die huidige interpretasie benadering eintlik ’n hibriede benadering is. Die objektiewe benadering hang in werklikheid saam met die vertrouensteorie vir kontraktuele aanspreeklikheid en word getemper deur byvoorbeeld die verweer van redelike dwaling. Wat vasstaan, is dat interpretasie ’n fyn kuns is en dat selfs die meer objektiewe benadering nie noodwendig feilloos is nie. Trouens, die hof se uitleg van die versekerde gebeurtenis aan die hand van die objektiewe benadering word bevraagteken. ’n Alternatiewe voorstel is dat die voorkoms van Covid-19 binne ’n sekere radius van die versekerde se besigheid aanvaar word as die versekerde gebeurtenis omdat so ’n uitleg in die algemeen meer betroubare resultate lewer. In die betrokke omstandighede sou dit egter nie ’n verskil aan die uitkoms van die geding gemaak het nie.
保险合同与合同解释的客观方法
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信