Vraagtekengebruik in gebruikerskommentaar op Afrikaanse webtuistes: ’n korpuslinguistiese studie

L. Kruger
{"title":"Vraagtekengebruik in gebruikerskommentaar op Afrikaanse webtuistes: ’n korpuslinguistiese studie","authors":"L. Kruger","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3g3","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Tydens rekenaarondersteunde kommunikasie (ROK) kan daar ’n behoefte wees om sekere paralinguistiese betekenisse uit te druk, aangesien deelnemers mekaar nie kan sien of hoor nie. Leestekens soos die vraagteken word byvoorbeeld gebruik om buitetalige elemente soos intonasie uit te druk. In gevalle waar die bestaande of standaardleestekengebruik egter nie vir internetgebruikers voldoende is om hulself mee uit te druk nie, kan leestekens op ongewone wyses gebruik word. Heelwat van die bestaande Afrikaanse literatuur oor leestekengebruik in ROK handel oor ROK wat werklike gespreksituasies, soos SMS-gesprekke, naboots. Daar is egter vorme van ROK, soos gebruikerskommentaar, wat vanweë die doel van en platform waarop die kommunikasie plaasvind, heelwat van die bestudeerde ROK-kontekste verskil. Die doel van hierdie artikel is om die gebruik van die vraagteken in gebruikerskommentaar op Afrikaanse webtuistes te beskryf. Hierdie gebruik word vergelyk met die standaardvraagtekengebruik in Afrikaans, asook met bestaande literatuur oor leestekengebruik in ROK. Aanvullend tot die literatuurstudie word ’n korpusondersoek oor die gebruik van vraagtekens in die NWU-Kommentaarkorpus gedoen. Daar word getoon dat vraagtekens in gebruikerskommentaar meestal op die standaardwyse gebruik word. Dit word egter ook op ander wyses gebruik, wat ooreenstem met bestaande literatuur oor leestekengebruik in ROK. Die soorte vraagtekengebruik wat in die literatuur oor gespreksgebaseerde ROK, soos SMS-taal, voorgekom het, het ook in die gebruikerskommentaar in die steekproef voorgekom. Die gebruik van vraagtekens en ander leestekens om elemente soos intonasie, luidheid, tempo en pouses aan te dui, dui daarop dat daar by informele geskrewe internettaal ’n behoefte is om paralinguistiese tekens te gebruik. Verder dui dit daarop dat hierdie behoefte in Afrikaanse gebruikerskommentaar, net soos in ander vorme van ROK, op allerlei skeppende wyses deur leestekens bevredig word. Trefwoorde: gebruikerskommentaar; internettaal; kommentaarkorpus; korpuslinguistiek; leestekens; rekenaarondersteunde kommunikasie; ROK; toevloeiing; vraagteken","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"390 ","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-11-30","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3g3","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Opsomming Tydens rekenaarondersteunde kommunikasie (ROK) kan daar ’n behoefte wees om sekere paralinguistiese betekenisse uit te druk, aangesien deelnemers mekaar nie kan sien of hoor nie. Leestekens soos die vraagteken word byvoorbeeld gebruik om buitetalige elemente soos intonasie uit te druk. In gevalle waar die bestaande of standaardleestekengebruik egter nie vir internetgebruikers voldoende is om hulself mee uit te druk nie, kan leestekens op ongewone wyses gebruik word. Heelwat van die bestaande Afrikaanse literatuur oor leestekengebruik in ROK handel oor ROK wat werklike gespreksituasies, soos SMS-gesprekke, naboots. Daar is egter vorme van ROK, soos gebruikerskommentaar, wat vanweë die doel van en platform waarop die kommunikasie plaasvind, heelwat van die bestudeerde ROK-kontekste verskil. Die doel van hierdie artikel is om die gebruik van die vraagteken in gebruikerskommentaar op Afrikaanse webtuistes te beskryf. Hierdie gebruik word vergelyk met die standaardvraagtekengebruik in Afrikaans, asook met bestaande literatuur oor leestekengebruik in ROK. Aanvullend tot die literatuurstudie word ’n korpusondersoek oor die gebruik van vraagtekens in die NWU-Kommentaarkorpus gedoen. Daar word getoon dat vraagtekens in gebruikerskommentaar meestal op die standaardwyse gebruik word. Dit word egter ook op ander wyses gebruik, wat ooreenstem met bestaande literatuur oor leestekengebruik in ROK. Die soorte vraagtekengebruik wat in die literatuur oor gespreksgebaseerde ROK, soos SMS-taal, voorgekom het, het ook in die gebruikerskommentaar in die steekproef voorgekom. Die gebruik van vraagtekens en ander leestekens om elemente soos intonasie, luidheid, tempo en pouses aan te dui, dui daarop dat daar by informele geskrewe internettaal ’n behoefte is om paralinguistiese tekens te gebruik. Verder dui dit daarop dat hierdie behoefte in Afrikaanse gebruikerskommentaar, net soos in ander vorme van ROK, op allerlei skeppende wyses deur leestekens bevredig word. Trefwoorde: gebruikerskommentaar; internettaal; kommentaarkorpus; korpuslinguistiek; leestekens; rekenaarondersteunde kommunikasie; ROK; toevloeiing; vraagteken
非洲网站用户评论中问号的使用:语料库语言学研究
列举 在计算机辅助交流(ROK)过程中,由于参与者无法看到或听到对方,因此可能需要表达某些副语言的含义。例如,可以使用问号等标点符号来表达语调等外语元素。然而,如果现有的或标准的标点符号用法不足以让网民表达自己的意思,那么标点符号也可以有不同寻常的用法。关于标点符号在韩国语中的使用,现有的非洲文献大多模仿工作对话场景,如短信对话。在 ROK 中,标点符号的使用与 ROK 中最常用的标点符号的使用一样,都是为了表达自己的意思。这篇文章的目的是在非洲网络用户评论中使用这些优点。这一研究与南非荷兰语的标准研究以及韩国语的最佳研究文献相一致。作为对该文献综述的补充,我们还对西北大学评论语料库中问号的使用进行了语料分析。结果表明,用户评论中的问号大多以标准方式使用。不过,也有以其他方式使用的情况,这与关于韩国语标点符号的现有文献一致。在关于会话式韩语(如短信)的文献中使用的这种标点符号,也出现在了用户评论的标点符号中。使用问号和其他标点符号来表示语调、响度、节奏和步调等要素表明,在非正式习得的网络语言中需要使用副语言标记。它进一步表明,非洲用户评论以及其他形式的 ROK 中的这种需要可以通过各种不同的标点符号来满足。关键词: 用户评论;网络语言;评论语料库;语料库语言学;标点符号;计算器辅助交流;ROK;流入;问号
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:604180095
Book学术官方微信