’n Pro-aktiewe strategie om plagiaat met behulp van ChatGPT-3.5 te bekamp – ’n verkennende ondersoek

Christina Johanna (Christa) van Staden
{"title":"’n Pro-aktiewe strategie om plagiaat met behulp van ChatGPT-3.5 te bekamp – ’n verkennende ondersoek","authors":"Christina Johanna (Christa) van Staden","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3b7","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming ChatGPT, die kletsbot wat OpenAI op 30 November 2022 vir die algemene publiek aanlyn beskikbaar gestel het, se antwoorde is so goed dat die kletsbot verskeie nagraadse eksamens sou kon slaag. Daarom is dosente wêreldwyd bekommerd oor ChatGPT-plagiaat, of die misbruik van die kletsbot se antwoorde om punte te verdien sonder om self navorsing te doen. Die literatuurstudie het getoon dat huidige strategieë, wat daarop fokus om studente te betrap, nie betroubaar is nie weens die unieke aard van die kletsbot se antwoorde. Vir die doel van hierdie verkennende navorsing, het ek ’n nuwe benadering gevolg, naamlik om te bepaal hoe die kletsbot so onbruikbaar moontlik gemaak kan word. Die benadering is gebaseer op drie faktore wat die opneem van ’n nuwe tegnologie beïnvloed, naamlik bruikbaarheid, insetverwagting (hoeveel moeite gedoen moet word om ’n antwoord te kry) en werksverrigtingverwagting (die gehalte van ChatGPT se antwoorde). Ek het ’n gemengdemetodebenadering tot die insameling van data gevolg. Data oor die beperkings van die kletsbot is met behulp van gestruktureerde onderhoude met die kletsbot ingesamel. Die antwoorde is in Turnitin en drie KI-opspoorders ingelees, maar nie een daarvan kon die KI-tekste identifiseer nie. Alhoewel ChatGPT sommige antwoorde herken het, was dit vas oortuig dat dit ander nie geskryf het nie en het selfs redes verskaf waarom dit nie sy werk is nie. Aangesien die beperkings van die kletsbot sy bruikbaarheid beïnvloed, stel ek ’n proaktiewe strategie vir die bekamping van ChatGPT-plagiaat voor – naamlik om op die beperkings te fokus sodat studente uit eie ervaring kan leer dat die kletsbot foute maak en inligting, skakels en titels van video’s versin. Hierdie strategie kan doeltreffend vanuit ’n leergeoriënteerde benadering tot assessering geïmplementeer word. Trefwoorde: ChatGPT; ChatGPT-plagiaat; hoër onderwys; plagiaat; plagiaatbekamping; strategieë","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"23 2","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-11-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3b7","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Opsomming ChatGPT, die kletsbot wat OpenAI op 30 November 2022 vir die algemene publiek aanlyn beskikbaar gestel het, se antwoorde is so goed dat die kletsbot verskeie nagraadse eksamens sou kon slaag. Daarom is dosente wêreldwyd bekommerd oor ChatGPT-plagiaat, of die misbruik van die kletsbot se antwoorde om punte te verdien sonder om self navorsing te doen. Die literatuurstudie het getoon dat huidige strategieë, wat daarop fokus om studente te betrap, nie betroubaar is nie weens die unieke aard van die kletsbot se antwoorde. Vir die doel van hierdie verkennende navorsing, het ek ’n nuwe benadering gevolg, naamlik om te bepaal hoe die kletsbot so onbruikbaar moontlik gemaak kan word. Die benadering is gebaseer op drie faktore wat die opneem van ’n nuwe tegnologie beïnvloed, naamlik bruikbaarheid, insetverwagting (hoeveel moeite gedoen moet word om ’n antwoord te kry) en werksverrigtingverwagting (die gehalte van ChatGPT se antwoorde). Ek het ’n gemengdemetodebenadering tot die insameling van data gevolg. Data oor die beperkings van die kletsbot is met behulp van gestruktureerde onderhoude met die kletsbot ingesamel. Die antwoorde is in Turnitin en drie KI-opspoorders ingelees, maar nie een daarvan kon die KI-tekste identifiseer nie. Alhoewel ChatGPT sommige antwoorde herken het, was dit vas oortuig dat dit ander nie geskryf het nie en het selfs redes verskaf waarom dit nie sy werk is nie. Aangesien die beperkings van die kletsbot sy bruikbaarheid beïnvloed, stel ek ’n proaktiewe strategie vir die bekamping van ChatGPT-plagiaat voor – naamlik om op die beperkings te fokus sodat studente uit eie ervaring kan leer dat die kletsbot foute maak en inligting, skakels en titels van video’s versin. Hierdie strategie kan doeltreffend vanuit ’n leergeoriënteerde benadering tot assessering geïmplementeer word. Trefwoorde: ChatGPT; ChatGPT-plagiaat; hoër onderwys; plagiaat; plagiaatbekamping; strategieë
使用 ChatGPT-3.5 打击剽窃的积极策略--一项探索性研究
ChatGPT 是 OpenAI 于 2022 年 11 月 30 日向公众推出的聊天机器人,它的回答非常出色,以至于聊天机器人可以通过新的考试。因此,ChatGPT-plagiaat 的答案是:"该聊天机器人的答题能力非常出色,可以通过新的考试"。文献研究表明,以学生投注为重点的多种策略并没有在小工具的统一标准中得到体现。为了实现这一目标,我们采用了一种新的方法,那就是研究如何让小工具变得更加实用。该方法基于影响新技术接受程度的三个因素,即可用性、插入条件(获得答案需要付出多少努力)和性能条件(ChatGPT 答案的质量)。我采用混合方法收集数据。通过对 ChatGPT 进行结构化维护来收集限制 ChatGPT 的数据。这些答案被读入 Turnitin 和三个 KI 跟踪器,但没有一个跟踪器不能识别 KI 文本。虽然 ChatGPT 认出了其中的一些答案,但这只能证明其他人没有复制这些答案,而且它自己也不知道为什么这不是系统工作。由于小程序的错误率很高,我为 ChatGPT 的教学制定了一个有效的策略--以错误率为中心,让学生在每次学习时都能了解小程序的使用方法,以及小程序视频的内容、小标题和标题。以学习为中心的评估方法可以有效地实施这一策略。关键词ChatGPT; ChatGPT plagiarism; hoër onderwys; plagiarism; plagiarism cup; strategieë
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:604180095
Book学术官方微信