Die vokaalruimtes van Bruinafrikaanse variëteite

D. Wissing, A. Baumann, Wikus Pienaar
{"title":"Die vokaalruimtes van Bruinafrikaanse variëteite","authors":"D. Wissing, A. Baumann, Wikus Pienaar","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3b1","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Die spraak van bruin sprekers van Afrikaans, ’n belangrike variëteit van Afrikaans, bied ’n besonder ryk terrein vir die beantwoording van die vraag of daar gepraat kan word van Bruinafrikaans as ’n homogene grootheid, en of daar, alternatiewelik, sprake kan wees van twee of meer subvariëteite daarvan. Wissing (2022 en 2023) onderskryf op grond van ’n beperkte ondersoek die gebruik van die benaming Bruinafrikaans. Hierdie ondersoeke was beperk in skopus, met die gevolg dat ’n breër en dieper kyk hierop nie net geregverdig is nie, maar ook noodsaaklik. Dit is die hoofdoelstelling van die ondersoek waarvan hierdie artikel verslag lewer. Dit word gedoen deur die vokaalruimtes (akoestiese vokaalkaarte) van tien gebiede waar Bruinafrikaans gekonsentreer is, met mekaar te vergelyk. Die algemene opset wat betref die keuse van opnamegebiede en metode van ondersoek is dieselfde as wat in Wissing (2022 en ter perse) gevolg is, so ook die metode waarop die ondersoek uitgevoer is. Ons het spraakopnames van die lees van ’n woordelys deur sprekers van tien hoof- opnamegebiede in Suider-Afrika ontleed en geïnterpreteer met die oog op die bereiking van genoemde doelstelling. Dié tien gebiede kom voor in die Wes-Kaap (4)1, die Noord-Kaap (2), die Oos-Kaap (1), die Vrystaat (1), die Noordwes-Provinsie (1) en Namibië (1). Vokaalruimtes van dié opnamegebiede is bepaal, waarna paarsgewyse verhoudings tussen alle vokaalruimtes van al tien opnamegebiede bereken is, en deur middel van ’n netwerk gevisualiseer is. Dit is opgevolg deur klusterontledings. Gekonstrueerde dendrogramme toon dat twee subgroepe onderskei kan word, naamlik enersyds die Suid-Kaap, Delft, Robertson, Matzikama en dele van die Oos-Kaap, en andersyds Bergmanshoogte, Springbok, Promosa en Kakamas; Gobabis vorm ’n eie, afsonderlike gebied, maar kan ook by laasgenoemde groep ingedeel word. Dit klop grotendeels met ’n geografiese indeling in suid en noord. Die geografiese verspreiding kan tot op ’n groot hoogte histories verklaar word met inagneming van die migrasie van Afrikaanssprekendes vanuit Kaapstad en omgewing noordwaarts en ook ooswaarts. Soortgelyke vergelyking van die vokaalruimtes van sowel albei geslagte (vroulik en manlik) as albei ouderdomsgroepe (jonk en oud)2 toon slegs klein tot mediumverskille, wat beteken dat Bruinafrikaans en sy variante wel tot ’n hoë mate as ’n enkele, en ook stabiele, entiteit beskou kan word. Trefwoorde: akoestiese kenmerke; benaming; Bruinafrikaans; etnisiteit; geografiese ligging; geslag; ouderdom; sosiofonetiek; spektrale eienskappe; taaltipologie; vokaal; vokaalfrekwensies; vokaalruimte; vokaalsisteem","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"23 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-10-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3b1","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Opsomming Die spraak van bruin sprekers van Afrikaans, ’n belangrike variëteit van Afrikaans, bied ’n besonder ryk terrein vir die beantwoording van die vraag of daar gepraat kan