外部因素在室内软装消费者决策中的作用的探索性调查

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
N. Sonnenberg, Alet C. Erasmus
{"title":"外部因素在室内软装消费者决策中的作用的探索性调查","authors":"N. Sonnenberg, Alet C. Erasmus","doi":"10.4314/JFECS.V33I1.52872","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Te midde van toenemende belangstelling in interieuromgewings en die gevolglike gebruik van besittings om lewenstyl te reflekteer, kon min inligting gevind word wat lig werp op verbruikers se keuseprosesse ten opsigte van interieurprodukte. Belangstelling in hierdie produkkategorie spruit uit die besondere estetiese waarde daarvan en die moontlikheid dat hierdie produkte doelbewus gekies kan word soos wat in die simboliese interaksionisme aangevoer word – om die selfbeeld van ‘n verbruiker te projekteer (Hawkins et al, 2001:429). Daarby moet die produkte ook aan sekere kriteria voldoen om optimaal te funksioneer tydens gebruik. Bewys dat winkelen handelsmerkbeeld oenskynlik gebruik word om verbruikersbesluite te rig, veral ten opsigte van visueel opvallende produkte (YounKyung & Seunghae 2000:58), kan belangrike implikasies vir verbruikers se kritiese bewustheid van produkeienskappe inhou. Hierdie navorsing het ten doel gehad om ‘n bydrae tot die teorie, spesifiek wat die verstaan van verbruikers se aankoopgedrag ten opsigte van ‘n spesifieke kategorie interieurprodukte, te maak. Hierdie produkte is geidentifiseer as voorbeeld van visueel opvallende produkte. Implikasies vir die handel in terme van verbruikersfasilitering en gevolge in terme van verantwoordelike, ingeligte verbruikersbesluitneming, is geidentifiseer.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"29 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"10","resultStr":"{\"title\":\"An exploratory investigation into the role of extrinsic factors in consumer decision-making for interior soft furnishings\",\"authors\":\"N. Sonnenberg, Alet C. Erasmus\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V33I1.52872\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Te midde van toenemende belangstelling in interieuromgewings en die gevolglike gebruik van besittings om lewenstyl te reflekteer, kon min inligting gevind word wat lig werp op verbruikers se keuseprosesse ten opsigte van interieurprodukte. Belangstelling in hierdie produkkategorie spruit uit die besondere estetiese waarde daarvan en die moontlikheid dat hierdie produkte doelbewus gekies kan word soos wat in die simboliese interaksionisme aangevoer word – om die selfbeeld van ‘n verbruiker te projekteer (Hawkins et al, 2001:429). Daarby moet die produkte ook aan sekere kriteria voldoen om optimaal te funksioneer tydens gebruik. Bewys dat winkelen handelsmerkbeeld oenskynlik gebruik word om verbruikersbesluite te rig, veral ten opsigte van visueel opvallende produkte (YounKyung & Seunghae 2000:58), kan belangrike implikasies vir verbruikers se kritiese bewustheid van produkeienskappe inhou. Hierdie navorsing het ten doel gehad om ‘n bydrae tot die teorie, spesifiek wat die verstaan van verbruikers se aankoopgedrag ten opsigte van ‘n spesifieke kategorie interieurprodukte, te maak. Hierdie produkte is geidentifiseer as voorbeeld van visueel opvallende produkte. Implikasies vir die handel in terme van verbruikersfasilitering en gevolge in terme van verantwoordelike, ingeligte verbruikersbesluitneming, is geidentifiseer.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"29 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"10\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52872\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52872","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 10

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
An exploratory investigation into the role of extrinsic factors in consumer decision-making for interior soft furnishings
Te midde van toenemende belangstelling in interieuromgewings en die gevolglike gebruik van besittings om lewenstyl te reflekteer, kon min inligting gevind word wat lig werp op verbruikers se keuseprosesse ten opsigte van interieurprodukte. Belangstelling in hierdie produkkategorie spruit uit die besondere estetiese waarde daarvan en die moontlikheid dat hierdie produkte doelbewus gekies kan word soos wat in die simboliese interaksionisme aangevoer word – om die selfbeeld van ‘n verbruiker te projekteer (Hawkins et al, 2001:429). Daarby moet die produkte ook aan sekere kriteria voldoen om optimaal te funksioneer tydens gebruik. Bewys dat winkelen handelsmerkbeeld oenskynlik gebruik word om verbruikersbesluite te rig, veral ten opsigte van visueel opvallende produkte (YounKyung & Seunghae 2000:58), kan belangrike implikasies vir verbruikers se kritiese bewustheid van produkeienskappe inhou. Hierdie navorsing het ten doel gehad om ‘n bydrae tot die teorie, spesifiek wat die verstaan van verbruikers se aankoopgedrag ten opsigte van ‘n spesifieke kategorie interieurprodukte, te maak. Hierdie produkte is geidentifiseer as voorbeeld van visueel opvallende produkte. Implikasies vir die handel in terme van verbruikersfasilitering en gevolge in terme van verantwoordelike, ingeligte verbruikersbesluitneming, is geidentifiseer.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信