Dimensies en doelwitte van Rusland se nuwe betrokkenheid in Afrika

Fanie Herman
{"title":"Dimensies en doelwitte van Rusland se nuwe betrokkenheid in Afrika","authors":"Fanie Herman","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3b4","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Rusland se betrokkenheid op die Afrika-kontinent het in die laaste dekade geweldig toegeneem. Die geskarrel spruit voort uit die land se strewe om ’n teenwoordigheid saam met Amerika, China en Indië op die kontinent te handhaaf. Rusland beskik egter nie oor die vorme van diplomatieke invloed om op gelyke voet met dié moondhede mee te ding nie. Die land se plaaslike politieke stelsel plaas beperkinge op die mag wat in Afrika aangewend word. Dit bring ons by die navorsingsvraag: Watter vorme van diplomasie of invloed gebruik Rusland om die guns van Afrikalande te wen? Die vraag word beantwoord aan die hand van ’n alternatiewe raamwerk wat deur Russiese skrywers voorgestel is om verhoudinge met Afrikalande te bepaal. Die hoofuitgangspunt is dat die raamwerk as alternatief dien vir die Weste se invloed in Afrika. Op dié vroeë stadium kan vermeld word dat die Weste demokrasie en goeie regering in Afrika bevorder, terwyl Rusland fokus op die sluit van vennootskappe met outokratiese regerings, die verkoop van wapens en die aanbied van veiligheidsdienste. Die raamwerk is gebou op politieke, ekonomiese en militêre dimensies van invloed en vorm ook die basis van die land se buitelandse beleid in Afrika. Die eerste deel van die artikel ondersoek dié dimensies. Verder is daar vyf doelwitte wat die dimensies onderskryf. Dit is om Afrika as ’n middel te gebruik om internasionale mag uit te brei; om grondstowwe en natuurlike hulpbronne te bekom; om wapens en veiligheidsdienste aan Afrika-regerings te verskaf; om te help met die voorsiening van energie en kapasiteit (die bou van kernkragsentrales); en om Russiese maatskappye vir die bou van infrastruktuur te gebruik. Die instrumente wat state gebruik om invloed uit te oefen, word kortliks beskryf om dit in perspektief te stel met Rusland se dimensies van invloed in Afrika. Die tweede deel van die artikel werp lig op die praktiese waarde wat die doelwitte met die dimensies van invloed inhou. Hier word verwys na voorbeelde en na projekte wat oor die laaste aantal jare voltooi is. Die derde deel van die artikel verskaf ’n kritiese evaluasie van Rusland se buitelandse beleid in Afrika. Die laaste deel van die artikel kyk na Afrikalande se sienings oor die teenwoordigheid van Rusland op die kontinent. Afrikalande beskou Rusland as ’n natuurlike vennoot as gevolg van beide partye se ondersteuning vir ’n multipolêre wêreld, teenkanting teen Westerse imperialisme, oproepe vir die verandering van die internasionale orde en Rusland se bereidwilligheid om wapens aan Afrikalande te verskaf. Die bevindinge wys dat die voorsiening van veilgheidsdienste en die verskaffing van wapens die groot aandrywers van Rusland se betrokkenheid in Afrika is. Politieke samewerking is die sleutelbegrip om al die faktore bymekaar te bring. Kritiek is dat Rusland vennootskappe met outokratiese leiers sluit om strategiese invloed te verkry en die leiers onwettig aan bewind hou. Trefwoorde: Afrika se perspektiewe oor Rusland; buitelandse beleid in Afrika; historiese agtergrond; Rusland-Afrika militêre samewerking; Rusland-Afrika strategiese vennootskappe","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"172 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-10-04","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3b4","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Opsomming Rusland se betrokkenheid op die Afrika-kontinent het in die laaste dekade geweldig toegeneem. Die geskarrel spruit voort uit die land se strewe om ’n teenwoordigheid saam met Amerika, China en Indië op die