美国消费者对印度手工服装的接受程度

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
Nancy Miller, M. Littrell, J. M. Link
{"title":"美国消费者对印度手工服装的接受程度","authors":"Nancy Miller, M. Littrell, J. M. Link","doi":"10.4314/JFECS.V28I1.52790","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Vervaardigers van kleding moet die ontwerpelemente \nvan verwagte veranderings in die mode korrek vertolk om seker te maak dat hulle die aandag van verbruikers trek en op die wyse verkope genereer. Die begrippe wat Rogers (1962) in sy teorie oor die verspreiding van innoverende ontwerpe by wyse van kommunikasie noem, is bestudeer om te bepaal in watter mate hierdie teorie ‘n teikengroep Amerikaanse verbruikers se aanvaarding van kultureel geinspireerde kleding uit Indie onderskryf. Die \nhipoteses vir hierdie navorsing berus op Rogers \n(1962) se teorie en is empiries getoets vir inligting \noor ‘n klein kledingvervaardiger en om die toepassing \nvan die kenmerke van verspreiding in die tekstiel- \nen kledingdissiplines uit te brei. Data is by \n164 damestudente aan ‘n universiteit ingesamel. ‘n \nVyfpunt- bipolere skaal is gebruik om ses modelkledingstukke (langbroeke en rompe) ten opsigte \nvan kompleksiteit, familiariteit en aanvaarding te \nbeoordeel. Die kenmerke van die kledingstukke het \nkleur, konstruksie, kleedstof, sluiting en profiel ingesluit. \nDie navorsingsbevindinge het Rogers (1962) se \nteorie gedeeltelik bevestig. Kledingvervaardigers \nbehoort dus kennis te neem dat sommige ontwerpelemente groter potensiaal as ander het wanneer \ndit by produkontwikkeling en verbruikersaanvaarding \nkom. Vertroudheid met ‘n kledingstuk se kleur en profiel het die grootste invloed op die algemene aanvaarding van die kledingstuk uitgeoefen. Bykomende teoretiese verkenning asook navorsing oor die bemarking van handwerkondernemings is voorgestel.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"77 1","pages":"29-38"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"2","resultStr":"{\"title\":\"US consumers' acceptance of hand-produced apparel from India\",\"authors\":\"Nancy Miller, M. Littrell, J. M. Link\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V28I1.52790\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Vervaardigers van kleding moet die ontwerpelemente \\nvan verwagte veranderings in die mode korrek vertolk om seker te maak dat hulle die aandag van verbruikers trek en op die wyse verkope genereer. Die begrippe wat Rogers (1962) in sy teorie oor die verspreiding van innoverende ontwerpe by wyse van kommunikasie noem, is bestudeer om te bepaal in watter mate hierdie teorie ‘n teikengroep Amerikaanse verbruikers se aanvaarding van kultureel geinspireerde kleding uit Indie onderskryf. Die \\nhipoteses vir hierdie navorsing berus op Rogers \\n(1962) se teorie en is empiries getoets vir inligting \\noor ‘n klein kledingvervaardiger en om die toepassing \\nvan die kenmerke van verspreiding in die tekstiel- \\nen kledingdissiplines uit te brei. Data is by \\n164 damestudente aan ‘n universiteit ingesamel. ‘n \\nVyfpunt- bipolere skaal is gebruik om ses modelkledingstukke (langbroeke en rompe) ten opsigte \\nvan kompleksiteit, familiariteit en aanvaarding te \\nbeoordeel. Die kenmerke van die kledingstukke het \\nkleur, konstruksie, kleedstof, sluiting en profiel ingesluit. \\nDie navorsingsbevindinge het Rogers (1962) se \\nteorie gedeeltelik bevestig. Kledingvervaardigers \\nbehoort dus kennis te neem dat sommige ontwerpelemente groter potensiaal as ander het wanneer \\ndit by produkontwikkeling en verbruikersaanvaarding \\nkom. Vertroudheid met ‘n kledingstuk se kleur en profiel het die grootste invloed op die algemene aanvaarding van die kledingstuk uitgeoefen. Bykomende teoretiese verkenning asook navorsing oor die bemarking van handwerkondernemings is voorgestel.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"77 1\",\"pages\":\"29-38\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"2\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52790\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52790","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 2

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
US consumers' acceptance of hand-produced apparel from India
Vervaardigers van kleding moet die ontwerpelemente van verwagte veranderings in die mode korrek vertolk om seker te maak dat hulle die aandag van verbruikers trek en op die wyse verkope genereer. Die begrippe wat Rogers (1962) in sy teorie oor die verspreiding van innoverende ontwerpe by wyse van kommunikasie noem, is bestudeer om te bepaal in watter mate hierdie teorie ‘n teikengroep Amerikaanse verbruikers se aanvaarding van kultureel geinspireerde kleding uit Indie onderskryf. Die hipoteses vir hierdie navorsing berus op Rogers (1962) se teorie en is empiries getoets vir inligting oor ‘n klein kledingvervaardiger en om die toepassing van die kenmerke van verspreiding in die tekstiel- en kledingdissiplines uit te brei. Data is by 164 damestudente aan ‘n universiteit ingesamel. ‘n Vyfpunt- bipolere skaal is gebruik om ses modelkledingstukke (langbroeke en rompe) ten opsigte van kompleksiteit, familiariteit en aanvaarding te beoordeel. Die kenmerke van die kledingstukke het kleur, konstruksie, kleedstof, sluiting en profiel ingesluit. Die navorsingsbevindinge het Rogers (1962) se teorie gedeeltelik bevestig. Kledingvervaardigers behoort dus kennis te neem dat sommige ontwerpelemente groter potensiaal as ander het wanneer dit by produkontwikkeling en verbruikersaanvaarding kom. Vertroudheid met ‘n kledingstuk se kleur en profiel het die grootste invloed op die algemene aanvaarding van die kledingstuk uitgeoefen. Bykomende teoretiese verkenning asook navorsing oor die bemarking van handwerkondernemings is voorgestel.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信