通过监测赋权方案加强问责制

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
Ruth Albertyn
{"title":"通过监测赋权方案加强问责制","authors":"Ruth Albertyn","doi":"10.4314/JFECS.V33I1.52863","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"OPSOMMING Bemagtiging is nodig om magtelose individue te help om beheer oor verskillende aspekte van hul lewens te verkry. Bemagtiging is dikwels die verklaarde doelwit van intervensieprogramme. Dit is dus noodsaaklik dat programme gemoniteer en geevalueer word om toerekenbaarheid en sinvolheid te verseker. ‘n Oorsig van vyf studies word aangebied waarin ‘n gestandaardiseerde kwantitatiewe meetinstrument, Bemagtingsvraelys van Albertyn, toegepas is. Die Bemagtingsvraelys bestaan uit 61 stellings met ‘n Likertskaal-styl respons. Die stellings verteenwoordig aanwysers van bemagting op drie vlakke naamlik, die Mikro-, Interpersoonlike en Makro-vlak. Die meetinstrument is by verskillende meetgeleenthede (voor-, her- en/of opvolg-toets) in die vyf studies gebruik. Die gevalle betrek by die studies het bestaan uit werklose vroue betrokke by vaardigheidsopleiding of VIGS eweknie-leerlingopleiers, en betrokke by formele of informele opleiding. In die geval van slegs voortoetsing het die meting die aanvanklike bemagtingstatus en behoeftes van individue aangetoon sodat die intervensieprogramme daarvolgens aangepas kon word. Vooren natoetsing het die doeltreffendheid van intervensieprogramme aangedui en as terugvoering oor die sinvolheid van programbeplanning en –aanbieding gedien. By bykomende opvolgtoetsing is inligting verkry oor die retensie en die handhawing van die bemagtingstatus verwerf na blootstelling aan die intervensie. Professionele persone staan voor die uitdaging van toerekenbaarheid by die beplanning van intervensies om die bepaalde behoeftes van die teikengroep aan te spreek en gedragsverandering wat volhoubaar is, te verseker. Dit kan van nut wees by verdere programbeplanning en die verbetering van dienste, en kan behulpsaam wees met die verkryging van fondse vir toekomstige intervensieprogramme.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"7 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"8","resultStr":"{\"title\":\"Increased accountability through monitoring empowerment programmes\",\"authors\":\"Ruth Albertyn\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V33I1.52863\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"OPSOMMING Bemagtiging is nodig om magtelose individue te help om beheer oor verskillende aspekte van hul lewens te verkry. Bemagtiging is dikwels die verklaarde doelwit van intervensieprogramme. Dit is dus noodsaaklik dat programme gemoniteer en geevalueer word om toerekenbaarheid en sinvolheid te verseker. ‘n Oorsig van vyf studies word aangebied waarin ‘n gestandaardiseerde kwantitatiewe meetinstrument, Bemagtingsvraelys van Albertyn, toegepas is. Die Bemagtingsvraelys bestaan uit 61 stellings met ‘n Likertskaal-styl respons. Die stellings verteenwoordig aanwysers van bemagting op drie vlakke naamlik, die Mikro-, Interpersoonlike en Makro-vlak. Die meetinstrument is by verskillende meetgeleenthede (voor-, her- en/of opvolg-toets) in die vyf studies gebruik. Die gevalle betrek by die studies het bestaan uit werklose vroue betrokke by vaardigheidsopleiding of VIGS eweknie-leerlingopleiers, en betrokke by formele of informele opleiding. In die geval van slegs voortoetsing het die meting die aanvanklike bemagtingstatus en behoeftes van individue aangetoon sodat die intervensieprogramme daarvolgens aangepas kon word. Vooren natoetsing het die doeltreffendheid van intervensieprogramme aangedui en as terugvoering oor die sinvolheid van programbeplanning en –aanbieding gedien. By bykomende opvolgtoetsing is inligting verkry oor die retensie en die handhawing van die bemagtingstatus verwerf na blootstelling aan die intervensie. Professionele persone staan voor die uitdaging van toerekenbaarheid by die beplanning van intervensies om die bepaalde behoeftes van die teikengroep aan te spreek en gedragsverandering wat volhoubaar is, te verseker. Dit kan van nut wees by verdere programbeplanning en die verbetering van dienste, en kan behulpsaam wees met die verkryging van fondse vir toekomstige intervensieprogramme.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"7 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-16\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"8\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52863\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52863","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 8

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
Increased accountability through monitoring empowerment programmes
OPSOMMING Bemagtiging is nodig om magtelose individue te help om beheer oor verskillende aspekte van hul lewens te verkry. Bemagtiging is dikwels die verklaarde doelwit van intervensieprogramme. Dit is dus noodsaaklik dat programme gemoniteer en geevalueer word om toerekenbaarheid en sinvolheid te verseker. ‘n Oorsig van vyf studies word aangebied waarin ‘n gestandaardiseerde kwantitatiewe meetinstrument, Bemagtingsvraelys van Albertyn, toegepas is. Die Bemagtingsvraelys bestaan uit 61 stellings met ‘n Likertskaal-styl respons. Die stellings verteenwoordig aanwysers van bemagting op drie vlakke naamlik, die Mikro-, Interpersoonlike en Makro-vlak. Die meetinstrument is by verskillende meetgeleenthede (voor-, her- en/of opvolg-toets) in die vyf studies gebruik. Die gevalle betrek by die studies het bestaan uit werklose vroue betrokke by vaardigheidsopleiding of VIGS eweknie-leerlingopleiers, en betrokke by formele of informele opleiding. In die geval van slegs voortoetsing het die meting die aanvanklike bemagtingstatus en behoeftes van individue aangetoon sodat die intervensieprogramme daarvolgens aangepas kon word. Vooren natoetsing het die doeltreffendheid van intervensieprogramme aangedui en as terugvoering oor die sinvolheid van programbeplanning en –aanbieding gedien. By bykomende opvolgtoetsing is inligting verkry oor die retensie en die handhawing van die bemagtingstatus verwerf na blootstelling aan die intervensie. Professionele persone staan voor die uitdaging van toerekenbaarheid by die beplanning van intervensies om die bepaalde behoeftes van die teikengroep aan te spreek en gedragsverandering wat volhoubaar is, te verseker. Dit kan van nut wees by verdere programbeplanning en die verbetering van dienste, en kan behulpsaam wees met die verkryging van fondse vir toekomstige intervensieprogramme.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信