Copyright owners, performers and streaming: a South African perspective on addressing the value gap

Pub Date : 2022-01-01 DOI:10.47348/tsar/2022/i3a4
G. Jansen
{"title":"Copyright owners, performers and streaming: a South African perspective on addressing the value gap","authors":"G. Jansen","doi":"10.47348/tsar/2022/i3a4","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Hierdie artikel ondersoek die bedryf van aanlyn musiekstroomdienste, en in die besonder tot watter mate outeursreghebbendes en kunstenaars vergoed word vir die gebruik van hul beskermde werk deur musiekstroomdienste. Soos tegnologie ontwikkel, het die gebruik van musiekstroomdienste die oorwegende manier geword waarop luisteraars omgaan met musiek. Hoewel die aantal musiekstroomdiensgebruikers beduidend toeneem, is daar nie ’n ooreenstemmende toename in die tantieme wat outeursreghebbendes en kunstenaars ontvang vir die gebruik van hul werke deur musiekstroomdienste nie. Daar is ’n wêreldwye poging om hierdie waardeverskil aan te spreek. Die artikel ontleed die Suid-Afrikaanse wetgewing rakende die verhouding tussen outeursreghebbendes en kunstenaars, en die tantieme waarop hul geregtig is. Daar word ondersoek of hierdie partye effektief beskerm word in die lig van hoe aanlyn musiekstroomdienste bedryf word. Die outeur voer aan dat daar ’n duidelike verskil is in die mate waartoe outeursreghebbendes en kunstenaars beskerm word in terme van die Wet op Outeursreg en die Wet op die Beskerming van Kunstenaars. Kunstenaars het slegs ’n reg op vergoeding vir die gebruik van hul optredes, waar outeursreghebbendes eksklusiewe regte het tot die gebruik en uitbuiting van hul werk. Gebaseer op die voorstelle en wysigings van die Wêreld Intellektuele Goedere Organisasie en die Europese Unie, voer die outeur aan dat ʼn addisionele reg tot vergoeding vir die gebruik van hul werk in die geval van die interaktiewe manier waarop musiekstroomdienste bedryf word, ingesluit moet word in die raamwerk van outeursregwetgewing. Hierdie voorgestelde wysiging verseker dat Suid- Afrikaanse musikante billike vergoeding ontvang vir die gebruik van hul werk in die bedryf van aanlyn musiekstroomdienste en verseker ook dat die Suid-Afrikaanse wetgewende raamwerk op gelyke voet met internasionale standaarde kan wees.","PeriodicalId":0,"journal":{"name":"","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i3a4","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Hierdie artikel ondersoek die bedryf van aanlyn musiekstroomdienste, en in die besonder tot watter mate outeursreghebbendes en kunstenaars vergoed word vir die gebruik van hul beskermde werk deur musiekstroomdienste. Soos tegnologie ontwikkel, het die gebruik van musiekstroomdienste die oorwegende manier geword waarop luisteraars omgaan met musiek. Hoewel die aantal musiekstroomdiensgebruikers beduidend toeneem, is daar nie ’n ooreenstemmende toename in die tantieme wat outeursreghebbendes en kunstenaars ontvang vir die gebruik van hul werke deur musiekstroomdienste nie. Daar is ’n wêreldwye poging om hierdie waardeverskil aan te spreek. Die artikel ontleed die Suid-Afrikaanse wetgewing rakende die verhouding tussen outeursreghebbendes en kunstenaars, en die tantieme waarop hul geregtig is. Daar word ondersoek of hierdie partye effektief beskerm word in die lig van hoe aanlyn musiekstroomdienste bedryf word. Die outeur voer aan dat daar ’n duidelike verskil is in die mate waartoe outeursreghebbendes en kunstenaars beskerm word in terme van die Wet op Outeursreg en die Wet op die Beskerming van Kunstenaars. Kunstenaars het slegs ’n reg op vergoeding vir die gebruik van hul optredes, waar outeursreghebbendes eksklusiewe regte het tot die gebruik en uitbuiting van hul werk. Gebaseer op die voorstelle en wysigings van die Wêreld Intellektuele Goedere Organisasie en die Europese Unie, voer die outeur aan dat ʼn addisionele reg tot vergoeding vir die gebruik van hul werk in die geval van die interaktiewe manier waarop musiekstroomdienste bedryf word, ingesluit moet word in die raamwerk van outeursregwetgewing. Hierdie voorgestelde wysiging verseker dat Suid- Afrikaanse musikante billike vergoeding ontvang vir die gebruik van hul werk in die bedryf van aanlyn musiekstroomdienste en verseker ook dat die Suid-Afrikaanse wetgewende raamwerk op gelyke voet met internasionale standaarde kan wees.
分享
查看原文
版权所有者、表演者和流媒体:解决价值差距的南非视角
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信