Wat behels ’n lewenslange vonnis? ’n Uiteensetting van die paroolproses in Suid-Afrika, asook moontlike remedies vir misdaadslagoffers wat by dié proses uitgesluit word
{"title":"Wat behels ’n lewenslange vonnis? ’n Uiteensetting van die paroolproses in Suid-Afrika, asook moontlike remedies vir misdaadslagoffers wat by dié proses uitgesluit word","authors":"Natasha Venter","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3e1","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Parool en die paroolproses, asook die konsep van lewenslange gevangenisstraf, is dikwels verwarrend vir die algemene publiek. Onlangse mediaberigte oor slagoffers wat beweer dat hulle nie by die paroolproses betrek is nie, noodsaak ’n verduideliking van die regte van slagoffers van misdade (of hul naasbestaandes) ten opsigte van hierdie proses. Die bydrae ondersoek ook moontlike remedies wat sulke persone kan inspan indien hul reg om deel te neem aan die paroolproses verontagsaam is. Hierdie remedies sluit in ’n aansoek ten opsigte van die reg op toegang tot inligting, asook die tersydestelling van ’n besluit jeens parool op grond van ’n bewering van arbitrêre administratiewe optrede. Die bydrae oorweeg en analiseer verskeie relevante hofuitsprake, asook die toepaslike wetgewing om die betreklik ingewikkelde konsep van parool op ’n logiese en eenvoudige wyse te verduidelik. Trefwoorde: Departement van Korrektiewe Dienste; gemeenskapskorreksies; korreksies; Korrektiewe Dienste; lewenslange gevangenisstraf; Minister van Korrektiewe Dienste; parool; paroolraad; straf; vonnis","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"37 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-10-27","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3e1","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Abstract
Opsomming Parool en die paroolproses, asook die konsep van lewenslange gevangenisstraf, is dikwels verwarrend vir die algemene publiek. Onlangse mediaberigte oor slagoffers wat beweer dat hulle nie by die paroolproses betrek is nie, noodsaak ’n verduideliking van die regte van slagoffers van misdade (of hul naasbestaandes) ten opsigte van hierdie proses. Die bydrae ondersoek ook moontlike remedies wat sulke persone kan inspan indien hul reg om deel te neem aan die paroolproses verontagsaam is. Hierdie remedies sluit in ’n aansoek ten opsigte van die reg op toegang tot inligting, asook die tersydestelling van ’n besluit jeens parool op grond van ’n bewering van arbitrêre administratiewe optrede. Die bydrae oorweeg en analiseer verskeie relevante hofuitsprake, asook die toepaslike wetgewing om die betreklik ingewikkelde konsep van parool op ’n logiese en eenvoudige wyse te verduidelik. Trefwoorde: Departement van Korrektiewe Dienste; gemeenskapskorreksies; korreksies; Korrektiewe Dienste; lewenslange gevangenisstraf; Minister van Korrektiewe Dienste; parool; paroolraad; straf; vonnis