Regspraak: Transmissibility of claims for general damages – steps back in the right direction

IF 0.2 Q4 LAW
J Neethling
{"title":"Regspraak: Transmissibility of claims for general damages – steps back in the right direction","authors":"J Neethling","doi":"10.47348/tsar/2023/i4a11","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Hierdie bespreking fokus op die vraag na die oordraagbaarheid, in die sin van oorerflikheid, van die aksie weens pyn en lyding, dit wil sê, waar die eiser (slagoffer) sterf, of die aksie in sy boedel val en deur die eksekuteur ingestel mag word (aktiewe oordraagbaarheid); of waar die verweerder (dader) sterf, en of die aksie dan teen sy boedel ingestel mag word (passiewe oordraagbaarheid). Gemeenregtelik was die aksie sowel aktief as passief net na litis contestatio (sluiting van die pleitstukke) oordraagbaar. Die aksie verval dus as die eiser of die verweerder voor litis contestatio sterf. In die Nkala-saak, wat oor ’n deliktuele klasaksie gehandel het, beslis die hof dat weens ’n verskeidenheid redes die gemenereg ontwikkel moet word om voorsiening te maak vir die oordraagbaarheid van die aksie weens pyn en lyding na die boedel of die eksekuteur van ’n oorlede eiser selfs al is litis contestatio nog nie bereik ten tyde van sy of haar dood nie. Hierdie ontwikkeling behoort ook van toepassing te wees waar die verweerder pre-litis contestatio gesterf het aangesien dieselfde beginsels op hulle van toepassing is. In haar minderheidsuitspraak was regter Windell egter van mening dat onderhawige feite net voldoende was om die ontwikkeling van die gemenereg ten aansien van klasaksies te regverdig. Teen hierdie agtergrond moet die Nortje-, Ngubane- en Olivier-sake van nader beskou word waar die ontwikkeling van die gemenereg in die Nkala-saak aandag geniet het. Alhoewel die hof in die Nortje-saak uitvoerig na die beslissing in die Nkala-saak verwys en oënskynlik in beginsel sy ontwikkeling van die gemenereg onderskryf het, kan sy opmerkings oor die Nkala-saak net as obiter geag word aangesien die aangeleentheid in laasgenoemde saak heeltemal verskillend van die in die Nkala-saak was. Anders as in laasgenoemde saak het die oorledene in die Nortje-saak gesterf vóór die instel van sy eis om genoegdoening. Die hof se beslissing om nie die gemenereg te ontwikkel nie, kan gesteun word aangesien, in navolging van regter Windell se beslissing in die Nkala-saak, wetgewende ingryping meer gepas sou wees en daar bowendien onvoldoende feitelike ondersteuning vir die ontwikkeling van die gemenereg was. In die Ngubane-saak weier die hof om die Nkala-saak te volg en verkies die konserwatiewe benadering van regter Windell. Dit behels dat die hof se omvattende benadering tot die ontwikkeling van die gemenereg met betrekking tot die oordraagbaarheid van eise om genoegdoening voor litis contestatio, die toelaatbaarheid van regterlike ontwikkeling van die gemenereg oorskry en sodoende die regbank in staat stel om ongeoorloof op die terrein van die wetgewer inbreuk te maak. ’n Hof moet ’n aansoek om ontwikkeling van die gemenereg omsigtig benader en die wyer gevolge van die verandering oorweeg, wat in die Nkala-saak nie gedoen is nie. Voorts beslis die hof dat alhoewel daar ’n behoefte kon wees om die gemenereg ten aansien van klasaksies te ontwikkel, dit nie noodwendig van toepassing is op die ontwikkeling van die gemenereg in die algemeen betreffende die oordraagbaarheid van eise om genoegdoening voor litis contestatio nie. Die hof ag hom dus gebonde om die bevestigde gemeenregtelike reëling te handhaaf. In die Olivier-saak beslis die hof dat die redes wat in die Nkala-saak aangevoer is om die