{"title":"南非斯泰伦博斯三个不同种族的兔子和兔肉的关系","authors":"L. Hoffman, C. Vosloo, P. Nkhabutlane, D. Schutte","doi":"10.4314/JFECS.V33I1.52866","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"OPSOMMING Die vraag kan gevra word of die produksie van konynvleis ‘n lonende mikro-besigheid kan wees. Vir die verbruiker hou dit voordele in: dit verskaf ‘n gesonde vleisalternatief weens die relatief lae vetinhoud, gunstige vetsuursamestelling en hoe proteieninhoud. Terselfdertyd bied dit afwisseling op die spyskaart. Data oor die faktore wat die potensiele verbruik van konynvleis in Suid-Afrika beinvloed, is nie beskikbaar nie. Ten spyte van allerlei soektogte op verskillende wetenskaplike databasisse, naamlik EbscoHost, FSTA, ProQuest, Religion Index, Science Direct en Social Sciences Citation Index, asook populere soekenjins soos Google, is bykans geen literatuur gevind oor die assosiasies van individue met voedsel of met konyne en konynvleis nie, wel oor hulle houding jeens voedsel en hul persepsies van voedsel. Dit ly geen twyfel nie dat mense se assosiasies hul persepsies oor voedsel beinvloed en, op die langtermyn, die aanvaarding van die produk op die mark. Derhalwe is die assosiasies met konyne en konynvleis ondersoek by drie etniese groepe, naamlik swart (n=101), wit (n=102) en bruin respondente (n=101) in Stellenbosch, Suid-Afrika. Daar is gebruik gemaak van ’n vooraf getoetste, gestruktureerde vraelys en daar word in die verslag oor vier kategoriee van vrae wat assosiasies met konyne en konynvleis ondersoek, gerapporteer, naamlik algemene gedagtes wat opkom by die respondent as die woord ‘konynvleis’ hom voordoen (oop vraag); beskrywings vir konynvleis (‘n geslote vraag); landbouprodukte waarmee konynvleis geassosieer word (geslote vraag); en die vraag of bygelowe met konynvleis en konyne geassosieer word (geslote vraag) en, indien wel, is die respondente gevra om daarop uit te brei (oop vraag). Met behulp van chikwadraattoetse is vasgestel dat daar betekenisvolle verskille was tussen die verskillende etniese groepe in die verhouding van die response vir sekere (nie alle) assosiasies tot die getal response per etniese groep vir ‘n bepaalde vraagkategorie. Voorbeelde van sodanige betekenisvolle verskille is dat ‘n oorgrote proporsie blanke respondente konyne met ’n oulike troeteldier (p<0,01) en met die troeteldierbedryf (p<0,01) geassosieer het, terwyl meer swartes en kleurlinge dit met vleis geassosieer het (p<0,01). Daar was betekenisvolle verskille in proporsie binne die etniese groepe vir hulle assosiasie van konyne met bygelowe. Meer swartes (p<0,01) het konyne met bygelowe geassosieer.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"33 1","pages":"63-72"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"19","resultStr":"{\"title\":\"Associations with rabbits and rabbit meat of three different ethnic groups in Stellenbosch, South Africa\",\"authors\":\"L. Hoffman, C. Vosloo, P. Nkhabutlane, D. Schutte\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V33I1.52866\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"OPSOMMING Die vraag kan gevra word of die produksie van konynvleis ‘n lonende mikro-besigheid kan wees. Vir die verbruiker hou dit voordele in: dit verskaf ‘n gesonde vleisalternatief weens die relatief lae vetinhoud, gunstige vetsuursamestelling en hoe proteieninhoud. Terselfdertyd bied dit afwisseling op die spyskaart. Data oor die faktore wat die potensiele verbruik van konynvleis in Suid-Afrika beinvloed, is nie beskikbaar nie. Ten spyte van allerlei soektogte op verskillende wetenskaplike databasisse, naamlik EbscoHost, FSTA, ProQuest, Religion Index, Science Direct en Social Sciences Citation Index, asook populere soekenjins soos Google, is bykans geen literatuur gevind oor die assosiasies van individue met voedsel of met konyne en konynvleis nie, wel oor hulle houding jeens voedsel en hul persepsies van voedsel. Dit ly geen twyfel nie dat mense se assosiasies hul persepsies oor voedsel beinvloed en, op die langtermyn, die aanvaarding van die produk op die mark. Derhalwe is die assosiasies met konyne en konynvleis ondersoek by drie etniese groepe, naamlik swart (n=101), wit (n=102) en bruin respondente (n=101) in