{"title":"以结果为基础的教育的“新范式”","authors":"Spt Malan","doi":"10.4314/JFECS.V28I1.52788","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Uitkomsgebaseerde onderwys (UGO) word deur \nsommige as 'n paradigmaskuif in die onderwys gepropageer. Die doel van die artikel is om hierdie \naanspraak toe te lig teen die agtergrond van veral \nvier onderrig- en leerbenaderings, naamlik doelwitgerigte \nonderrig, bevoegdheidsgebaseerde leer, bemeesteringsleer, en kriteriumgerigte onderrig en assessering. Teen die agtergrond van die voorgemelde benaderings word getoon dat UGO nie 'n paradigmaskuif \nmeebring nie. UGO kan ten beste beskryf word as 'n \neklektiese onderwysfilosofie wat op die beste elemente \nin hierdie onderwysbenaderings berus. Ooreenkomstig \ndie behoeftes en eise wat aan 'n nuwe \ndemokratiese Suid-Afrika gestel word, is die elemente \negter in 'n visioenere raamwerk saamgevoeg om \naan die land se mensekragbehoeftes en werkvereis - \ntes te voldoen. Daar is ook voordele aan UGO verbonde. Die belangrikste hiervan is die nasionale fokus op onderwys as 'n middel tot 'n doel en nie 'n doel op sigself \nnie. ‘n Behebtheid met toetse en eksamens word \nversag met behulp van deurlopende assessering, en \ndie resultate van sodanige assessering word in ‘n remedierende hoedanigheid aangewend. Voorbereiding \nvir lewenslange leer word op die wyse 'n hoe prioriteit. \nOnderwyspraktisyns, leerders en ouers sal elkeen \nhul bepaalde rol moet speel om te verseker dat UGO \n'n sukses is. Dit verg uiteraard harde werk en toewyding \nvan diegene wat met onderwys en opleiding gemoeid \nis. Praktisyns moet daarop ingestel wees om \nonderrig- en leersituasies vaardig te beplan en te bestuur \nsodat die beoogde leeruitkomste ten beste realiseer. \nVaardigheidsgebaseerde assessering in outentieke \nomstandighede moet die basis vir betroubare \ninligting van hoogstaande gehalte vorm. \nDie werklike waarde van UGO sal eers beoordeel \nkan word wanneer die eerste geslag leerders wat \naan die UGO-stelsel blootgestel was die arbeidsmark \nbetree of vir hoeronderwysopleiding aanmeld.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"2 1","pages":"22-28"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"191","resultStr":"{\"title\":\"The 'new paradigm' of outcomes-based education in perspective\",\"authors\":\"Spt Malan\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V28I1.52788\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Uitkomsgebaseerde onderwys (UGO) word deur \\nsommige as 'n paradigmaskuif in die onderwys gepropageer. Die doel van die artikel is om hierdie \\naanspraak toe te lig teen die agtergrond van veral \\nvier onderrig- en leerbenaderings, naamlik doelwitgerigte \\nonderrig, bevoegdheidsgebaseerde leer, bemeesteringsleer, en kriteriumgerigte onderrig en assessering. Teen die agtergrond van die voorgemelde benaderings word getoon dat UGO nie 'n paradigmaskuif \\nmeebring nie. UGO kan ten beste beskryf word as 'n \\neklektiese onderwysfilosofie wat op die beste elemente \\nin hierdie onderwysbenaderings berus. Ooreenkomstig \\ndie behoeftes en eise wat aan 'n nuwe \\ndemokratiese Suid-Afrika gestel word, is die elemente \\negter in 'n visioenere raamwerk saamgevoeg om \\naan die land se mensekragbehoeftes en werkvereis - \\ntes te voldoen. Daar is ook voordele aan UGO verbonde. Die belangrikste hiervan is die nasionale fokus op onderwys as 'n middel tot 'n doel en nie 'n doel op sigself \\nnie. ‘n Behebtheid met toetse en eksamens word \\nversag met behulp van deurlopende assessering, en \\ndie resultate van sodanige assessering word in ‘n remedierende hoedanigheid aangewend. Voorbereiding \\nvir lewenslange leer word op die wyse 'n hoe prioriteit. \\nOnderwyspraktisyns, leerders en ouers sal elkeen \\nhul bepaalde rol moet speel om te verseker dat UGO \\n'n sukses is. Dit verg uiteraard harde werk en toewyding \\nvan diegene wat met onderwys en opleiding gemoeid \\nis. Praktisyns moet daarop ingestel wees om \\nonderrig- en leersituasies vaardig te beplan en te bestuur \\nsodat die beoogde leeruitkomste ten beste realiseer. \\nVaardigheidsgebaseerde assessering in outentieke \\nomstandighede moet die basis vir betroubare \\ninligting van hoogstaande gehalte vorm. \\nDie werklike waarde van UGO sal eers beoordeel \\nkan word wanneer die eerste geslag leerders wat \\naan die UGO-stelsel blootgestel was die arbeidsmark \\nbetree of vir hoeronderwysopleiding aanmeld.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"2 1\",\"pages\":\"22-28\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"191\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52788\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52788","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
The 'new paradigm' of outcomes-based education in perspective
Uitkomsgebaseerde onderwys (UGO) word deur
sommige as 'n paradigmaskuif in die onderwys gepropageer. Die doel van die artikel is om hierdie
aanspraak toe te lig teen die agtergrond van veral
vier onderrig- en leerbenaderings, naamlik doelwitgerigte
onderrig, bevoegdheidsgebaseerde leer, bemeesteringsleer, en kriteriumgerigte onderrig en assessering. Teen die agtergrond van die voorgemelde benaderings word getoon dat UGO nie 'n paradigmaskuif
meebring nie. UGO kan ten beste beskryf word as 'n
eklektiese onderwysfilosofie wat op die beste elemente
in hierdie onderwysbenaderings berus. Ooreenkomstig
die behoeftes en eise wat aan 'n nuwe
demokratiese Suid-Afrika gestel word, is die elemente
egter in 'n visioenere raamwerk saamgevoeg om
aan die land se mensekragbehoeftes en werkvereis -
tes te voldoen. Daar is ook voordele aan UGO verbonde. Die belangrikste hiervan is die nasionale fokus op onderwys as 'n middel tot 'n doel en nie 'n doel op sigself
nie. ‘n Behebtheid met toetse en eksamens word
versag met behulp van deurlopende assessering, en
die resultate van sodanige assessering word in ‘n remedierende hoedanigheid aangewend. Voorbereiding
vir lewenslange leer word op die wyse 'n hoe prioriteit.
Onderwyspraktisyns, leerders en ouers sal elkeen
hul bepaalde rol moet speel om te verseker dat UGO
'n sukses is. Dit verg uiteraard harde werk en toewyding
van diegene wat met onderwys en opleiding gemoeid
is. Praktisyns moet daarop ingestel wees om
onderrig- en leersituasies vaardig te beplan en te bestuur
sodat die beoogde leeruitkomste ten beste realiseer.
Vaardigheidsgebaseerde assessering in outentieke
omstandighede moet die basis vir betroubare
inligting van hoogstaande gehalte vorm.
Die werklike waarde van UGO sal eers beoordeel
kan word wanneer die eerste geslag leerders wat
aan die UGO-stelsel blootgestel was die arbeidsmark
betree of vir hoeronderwysopleiding aanmeld.