kontinent te handhaaf. Rusland beskik egter nie oor die vorme van diplomatieke invloed om op gelyke voet met dié moondhede mee te ding nie. Die land se plaaslike politieke stelsel plaas beperkinge op die mag wat in Afrika aangewend word. Dit bring ons by die navorsingsvraag: Watter vorme van diplomasie of invloed gebruik Rusland om die guns van Afrikalande te wen? Die vraag word beantwoord aan die hand van ’n alternatiewe raamwerk wat deur Russiese skrywers voorgestel is om verhoudinge met Afrikalande te bepaal. Die hoofuitgangspunt is dat die raamwerk as alternatief dien vir die Weste se invloed in Afrika. Op dié vroeë stadium kan vermeld word dat die Weste demokrasie en goeie regering in Afrika bevorder, terwyl Rusland fokus op die sluit van vennootskappe met outokratiese regerings, die verkoop van wapens en die aanbied van veiligheidsdienste. Die raamwerk is gebou op politieke, ekonomiese en militêre dimensies van invloed en vorm ook die basis van die land se buitelandse beleid in Afrika. Die eerste deel van die artikel ondersoek dié dimensies. Verder is daar vyf doelwitte wat die dimensies onderskryf. Dit is om Afrika as ’n middel te gebruik om internasionale mag uit te brei; om grondstowwe en natuurlike hulpbronne te bekom; om wapens en veiligheidsdienste aan Afrika-regerings te verskaf; om te help met die voorsiening van energie en kapasiteit (die bou van kernkragsentrales); en om Russiese maatskappye vir die bou van infrastruktuur te gebruik. Die instrumente wat state gebruik om invloed uit te oefen, word kortliks beskryf om dit in perspektief te stel met Rusland se dimensies van invloed in Afrika. Die tweede deel van die artikel werp lig op die praktiese waarde wat die doelwitte met die dimensies van invloed inhou. Hier word verwys na voorbeelde en na projekte wat oor die laaste aantal jare voltooi is. Die derde deel van die artikel verskaf ’n kritiese evaluasie van Rusland se buitelandse beleid in Afrika. Die laaste deel van die artikel kyk na Afrikalande se sienings oor die teenwoordigheid van Rusland op die kontinent. Afrikalande beskou Rusland as ’n natuurlike vennoot as gevolg van beide partye se ondersteuning vir ’n multipolêre wêreld, teenkanting teen Westerse imperialisme, oproepe vir die verandering van die internasionale orde en Rusland se bereidwilligheid om wapens aan Afrikalande te verskaf. Die bevindinge wys dat die voorsiening van veilgheidsdienste en die verskaffing van wapens die groot aandrywers van Rusland se betrokkenheid in Afrika is. Politieke samewerking is die sleutelbegrip om al die faktore bymekaar te bring. Kritiek is dat Rusland vennootskappe met outokratiese leiers sluit om strategiese invloed te verkry en die leiers onwettig aan bewind hou. Trefwoorde: Afrika se perspektiewe oor Rusland; buitelandse beleid in Afrika; historiese agtergrond; Rusland-Afrika militêre samewerking; Rusland-Afrika strategiese vennootskappe
俄罗斯参与非洲事务的规模和目标
俄罗斯对非洲大陆的承诺在最近一段时间内得到了极大的改善。在这片土地上,俄罗斯与美国、中国和印度在非洲大陆上的联系日益紧密。然而,俄罗斯并不具备与这些大国平等竞争的外交影响力。俄罗斯在政治上的影响力无法与非洲国家相提并论。这就引出了一个问题:俄罗斯利用哪些外交形式或影响力来获得非洲国家的青睐?我们将根据俄罗斯作家为确定与非洲的关系而提出的另一个框架来回答这个问题。主要前提是,该框架可替代西方在非洲的影响力。在这一初期阶段,可以提及的是,西方在非洲促进民主和善政,而俄罗斯则侧重于与国外政府建立伙伴关系、出售武器和提供安全服务。这一框架建立在政治、经济和军事影响的基础上,也是俄罗斯在非洲外交政策的基础。文章的第一部分探讨了这些方面。此外,有五个目标是这些方面的基础。它们是:将非洲作为扩大国际势力的手段;获取土地和自然资源;向非洲政府提供武器和安全服务;帮助提供能源和资金(建设核电站);利用俄罗斯的能力建设基础设施。国家利用这些工具进行投资,这就需要从俄罗斯在非洲投资的角度进行分析。文章第二部分的重点是针对这些影响层面的实用价值。这里提到了一些实例和过去几年完成的项目。文章的第三部分对俄罗斯在非洲的外交政策进行了批判性评估。文章最后一部分探讨了非洲对俄罗斯在非洲大陆的影响。由于双方都支持多极世界、向西方帝国主义倾斜、呼吁改变国际秩序以及俄罗斯愿意向非洲出售武器,非洲将俄罗斯视为天然的合作伙伴。因此,双方的政治合作是使俄罗斯成为非洲最大合作伙伴的关键所在。政治合作是汇集所有这些因素的关键概念。至关重要的是,俄罗斯与非民主国家领导人建立伙伴关系,以获得战略影响力,并非法维持这些领导人的权力。关键词:非洲Africa se perspektiewe oor Rusland; foreign policy in Africa; historiese agtergrond; Russia-Africa militêre samenwerking; Russia-Africa strategiese vennootskappe
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:604180095
Book学术官方微信