’n Ondersoek na skakeltolking as ’n kommunikatiewe tegniek vir tweedetaalverwerwing

Kanja van der Merwe
{"title":"’n Ondersoek na skakeltolking as ’n kommunikatiewe tegniek vir tweedetaalverwerwing","authors":"Kanja van der Merwe","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3g5","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Die groeiende veld van taalverwerwing het al talle onderrigbenaderings gesien, met vertaling as een van die onderrigtegnieke. Daar het egter ’n behoefte ontstaan om vertaling as kommunikatiewe onderrigtegniek te hervorm (Popovic 2007; Pym 2013). Om hierdie behoefte in die midde te bring, word daar in hierdie artikel uit die outeur se honneurswerkstuk (Van der Merwe 2019) met ’n beskrywende kwalitatiewe navorsingsmetodologie teoreties ondersoek ingestel na skakeltolking as tegniek vir tweedetaalverwerwing. Drie navorsingsvrae is beantwoord. Eerstens word skakeltolking met die grammatikavertaalmetode, kommunikatiewe taalonderrig en pedagogiese vertaling vergelyk om te bepaal watter leemtes, indien enige, dit vul. Met inagneming van Krashen (1985) se vereistes vir optimale invoer is skakeltolking ’n gunstiger onderrigtegniek as die grammatikavertaalmetode. Hoewel skakeltolking verskeie kenmerke met kommunikatiewe taalonderrig deel, vereis dit die gebruik van die eerste taal, wat voordelig vir tweedetaalverwerwing is. Die vergelyking met pedagogiese vertaling vereis die bespreking van bepaalde riglyne om vertaling binne ’n kommunikatiewe klaskamer te implementeer, waar argumente ten gunste van skakeltolking gegee word. Tweedens word daar bepaal dat tweedetaalverwerwingsteorie met skakeltolking as interaksie versoen kan word, met ’n fokus op invoer, interaksie en (spraak)produksie. Met die invoer wat aan taalaanleerders verskaf word, word daar gekyk na Krashen (1982) se invoerhipotese en Gile (2009) se gravitasiemodel van taalbeskikbaarheid. Interaksie as ’n kommunikatiewe element in tolking en taalverwerwing word moontlik gemaak deur die interaksiebenadering (Long 1996; Gass en Mackey 2015) en tolking as interaksie (Wadensjö 1998), met betekenisonderhandeling, negatiewe terugvoer en interaksiestrategieë as deurslaggewende komponente. Rakende produksie wat deur die taalaanleerders verskaf word, word daar lig op Swain (1985) se produksiehipotese en gemodifiseerde produksie gewerp. Derdens geniet die moontlike tekortkominge van skakeltolking met verwysing na Krashen (1982) se affektiewefilterhipotese aandag ten opsigte van motivering, aanleg en angs. Daar word op moontlike tekortkominge toegespits deur interaksiestrategieë aan te moedig, die onderwerp en ander inligting vroegtydig aan te kondig, voortolkoefeninge te gebruik en ’n ontspanne en informele atmosfeer te skep. Die gevolgtrekking is dat skakeltolking as kommunikatiewe onderrigtegniek in teorie vir tweedetaalverwerwing geïmplementeer kan word, dus moet ’n empiriese ondersoek in ’n opvolgstudie aandag geniet. Trefwoorde: interaksie; kommunikatief; skakeltolking; taalonderrigtegniek; tweedetaalverwerwing","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"92 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-10-31","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3g5","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Opsomming Die groeiende veld van taalverwerwing het al talle onderrigbenaderings gesien, met vertaling as een van die onderrigtegnieke. Daar het egter ’n behoefte ontstaan om vertaling as kommunikatiewe onderrigtegniek