Pedagogiese tolking as ’n interaktiewe taak vir Afrikaanstweedetaalverwerwing (deel 2)

Kanja van der Merwe, Elbie Adendorff
{"title":"Pedagogiese tolking as ’n interaktiewe taak vir Afrikaanstweedetaalverwerwing (deel 2)","authors":"Kanja van der Merwe, Elbie Adendorff","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3d5","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Hierdie artikel is die tweede van twee artikels wat verslag doen van ’n studie uit die eerste outeur se meestersverhandeling1 in Vertaling. In die eerste artikel word pedagogiese tolking as ’n onderrigtegniek bespreek terwyl die tweede artikel oor pedagogiese tolking as ’n interaktiewe taak handel. Die studie ondersoek die werkbaarheid van pedagogiese tolking as ’n onderrigtegniek vir die doel van interaksie. Die tegniek word in ’n taakgebaseerde raamwerk in studente van die Universiteit Stellenbosch (US) se Afrikaanse Taalverwerwing-klaskamers geïmplementeer. Die navorsing berus op die vraag of pedagogiese tolking waarde en uitdagings al dan nie vir Afrikaanstweedetaalverwerwing inhou. Die interaksiebenadering (Long 1996; Gass en Mackey 2015) en taakgebaseerde taalonderrig (Ellis 2018) dien as die teoretiese raamwerke. Die interaksiebenadering het betrekking op invoer, interaksie en produksie. Die belangrikste komponente van die benadering is betekenisonderhandeling, negatiewe terugvoer in die vorm van interaksiestrategieë en gemodifiseerde produksie. Taakgebaseerde taalonderrig bepaal dat take gebruik word om taalverwerwing te bevorder. Die ontwerpte taak vir hierdie studie bevat pedagogiese sigtolking in die voortaak, pedagogiese skakeltolking in die hooftaak en pedagogiese telefoontjietolking in die nataak. Die raamwerk tolking as interaksie is met die interaksiebenadering versoen deur koördinasie en beurtwisseling in die dialogiese model van kommunikasie en nie-weergawes te oorweeg. Gevolglik is die nuwe teoretiese raamwerk pedagogiese tolking as interaksie geskep. Deelnemende aksienavorsing en ’n gemengde navorsingsmetode is toegepas. Deelnemerwaarneming (responsgebaseerde evaluering) is gebruik om interaksie in die hooftaak te bestudeer en vraelyste (leerdergebaseerde evaluering) is gebruik om te bepaal of pedagogiese tolking effektief as ’n interaktiewe taak funksioneer. Drie taakgebaseerde tutoriale is ontwerp en met 21 Afrikaanse Taalverwerwing-studente aan die Universiteit Stellenbosch uitgevoer. Daar is bevind dat – weens die gebruik van verskeie interaksiestrategieë wat met betekenisonderhandeling gepaardgegaan en tot gemodifiseerde produksie gelei het – pedagogiese tolking uiters werkbaar vir die doel van interaksie in universiteitstudente se Afrikaanse Taalverwerwing-klaskamer is. Daar is ook bevind dat pedagogiese tolking effektief as ’n taak funksioneer. Trefwoorde: Afrikaanstweedetaalverwerwing; interaksie; interaksiestrategieë; pedagogiese tolking; taakgebaseerde taalonderrig","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"20 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-10-31","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3d5","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Opsomming Hierdie artikel is die tweede van twee artikels wat verslag doen van ’n studie uit die eerste outeur se meestersverhandeling1 in Vertaling. In