oordrag van die genoegdoeningseise te motiveer, van toepassing is op klasaksies en daarom geheel en al verskillend van die onderhawige saak is. Volgens die hof was daar in casu geen feite wat ’n afwyking van die gevestigde gemeenregtelike beginsels geregverdig het nie. Ook was daar geen aantasting van grondwetlike regte wat deur feite gerugsteun word nie. Daarom maak die gemeenregtelike beginsels wat die oordraagbaarheid van genoegdoeningseise beheers geensins inbreuk op die gees, strekking en oogmerke van die handves van regte nie. Omdat sodanige feite ontbreek het, wys die hof die aansoek om ontwikkeling van die gemenereg van die hand. Behalwe die obiter steun vir die Nkala-beslissing in die Nortje-saak dat die gemenereg ontwikkel moet word om voorsiening te maak vir die aktiewe en passiewe oordraagbaarheid van die aksie weens pyn en lyding voor litis contestatio in alle sake, is die Ngubane- en Olivier-saak, in navolging van regter Windell, net ten gunste van die Nkala-beslissing ten aansien van klasaksies. Wat die ontwikkeling van die gemenereg in ander gevalle betref, is die howe en akademici eenparig daaroor dat die wetgewer moet ingryp. In die tussentyd moet die howe die reg nie na goeddunke ontwikkel nie. Hulle moet ’n waarde-oordeel oor die meriete van elke geval vel, soos in beide die Ngubane- en die Olivier-saak gebeur het waar die eise op meriete afgewys is. By die uitoefening van die waarde-oordeel, moet ’n hof as ’n voorafgaande kwessie, eers vasstel of die eiser voldoende getuienis voorgelê het om die noodsaaklike feitelike steun vir die ontwikkeling van die gemenereg te verskaf. Indien nie, sal die aansoek misluk (die Olivier-saak). Slegs waar dit wel die geval is, sal die hof aandag skenk aan verdere of wyer oorwegings (die Nortje-saak), soos die aantasting van grondwetlike regte, wat na behore ontleed moet word (sien die minderheidsuitspraak in die Nkala-saak; en die Ngubane- en Olivier-sake).","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i4a11","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Hierdie bespreking fokus op die vraag na die oordraagbaarheid, in die sin van oorerflikheid, van die aksie weens pyn en lyding, dit wil sê, waar die eiser (slagoffer) sterf, of die aksie in sy boedel val en deur die eksekuteur ingestel mag word (aktiewe oordraagbaarheid); of waar die verweerder (dader) sterf, en of die aksie dan teen sy boedel ingestel mag word (passiewe oordraagbaarheid). Gemeenregtelik was die aksie sowel aktief as passief net na litis contestatio (sluiting van die pleitstukke) oordraagbaar. Die aksie verval dus as die eiser of die verweerder voor litis contestatio sterf. In die Nkala-saak, wat oor ’n deliktuele klasaksie gehandel het, beslis die hof dat weens ’n verskeidenheid redes die gemenereg ontwikkel moet word om voorsiening te maak vir die oordraagbaarheid van die aksie weens pyn en lyding na die boedel of die eksekuteur van ’n oorlede eiser selfs al is litis contestatio nog nie bereik ten tyde van sy of haar dood nie. Hierdie ontwikkeling behoort ook van toepassing te wees waar die verweerder pre-litis contestatio gesterf het aangesien dieselfde beginsels op hulle van toepassing is. In haar minderheidsuitspraak was regter Windell egter van mening dat onderhawige feite net voldoende was om die ontwikkeling van die gemenereg ten aansien van klasaksies te regverdig. Teen hierdie agtergrond moet die Nortje-, Ngubane- en Olivier-sake van nader beskou word waar die ontwikkeling van die gemenereg in die Nkala-saak aandag geniet het. Alhoewel die hof in die Nortje-saak uitvoerig na die beslissing in die Nkala-saak verwys en oënskynlik in beginsel sy ontwikkeling