te hervorm (Popovic 2007; Pym 2013). Om hierdie behoefte in die midde te bring, word daar in hierdie artikel uit die outeur se honneurswerkstuk (Van der Merwe 2019) met ’n beskrywende kwalitatiewe navorsingsmetodologie teoreties ondersoek ingestel na skakeltolking as tegniek vir tweedetaalverwerwing. Drie navorsingsvrae is beantwoord. Eerstens word skakeltolking met die grammatikavertaalmetode, kommunikatiewe taalonderrig en pedagogiese vertaling vergelyk om te bepaal watter leemtes, indien enige, dit vul. Met inagneming van Krashen (1985) se vereistes vir optimale invoer is skakeltolking ’n gunstiger onderrigtegniek as die grammatikavertaalmetode. Hoewel skakeltolking verskeie kenmerke met kommunikatiewe taalonderrig deel, vereis dit die gebruik van die eerste taal, wat voordelig vir tweedetaalverwerwing is. Die vergelyking met pedagogiese vertaling vereis die bespreking van bepaalde riglyne om vertaling binne ’n kommunikatiewe klaskamer te implementeer, waar argumente ten gunste van skakeltolking gegee word. Tweedens word daar bepaal dat tweedetaalverwerwingsteorie met skakeltolking as interaksie versoen kan word, met ’n fokus op invoer, interaksie en (spraak)produksie. Met die invoer wat aan taalaanleerders verskaf word, word daar gekyk na Krashen (1982) se invoerhipotese en Gile (2009) se gravitasiemodel van taalbeskikbaarheid. Interaksie as ’n kommunikatiewe element in tolking en taalverwerwing word moontlik gemaak deur die interaksiebenadering (Long 1996; Gass en Mackey 2015) en tolking as interaksie (Wadensjö 1998), met betekenisonderhandeling, negatiewe terugvoer en interaksiestrategieë as deurslaggewende komponente. Rakende produksie wat deur die taalaanleerders verskaf word, word daar lig op Swain (1985) se produksiehipotese en gemodifiseerde produksie gewerp. Derdens geniet die moontlike tekortkominge van skakeltolking met verwysing na Krashen (1982) se affektiewefilterhipotese aandag ten opsigte van motivering, aanleg en angs. Daar word op moontlike tekortkominge toegespits deur interaksiestrategieë aan te moedig, die onderwerp en ander inligting vroegtydig aan te kondig, voortolkoefeninge te gebruik en ’n ontspanne en informele atmosfeer te skep. Die gevolgtrekking is dat skakeltolking as kommunikatiewe onderrigtegniek in teorie vir tweedetaalverwerwing geïmplementeer kan word, dus moet ’n empiriese ondersoek in ’n opvolgstudie aandag geniet. Trefwoorde: interaksie; kommunikatief; skakeltolking; taalonderrigtegniek; tweedetaalverwerwing
n 将口译转换为第二语言习得的交流技巧后的研究
列举 语言学习领域不断发展,已经出现了许多教育方法,翻译就是其中之一。同时,也出现了将翻译作为一种交流技术进行改革的需求(Popovic,2007 年;Pym,2013 年)。为了将这一需求引入正题,本文摘自作者的荣誉论文(Van der Merwe 2019),采用选定的定性研究方法,对作为第二语言习得技术的转换定位(switcholocation)展开了理论调查。作者回答了三个探究问题。首先,将转换释义与语法翻译法、交际语言教学和教学翻译进行比较,以确定它填补了哪些空白(如果有的话)。考虑到 Krashen (1985) se vereistes vir optimal importation 的观点,与语法翻译方法相比,转换定位是一种更有利的征服技术。虽然转换式口译与交际语言教学有相似之处,但它要求使用第一语言,这对第二语言的习得是有利的。在与教学翻译进行比较时,需要讨论在交际课堂上实施翻译的某些僵化做法,并提出支持转换口译的论据。其次,第二语言习得理论可以作为一种互动方式与转换口译相结合,重点关注输入、互动和(语音)生成。至于语言学习者的输入,则以克拉申(1982)的 "语言输入"(se import hipotese)和吉尔(2009)的 "语言可用性"(se gravitas)模型为蓝本。交互作用作为语言学习和语言使用中的一个交际要素,在交互作用的引导(Long,1996 年;Gass 和 Mackey,2015 年)和作为交互作用的语言学习(Wadensjö,1998 年)中得到了广泛的应用,其中包含了作为一种去杠杆化的要素的投注、否定和交互策略。根据斯温(1985 年)的研究,我们可以从生产商的角度来分析产品和产品的特征。在此基础上,根据 Krashen(1982)的研究,从动机、行为和情感三个方面对小班教学进行了深入研究。为了解决这个问题,我们采取了鼓励互动的策略,提前宣布主题和其他内容,使用口译练习,营造轻松和非正式的氛围。推论是,理论上,转换口译作为一种交流技巧可以用于第二语言习得,因此应在后续研究中进行实证调查。关键词:互动;交流;转换;语言学习;第二语言习得
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:604180095
Book学术官方微信