{"title":"彼得斯堡周围分散住区的家庭联系及其对家庭资源管理的影响","authors":"S. Donaldson, Elizabeth Boshoff","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52797","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"OPSOMMING Hierdie artikel fokus op die skakelings tussen huishoudings in drie vorige tuislanddorpe in die omgewing van Pietersburg en Pietersburg as sentrale gebied. Die ondersoek is vanuit ‘n stedelik-geografiese oogpunt gedoen. Inligting oor die skakelings is in die lig van ‘n huishoudelike hulpmiddelbestuursraamwerk vertolk om die gevolge daarvan vir hulpmiddelbestuur in die huishoudings in die drie dorpe te ontleed. Volgens die huishoudelike hulpmiddelbestuursraamwerk is huishoudings in interaksie met hul mikroomgewings asook met die wyer omgewing. Hierdie interaksie van die huishoudings met hul fisiese en sosiale mikroomgewings is kortliks ondersoek deur die huishoudings se voo rkeur vir die dorpe waar hulle woon te ondersoek. Interaksies tussen die huishoudings en die politieke en ekonomiese subsisteme in die samelewing is ook ondersoek deur die skakelings wat die huishoudings met Pietersburg en die drie vorige tuislanddorpe het, die plek waar hulle werk, waar hulle inkopies doen en van finansiele dienste gebruik maak, waar die kinders skoolgaan en waar hulle aan ontspanningsaktiwiteite deelneem, te bestudeer. Die vertolking van die stedelik-geografiese inligting en die implikasies daarvan vir hulpmiddelbestuur in hierdie huishoudings het daarop gedui dat samewerking tussen stedelike geograwe en verbruikers wetenskaplikes vrugbaar kan wees mits aan sekere detail aandag geskenk word wanneer die navorsing beplan word. Meer besonderhede oor die implikasies van die skakeling tussen huishoudings en hul omgewings kan vanuit die stanspoor ingewin word sodat die gevolge van die skakeling ten opsigte van die huishoudings se hulpmiddelbestuur dieper insigte tot gevolg kan he.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"43 1 1","pages":"20-27"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"7","resultStr":"{\"title\":\"Household linkages in dispersed settlement around Pietersburg and implications for household resources management\",\"authors\":\"S. Donaldson, Elizabeth Boshoff\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V29I1.52797\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"OPSOMMING Hierdie artikel fokus op die skakelings tussen huishoudings in drie vorige tuislanddorpe in die omgewing van Pietersburg en Pietersburg as sentrale gebied. Die ondersoek is vanuit ‘n stedelik-geografiese oogpunt gedoen. Inligting oor die skakelings is in die lig van ‘n huishoudelike hulpmiddelbestuursraamwerk vertolk om die gevolge daarvan vir hulpmiddelbestuur in die huishoudings in die drie dorpe te ontleed. Volgens die huishoudelike hulpmiddelbestuursraamwerk is huishoudings in interaksie met hul mikroomgewings asook met die wyer omgewing. Hierdie interaksie van die huishoudings met hul fisiese en sosiale mikroomgewings is kortliks ondersoek deur die huishoudings se voo rkeur vir die dorpe waar hulle woon te ondersoek. Interaksies tussen die huishoudings en die politieke en ekonomiese subsisteme in die samelewing is ook ondersoek deur die skakelings wat die huishoudings met Pietersburg en die drie vorige tuislanddorpe het, die plek waar hulle werk, waar hulle inkopies doen en van finansiele dienste gebruik maak, waar die kinders skoolgaan en waar hulle aan ontspanningsaktiwiteite deelneem, te bestudeer. Die vertolking van die stedelik-geografiese inligting en die implikasies daarvan vir hulpmiddelbestuur in hierdie huishoudings het daarop gedui dat samewerking tussen stedelike geograwe en verbruikers wetenskaplikes vrugbaar kan wees mits aan sekere detail aandag geskenk word wanneer die navorsing beplan word. Meer besonderhede oor die implikasies van die skakeling tussen huishoudings en hul omgewings kan vanuit die stanspoor ingewin word sodat die gevolge van die skakeling ten opsigte van die huishoudings se hulpmiddelbestuur dieper insigte tot gevolg kan he.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"43 1 1\",\"pages\":\"20-27\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"7\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52797\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52797","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
Household linkages in dispersed settlement around Pietersburg and implications for household resources management
OPSOMMING Hierdie artikel fokus op die skakelings tussen huishoudings in drie vorige tuislanddorpe in die omgewing van Pietersburg en Pietersburg as sentrale gebied. Die ondersoek is vanuit ‘n stedelik-geografiese oogpunt gedoen. Inligting oor die skakelings is in die lig van ‘n huishoudelike hulpmiddelbestuursraamwerk vertolk om die gevolge daarvan vir hulpmiddelbestuur in die huishoudings in die drie dorpe te ontleed. Volgens die huishoudelike hulpmiddelbestuursraamwerk is huishoudings in interaksie met hul mikroomgewings asook met die wyer omgewing. Hierdie interaksie van die huishoudings met hul fisiese en sosiale mikroomgewings is kortliks ondersoek deur die huishoudings se voo rkeur vir die dorpe waar hulle woon te ondersoek. Interaksies tussen die huishoudings en die politieke en ekonomiese subsisteme in die samelewing is ook ondersoek deur die skakelings wat die huishoudings met Pietersburg en die drie vorige tuislanddorpe het, die plek waar hulle werk, waar hulle inkopies doen en van finansiele dienste gebruik maak, waar die kinders skoolgaan en waar hulle aan ontspanningsaktiwiteite deelneem, te bestudeer. Die vertolking van die stedelik-geografiese inligting en die implikasies daarvan vir hulpmiddelbestuur in hierdie huishoudings het daarop gedui dat samewerking tussen stedelike geograwe en verbruikers wetenskaplikes vrugbaar kan wees mits aan sekere detail aandag geskenk word wanneer die navorsing beplan word. Meer besonderhede oor die implikasies van die skakeling tussen huishoudings en hul omgewings kan vanuit die stanspoor ingewin word sodat die gevolge van die skakeling ten opsigte van die huishoudings se hulpmiddelbestuur dieper insigte tot gevolg kan he.