Stellenbosch, Suid-Afrika. Daar is gebruik gemaak van ’n vooraf getoetste, gestruktureerde vraelys en daar word in die verslag oor vier kategoriee van vrae wat assosiasies met konyne en konynvleis ondersoek, gerapporteer, naamlik algemene gedagtes wat opkom by die respondent as die woord ‘konynvleis’ hom voordoen (oop vraag); beskrywings vir konynvleis (‘n geslote vraag); landbouprodukte waarmee konynvleis geassosieer word (geslote vraag); en die vraag of bygelowe met konynvleis en konyne geassosieer word (geslote vraag) en, indien wel, is die respondente gevra om daarop uit te brei (oop vraag). Met behulp van chikwadraattoetse is vasgestel dat daar betekenisvolle verskille was tussen die verskillende etniese groepe in die verhouding van die response vir sekere (nie alle) assosiasies tot die getal response per etniese groep vir ‘n bepaalde vraagkategorie. Voorbeelde van sodanige betekenisvolle verskille is dat ‘n oorgrote proporsie blanke respondente konyne met ’n oulike troeteldier (p<0,01) en met die troeteldierbedryf (p<0,01) geassosieer het, terwyl meer swartes en kleurlinge dit met vleis geassosieer het (p<0,01). Daar was betekenisvolle verskille in proporsie binne die etniese groepe vir hulle assosiasie van konyne met bygelowe. Meer swartes (p<0,01) het konyne met bygelowe geassosieer.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"33 1\",\"pages\":\"63-72\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-16\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"19\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52866\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V33I1.52866","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
Associations with rabbits and rabbit meat of three different ethnic groups in Stellenbosch, South Africa
OPSOMMING Die vraag kan gevra word of die produksie van konynvleis ‘n lonende mikro-besigheid kan wees. Vir die verbruiker hou dit voordele in: dit verskaf ‘n gesonde vleisalternatief weens die relatief lae vetinhoud, gunstige vetsuursamestelling en hoe proteieninhoud. Terselfdertyd bied dit afwisseling op die spyskaart. Data oor die faktore wat die potensiele verbruik van konynvleis in Suid-Afrika beinvloed, is nie beskikbaar nie. Ten spyte van allerlei soektogte op verskillende wetenskaplike databasisse, naamlik EbscoHost, FSTA, ProQuest, Religion Index, Science Direct en Social Sciences Citation Index, asook populere soekenjins soos Google, is bykans geen literatuur gevind oor die assosiasies van individue met voedsel of met konyne en konynvleis nie, wel oor hulle houding jeens voedsel en hul persepsies van voedsel. Dit ly geen twyfel nie dat mense se assosiasies hul persepsies oor voedsel beinvloed en, op die langtermyn, die aanvaarding van die produk op die mark. Derhalwe is die assosiasies met konyne en konynvleis ondersoek by drie etniese groepe, naamlik swart (n=101), wit (n=102) en bruin respondente (n=101) in Stellenbosch, Suid-Afrika. Daar is gebruik gemaak van ’n vooraf getoetste, gestruktureerde vraelys en daar word in die verslag oor vier kategoriee van vrae wat assosiasies met konyne en konynvleis ondersoek, gerapporteer, naamlik algemene gedagtes wat opkom by die respondent as die woord ‘konynvleis’ hom voordoen (oop vraag); beskrywings vir konynvleis (‘n geslote vraag); landbouprodukte waarmee konynvleis geassosieer word (geslote vraag); en die vraag of bygelowe met konynvleis en konyne geassosieer word (geslote vraag) en, indien wel, is die respondente gevra om daarop uit te brei (oop vraag). Met behulp van chikwadraattoetse is vasgestel dat daar betekenisvolle verskille was tussen die verskillende etniese groepe in die verhouding van die response vir sekere (nie alle) assosiasies tot die getal response per etniese groep vir ‘n bepaalde vraagkategorie. Voorbeelde van sodanige betekenisvolle verskille is dat ‘n oorgrote proporsie blanke respondente konyne met ’n oulike troeteldier (p<0,01) en met die troeteldierbedryf (p<0,01) geassosieer het, terwyl meer swartes en kleurlinge dit met vleis geassosieer het (p<0,01). Daar was betekenisvolle verskille in proporsie binne die etniese groepe vir hulle assosiasie van konyne met bygelowe. Meer swartes (p<0,01) het konyne met bygelowe geassosieer.