van die gemenereg onderskryf het, kan sy opmerkings oor die Nkala-saak net as obiter geag word aangesien die aangeleentheid in laasgenoemde saak heeltemal verskillend van die in die Nkala-saak was. Anders as in laasgenoemde saak het die oorledene in die Nortje-saak gesterf vóór die instel van sy eis om genoegdoening. Die hof se beslissing om nie die gemenereg te ontwikkel nie, kan gesteun word aangesien, in navolging van regter Windell se beslissing in die Nkala-saak, wetgewende ingryping meer gepas sou wees en daar bowendien onvoldoende feitelike ondersteuning vir die ontwikkeling van die gemenereg was. In die Ngubane-saak weier die hof om die Nkala-saak te volg en verkies die konserwatiewe benadering van regter Windell. Dit behels dat die hof se omvattende benadering tot die ontwikkeling van die gemenereg met betrekking tot die oordraagbaarheid van eise om genoegdoening voor litis contestatio, die toelaatbaarheid van regterlike ontwikkeling van die gemenereg oorskry en sodoende die regbank in staat stel om ongeoorloof op die terrein van die wetgewer inbreuk te maak. ’n Hof moet ’n aansoek om ontwikkeling van die gemenereg omsigtig benader en die wyer gevolge van die verandering oorweeg, wat in die Nkala-saak nie gedoen is nie. Voorts beslis die hof dat alhoewel daar ’n behoefte kon wees om die gemenereg ten aansien van klasaksies te ontwikkel, dit nie noodwendig van toepassing is op die ontwikkeling van die gemenereg in die algemeen betreffende die oordraagbaarheid van eise om genoegdoening voor litis contestatio nie. Die hof ag hom dus gebonde om die bevestigde gemeenregtelike reëling te handhaaf. In die Olivier-saak beslis die hof dat die redes wat in die Nkala-saak aangevoer is om die oordrag van die genoegdoeningseise te motiveer, van toepassing is op klasaksies en daarom geheel en al verskillend van die onderhawige saak is. Volgens die hof was daar in casu geen feite wat ’n afwyking van die gevestigde gemeenregtelike beginsels geregverdig het nie. Ook was daar geen aantasting van grondwetlike regte wat deur feite gerugsteun word nie. Daarom maak die gemeenregtelike beginsels wat die oordraagbaarheid van genoegdoeningseise beheers geensins inbreuk op die gees, strekking en oogmerke van die handves van regte nie. Omdat sodanige feite ontbreek het, wys die hof die aansoek om ontwikkeling van die gemenereg van die hand. Behalwe die obiter steun vir die Nkala-beslissing in die Nortje-saak dat die gemenereg ontwikkel moet word om voorsiening te maak vir die aktiewe en passiewe oordraagbaarheid van die aksie weens pyn en lyding voor litis contestatio in alle sake, is die Ngubane- en Olivier-saak, in navolging van regter Windell, net ten gunste van die Nkala-beslissing ten aansien van klasaksies. Wat die ontwikkeling van die gemenereg in ander gevalle betref, is die howe en akademici eenparig daaroor dat die wetgewer moet ingryp. In die tussentyd moet die howe die reg nie na goeddunke ontwikkel nie. Hulle moet ’n waarde-oordeel oor die meriete van elke geval vel, soos in beide die Ngubane- en die Olivier-saak gebeur het waar die eise op meriete afgewys is. By die uitoefening van die waarde-oordeel, moet ’n hof as ’n voorafgaande kwessie, eers vasstel of die eiser voldoende getuienis voorgelê het om die noodsaaklike feitelike steun vir die ontwikkeling van die gemenereg te verskaf. Indien nie, sal die aansoek misluk (die Olivier-saak). Slegs waar dit wel die geval is, sal die hof aandag skenk aan verdere of wyer oorwegings (die Nortje-saak), soos die aantasting van grondwetlike regte, wat na behore ontleed moet word (sien die minderheidsuitspraak in die Nkala-saak; en die Ngubane- en Olivier-sake).