word van Bruinafrikaans as ’n homogene grootheid, en of daar, alternatiewelik, sprake kan wees van twee of meer subvariëteite daarvan. Wissing (2022 en 2023) onderskryf op grond van ’n beperkte ondersoek die gebruik van die benaming Bruinafrikaans. Hierdie ondersoeke was beperk in skopus, met die gevolg dat ’n breër en dieper kyk hierop nie net geregverdig is nie, maar ook noodsaaklik. Dit is die hoofdoelstelling van die ondersoek waarvan hierdie artikel verslag lewer. Dit word gedoen deur die vokaalruimtes (akoestiese vokaalkaarte) van tien gebiede waar Bruinafrikaans gekonsentreer is, met mekaar te vergelyk. Die algemene opset wat betref die keuse van opnamegebiede en metode van ondersoek is dieselfde as wat in Wissing (2022 en ter perse) gevolg is, so ook die metode waarop die ondersoek uitgevoer is. Ons het spraakopnames van die lees van ’n woordelys deur sprekers van tien hoof- opnamegebiede in Suider-Afrika ontleed en geïnterpreteer met die oog op die bereiking van genoemde doelstelling. Dié tien gebiede kom voor in die Wes-Kaap (4)1, die Noord-Kaap (2), die Oos-Kaap (1), die Vrystaat (1), die Noordwes-Provinsie (1) en Namibië (1). Vokaalruimtes van dié opnamegebiede is bepaal, waarna paarsgewyse verhoudings tussen alle vokaalruimtes van al tien opnamegebiede bereken is, en deur middel van ’n netwerk gevisualiseer is. Dit is opgevolg deur klusterontledings. Gekonstrueerde dendrogramme toon dat twee subgroepe onderskei kan word, naamlik enersyds die Suid-Kaap, Delft, Robertson, Matzikama en dele van die Oos-Kaap, en andersyds Bergmanshoogte, Springbok, Promosa en Kakamas; Gobabis vorm ’n eie, afsonderlike gebied, maar kan ook by laasgenoemde groep ingedeel word. Dit klop grotendeels met ’n geografiese indeling in suid en noord. Die geografiese verspreiding kan tot op ’n groot hoogte histories verklaar word met inagneming van die migrasie van Afrikaanssprekendes vanuit Kaapstad en omgewing noordwaarts en ook ooswaarts. Soortgelyke vergelyking van die vokaalruimtes van sowel albei geslagte (vroulik en manlik) as albei ouderdomsgroepe (jonk en oud)2 toon slegs klein tot mediumverskille, wat beteken dat Bruinafrikaans en sy variante wel tot ’n hoë mate as ’n enkele, en ook stabiele, entiteit beskou kan word. Trefwoorde: akoestiese kenmerke; benaming; Bruinafrikaans; etnisiteit; geografiese ligging; geslag; ouderdom; sosiofonetiek; spektrale eienskappe; taaltipologie; vokaal; vokaalfrekwensies; vokaalruimte; vokaalsisteem
那些非洲布朗族的声乐空间
糙南非荷兰语是南非荷兰语的一个重要变体,讲糙南非荷兰语的人的言语为回答糙南非荷兰语是否是一个同质的量,以及是否存在两个或多个亚变体的问题提供了特别丰富的素材。维辛(Wissing,2022 年和 2023 年)在有限调查的基础上,对 "棕色南非荷兰语 "这一名称的使用进行了区分。这些研究范围有限,因此对其进行更广泛、更深入的研究不仅是合理的,也是必要的。这就是本文所报告研究的主要目的。为此,我们比较了十个布鲁纳夫斯卡语言保存地区的教室空间(声学教室地图)。关于录音区域的选择和调查方法的总清单与 Wissing(2022 年,目前可用)的结果相同,调查方法也相同。为了实现上述目标,我们分析并解释了南部非洲十个主要录音地区说话者朗读单词的录音。这十个地区分别位于西开普省(4 个)1、北开普省(2 个)、东开普省(1 个)、自由邦(1 个)、西北省(1 个)和纳米比亚(1 个)。确定了这些记录区域的房间面积,然后计算了所有十个记录区域的所有房间面积之间的紫色加权关系,并通过网络将其可视化。随后进行聚类分析。重建的树枝图显示,可以区分出两个亚群,一个是南开普省、代尔夫特、罗伯逊、马齐卡马和东开普省的部分地区,另一个是伯格曼斯霍格特、斯普林博克、普罗莫萨和卡卡马斯;戈巴比斯形成了一个单独的区域,但也可以归入后一组。这与南部和北部的地理划分基本一致。考虑到非洲语言使用者从开普敦及周边地区向北和向东迁移,这种地理分布在很大程度上可以用历史来解释。对两性(成人和男性)和两个年龄组(年轻人和老年人)2 的发声空间进行类似比较后发现,只有很小到中等程度的差异,这意味着布朗南非荷兰语及其变体在很大程度上可以作为一个单一且稳定的实体来涵盖。关键词:声学特征;教派;布鲁纳夫南非荷兰语;种族;地理;性别;年龄;社会语音学;频谱eienskappe;语言唇音学;声带;声带扩展;声带空间;声带系统
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:604180095
Book学术官方微信