Nierversaking en ’n orgaanoorplanting in Met ’n ompad deur Berna Ackerman – ’n regsletterkundige ondersoek

Melodie Labuschaigne, Magda Slabbert
{"title":"Nierversaking en ’n orgaanoorplanting in Met ’n ompad deur Berna Ackerman – ’n regsletterkundige ondersoek","authors":"Melodie Labuschaigne, Magda Slabbert","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n2e1","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Letterkundige tekste met mediese temas word toenemend ingesluit in die kurrikula van mediese skole in die VSA in ’n poging om voornemende medici beter sosiale vaardighede en begrip vir hul pasiënte te leer. Wat die Suid-Afrikaanse konteks betref, gee Berna Ackerman se roman Met ’n ompad betekenis aan die lotgeval van ’n jong pasiënt met nierversaking. Dit kan dus as ’n bron om die waarde van letterkunde vir kliniese geneeskunde en die reg te illustreer, beskou word. Al die romankarakters se belewenisse van die jong kind se siekte, insluitend die frustrasies en wanhoop wat gepaardgaan met die wag op ’n nierskenker, verskaf ’n ryk tapisserie van belewenis wat nie alleen die leemtes in die regsraamwerk rakende orgaanoorplanting in Suid-Afrika uitwys nie, maar ook die realiteit verbonde aan die wyse waarop die reg op gesondheidsorg uitdrukking vind. Die artikel poog om in die letterkunde en die reg die waarde van Ackerman se werk te benadruk, spesifiek die rol wat dit vervul in die bewusmaking van nierlyers se situasie vanuit beide ’n regsgeneeskundige en ’n wyer sosiale perspektief, met die hoop dat begrip en empatie vir lyers nie net tot beter kliniese insig mag lei nie, maar ook broodnodige regshervorming in die konteks van orgaanoorplanting kan aanmoedig. Die artikel sluit af met konkrete voorstelle tot regshervorming wat daarop gerig is om die huidige wetlike dooiepunt rondom orgaanoorplanting eens en vir altyd by te lê.","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"67 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-07-21","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n2e1","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Opsomming Letterkundige tekste met mediese temas word toenemend ingesluit in die kurrikula van mediese skole in die VSA in ’n poging om voornemende medici beter sosiale vaardighede en begrip vir hul pasiënte te leer. Wat die Suid-Afrikaanse konteks betref, gee Berna Ackerman se roman Met ’n ompad betekenis aan die lotgeval van ’n jong pasiënt met nierversaking. Dit kan dus as ’n bron om die waarde van letterkunde vir kliniese geneeskunde en die reg te illustreer, beskou word. Al die romankarakters se belewenisse van die jong kind se siekte, insluitend die frustrasies en wanhoop wat gepaardgaan met die wag op ’n nierskenker, verskaf ’n ryk tapisserie van belewenis wat nie alleen die leemtes in die regsraamwerk rakende orgaanoorplanting in Suid-Afrika uitwys nie, maar ook die realiteit verbonde aan die wyse waarop die reg op gesondheidsorg uitdrukking vind. Die artikel poog om in die letterkunde en die reg die waarde van Ackerman se werk te benadruk, spesifiek die rol wat dit vervul in die bewusmaking van nierlyers se situasie vanuit beide ’n regsgeneeskundige en ’n wyer sosiale perspektief, met die hoop dat begrip en empatie vir lyers nie net tot beter kliniese insig mag lei nie, maar ook broodnodige regshervorming in die konteks van orgaanoorplanting kan aanmoedig. Die artikel sluit af met konkrete voorstelle tot regshervorming wat daarop gerig is om die huidige wetlike dooiepunt rondom orgaanoorplanting eens en vir altyd by te lê.
伯纳-阿克曼(Berna Ackerman)的《With 'n ompad》中的 "Nierversaking and 'n organ procreation in With 'n ompad - 'n reglarly understudy"。
摘要 以医学为主题的文学作品越来越多地被纳入美国医学院的课程,目的是教给未来的医生更好的社交技巧和对病人的理解。在南非,Berna Ackerman 的小说《Met 'n ompad》为一位年轻的肾衰竭患者的命运赋予了意义。因此,这可以被视为说明文学对临床医学和法律的价值的一个来源。小说中所有人物对幼童病情的看法,包括与肾脏捐献相关的挫折和绝望,描绘了一幅丰富的感知织锦,不仅揭示了南非器官移植监管框架的漏洞,还将这一现实与医疗保健制度的表达方式联系起来。文章试图强调阿克曼的工作在文献和登记册中的价值,特别是在使肾病患者从法律医疗和卫生保健的角度认识到自己的处境方面所发挥的作用,希望对患者的理解和同情不仅能导致更好的临床治疗,还能鼓励政府在器官移植方面进行亟需的改革。文章最后提出了政府改革的具体建议,旨在一劳永逸地纠正当前围绕器官移植的法律僵局。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:604180095
Book学术官方微信