Regspraak:一般损害索赔的可传递性——向正确的方向退后一步
本讨论的重点是,从因果关系的意义上讲,有关疼痛和痛苦的诉讼的可执行性问题,也就是说,在原告(施虐者)死亡的情况下,诉讼是否属于他的遗产,是否可以由唯一的遗嘱执行人提起(主动可执行性);或者在被告(施虐者)死亡的情况下,诉讼是否可以针对他的遗产提起(被动可执行性)。传统上,就在 litis contestatio(诉状终结)之后,诉讼既是主动的,也是被动的。因此,如果原告或被告在 litis contestatio 之前死亡,诉讼就会失效。在 Nkala 案中(该案是通过选择性集体诉讼处理的),法院决定,由于通用性的原因,应 该进行平均发展,规定即使在已故原告死亡时诉讼时效尚未结束,对于已故原告的遗产或遗嘱执 行人所遭受的疼痛和痛苦,诉讼仍具有可执行性。这一发展也应适用于被告在诉讼前死亡的情况,因为同样的原则也适用于他们。然而,Windell 法官在其少数意见的判决中认为,sub judice 事实上已足以制约集体诉讼中平均原则的发展。为此,应更详细地讨论 North 案、Ngubane 案和 Olivier 案,Nkala 案中的平均值的发展就是在这些案件中发生的。尽管法院在 Nkala 案中大量引用了 Nkala 案的判决,并在原则上支持其对平均值的发展,但其对 Nkala 案的意见可被视为附带意见,因为该案中的身份与 Nkala 案中的身份截然不同。与上述案件不同的是,Nkala 案中的死者在提出赔偿要求之前就已经死亡。根据 Windell 法官在 Nkala 案中的判决,合法干预更为合适,因此,没有足够的事实支持发展邪灵,法院不发展邪灵 的决定是可以支持的。在 Ngubane 案中,法院选择了遵循 Nkala 案的判决,而倾向于 Windell 法官的保守做法。这意味着,法院应采用其全面的方法来处理恶灵发展问题,包括诉讼争议救济请求的可受 理性、恶灵合法发展的可容许性,从而使法官能够不被允许地侵犯法律领域。法院在处理卑劣行为的发展申请时,应考虑变化的后果,而在 Nkala 案中并没有这样做。此外,法院还裁定,虽然可能有必要发展司法机构在阶级方面的含义,但这并不一定适用于司法机构在诉讼争议补救请求的可执行性方面的一般发展。Die hof ag hom derhalve gebonde om die bevestigde gemeenregtelike reëling te handhaven.在 Olivier 案中,法院裁定,Nkala 案中为证明赔偿要求的合理性而给出的理由适用于集体诉讼,因此与上诉案件完全不同。法院认为,在本案中,没有任何事实表明偏离了既定的普通法原则。也不存在任何没有事实依据的侵犯宪法权利的行为。因此,关于赔偿权可执行性的普通法原则并不违反法律条文的精神、宗旨和特点。在缺乏此类事实的情况下,法院希望发展该手的恶意。除了在 North 案中对 Nkala 判决的附带支持,即必须发展卑鄙者,以便对因疼痛和痛苦而作出的判决的主动和被动可携性以及为诉讼而诉讼(litis contestatio in alle sake)作出规定之外,Ngubane 案和 Olivier 案遵循 Windell 法官的意见,只是支持 Nkala 判决,支持集体诉讼。至于其他案件中普通法的发展,howe 和 akademici 一致认为应制定法律。在这种情况下,howe 和 akademici 都不应该制定法律。他们必须对每个案件的是非曲直做出价值判断,正如恩古巴尼案和奥利维尔案中的情况一样,对是非曲直的要求被否决了。在进行价值判断时,作为初步申诉,法院必须首先确定原告是否提供了足够的证据来支持犯罪发展所需的事实基础。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信