Die boek Habakuk as teodisee en teologiese trauma

S. Snyman
{"title":"Die boek Habakuk as teodisee en teologiese trauma","authors":"S. Snyman","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3c2","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Daar het in die onlangse verlede ’n belangstelling ontstaan in die ondersoek na die verband tussen ’n ervaring van trauma en tekste in die Ou Testament. In hierdie ondersoek word die profeet Habakuk se ervaring van trauma ondersoek. Dit is ’n veld van ondersoek wat nog braak lê. Na ’n kursoriese oorsig oor wat met die begrip trauma bedoel word ook wanneer dit in die konteks van die Ou Testament gebruik word, word die ondersoek in vier fases metodologies uitgevoer. Die boek word eerstens literêr ondersoek om die samestelling en inhoud daarvan te bepaal. Tweedens word die boek binne ’n bepaalde historiese konteks geplaas. Vir die doeleindes van die ondersoek is daar gekies vir ’n datering kort voor die optrede van die Babiloniërs teen Juda rondom 589–586 v.C. ’n Dominante tema in die boek is die teodiseevraagstuk. Gevolglik word daar ’n ondersoek gedoen na die hantering van teodisee in die boek as die derde fase van die ondersoek. In die vierde fase word ondersoek gedoen na wat genoem word Habakuk se belewing van teologiese trauma. Teologiese trauma is anders as kulturele of kollektiewe trauma en is die term wat hier gemunt is om die omstandigheid of situasie te beskryf wanneer ’n persoon of groep se ervaring van trauma nie klop met die beeld of idee wat hy/sy of hulle van God het nie. Met teologiese trauma word dus bedoel die ervaring of belewing van God se passiwiteit in ’n situasie van trauma en die gevolglike bevraagtekening van God in dié verband. Trauma word in verband gebring met God en daar ontstaan ’n spanning tussen dit wat as traumaties beleef word en God se betrokkenheid al dan nie by die trauma. Habakuk se ervaring van teologiese trauma verdiep algaande in die loop van die boek totdat dit in die laaste drie verse ontlont word wanneer die profeet se aanvanklike vrae aan JHWH verander in ’n jubelkreet ten spyte van ’n mislukte oes. Trefwoorde: geweld; Habakuk; teodisee; teologiese trauma; trauma; traumateorie","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"124 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-11-24","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3c2","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Opsomming Daar het in die onlangse verlede ’n belangstelling ontstaan in die ondersoek na die verband tussen ’n ervaring van trauma en tekste in die Ou Testament. In hierdie ondersoek word die profeet Habakuk se ervaring van trauma ondersoek. Dit is ’n veld van ondersoek wat nog braak lê. Na ’n kursoriese oorsig oor wat met die begrip trauma bedoel word ook wanneer dit in die konteks van die Ou Testament gebruik word, word die ondersoek in vier fases metodologies uitgevoer. Die boek word eerstens literêr ondersoek om die samestelling en inhoud daarvan te bepaal. Tweedens word die boek binne ’n bepaalde historiese konteks geplaas. Vir die doeleindes van die ondersoek is daar gekies vir ’n datering kort voor die optrede van die Babiloniërs teen Juda rondom 589–586 v.C. ’n Dominante tema in die boek is die teodiseevraagstuk. Gevolglik word daar ’n ondersoek gedoen na die hantering van teodisee in die boek as die derde fase van die ondersoek. In die vierde fase word ondersoek gedoen na wat genoem word Habakuk se belewing van teologiese trauma. Teologiese trauma is anders as kulturele of kollektiewe trauma en is die term wat hier gemunt is om die omstandigheid of situasie te beskryf wanneer ’n persoon of groep se ervaring van trauma nie klop met die beeld of idee wat hy/sy of hulle van God het nie. Met teologiese trauma word dus bedoel die ervaring of belewing van God se passiwiteit in ’n situasie van trauma en die gevolglike bevraagtekening van God in dié verband. Trauma word in verband gebring met God en daar ontstaan ’n spanning tussen dit wat as traumaties beleef word en God se betrokkenheid al dan nie by die trauma. Habakuk se ervaring van teologiese trauma verdiep algaande in die loop van die boek totdat dit in die laaste drie verse ontlont word wanneer die profeet se aanvanklike vrae aan JHWH verander in ’n jubelkreet ten spyte van ’n mislukte oes. Trefwoorde: geweld; Habakuk; teodisee; teologiese trauma; trauma; traumateorie
哈巴谷书》作为教义和教义学的创伤
列举 最近,人们对研究创伤经历与《旧约圣经》文本之间的联系产生了兴趣。哈巴谷书》就是在这种情况下产生的。这是一个仍处于休耕状态的研究领域。在对 "创伤 "这一概念的含义及其在《旧约圣经》中的使用情况进行粗略研究之后,本研究将分四个阶段进行元论研究。首先,从文字上研究《旧约全书》,以确定其构成和内容。其次,将该书置于一定的历史背景中。公元前 589-586 年,巴比伦人在犹大的选择》一书的主要主题是 "教义"。因此,作为调查的第三阶段,在对书中的证词进行处理后开展调查。在第四阶段,将对哈巴谷所谓的神学创伤感知进行调查。神学创伤不同于文化创伤或部门创伤,这里的术语是指一个人或一个群体的创伤经历与他们或他们的群体对神的形象或观念不一致的情况或情形。因此,"神学创伤 "指的是在创伤情况下对上帝激情的体验或感知,以及由此产生的对上帝的质疑。创伤是与上帝联系在一起的,在被体验为创伤的创伤与上帝参与或不参与创伤之间产生了矛盾。哈巴谷对神学创伤的体验在全书中不断加深,直到最后三节才显露出来,先知最初对耶和华的质疑变成了对一头失败的牛的欢呼。关键词:暴力;哈巴谷书;先知;先知创伤;创伤;创伤理论
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:604180095
Book学术官方微信