die eerste artikel word pedagogiese tolking as ’n onderrigtegniek bespreek terwyl die tweede artikel oor pedagogiese tolking as ’n interaktiewe taak handel. Die studie ondersoek die werkbaarheid van pedagogiese tolking as ’n onderrigtegniek vir die doel van interaksie. Die tegniek word in ’n taakgebaseerde raamwerk in studente van die Universiteit Stellenbosch (US) se Afrikaanse Taalverwerwing-klaskamers geïmplementeer. Die navorsing berus op die vraag of pedagogiese tolking waarde en uitdagings al dan nie vir Afrikaanstweedetaalverwerwing inhou. Die interaksiebenadering (Long 1996; Gass en Mackey 2015) en taakgebaseerde taalonderrig (Ellis 2018) dien as die teoretiese raamwerke. Die interaksiebenadering het betrekking op invoer, interaksie en produksie. Die belangrikste komponente van die benadering is betekenisonderhandeling, negatiewe terugvoer in die vorm van interaksiestrategieë en gemodifiseerde produksie. Taakgebaseerde taalonderrig bepaal dat take gebruik word om taalverwerwing te bevorder. Die ontwerpte taak vir hierdie studie bevat pedagogiese sigtolking in die voortaak, pedagogiese skakeltolking in die hooftaak en pedagogiese telefoontjietolking in die nataak. Die raamwerk tolking as interaksie is met die interaksiebenadering versoen deur koördinasie en beurtwisseling in die dialogiese model van kommunikasie en nie-weergawes te oorweeg. Gevolglik is die nuwe teoretiese raamwerk pedagogiese tolking as interaksie geskep. Deelnemende aksienavorsing en ’n gemengde navorsingsmetode is toegepas. Deelnemerwaarneming (responsgebaseerde evaluering) is gebruik om interaksie in die hooftaak te bestudeer en vraelyste (leerdergebaseerde evaluering) is gebruik om te bepaal of pedagogiese tolking effektief as ’n interaktiewe taak funksioneer. Drie taakgebaseerde tutoriale is ontwerp en met 21 Afrikaanse Taalverwerwing-studente aan die Universiteit Stellenbosch uitgevoer. Daar is bevind dat – weens die gebruik van verskeie interaksiestrategieë wat met betekenisonderhandeling gepaardgegaan en tot gemodifiseerde produksie gelei het – pedagogiese tolking uiters werkbaar vir die doel van interaksie in universiteitstudente se Afrikaanse Taalverwerwing-klaskamer is. Daar is ook bevind dat pedagogiese tolking effektief as ’n taak funksioneer. Trefwoorde: Afrikaanstweedetaalverwerwing; interaksie; interaksiestrategieë; pedagogiese tolking; taakgebaseerde taalonderrig
作为互动任务的教学口译vir Afrikaanstweedetaalverwerwing(第二部分)
摘要 本文是两篇文章中的第二篇,报告了第一作者翻译硕士论文1 中的一项研究。第一篇文章讨论了作为教学技巧的教学口译,而第二篇文章则讨论了作为互动任务的教学口译。该研究探讨了教学口译作为互动任务的作用。该研究以斯泰伦博斯大学(美国)非洲语言教学团队的学生为研究对象。这项研究的目的在于帮助学生了解教学方法和教学方式对非洲语言学习的影响。互动式教学(Long,1996 年;Gass 和 Mackey,2015 年)和以教师为基础的教学法(Ellis,2018 年)都是最重要的教学方法。交互作用涉及发票、交互作用和生产。任务型语言教学的最重要的构成要素是 "任务指导"(betekenisonderhandeling)、"互动策略"(interaksiestrategieë)形式的 "否定性评价"(negatwe terugvoer)以及 "产品"(gemodifiseerdeprodukiesie)。基于任务的语言教学决定了它是用来促进语言习得的。本项研究的重点是在课堂上的教学策略、在课堂上的教学方法和在课堂上的远程教学。通过考虑沟通和非抵抗对话模式中的协调和交流,将作为互动的口译框架与互动方法相协调。因此,新的教学口译理论框架 "作为互动"(interaksie)被采纳。采用了参与式评估和混合评估方法。参与者观察法(基于反应的评价)被用来研究主要任务中的互动,而提问法(基于学习者的评价)被用来确定教学口译是否有效地发挥了互动任务的作用。斯泰伦博斯大学为 21 名非洲语言习得专业的学生设计并开展了三次基于任务的辅导。结果发现--由于使用了新的互动策略,涉及意义协商并导致调节性生成--教学口译在大学生的非洲语言习得课堂互动中异常可行。研究还发现,教学口译作为一项任务能有效地发挥作用。关键词非洲语言学习;互动;互动策略;教学口译;任务型语言教学
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:604180095
Book学术官方微信