{"title":"纪念:FRANCOIS RETIEF PAUW (27.09.1950 - 11.08.2014)","authors":"J. C. Thom, A. Kotzé","doi":"10.7445/59-0-940","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Francois Pauw is op 27 September 1950 in Fort Beaufort gebore en het opgegroei in Kakamas, die Strand en Worcester. Hy matrikuleer (as 7de in Kaapland) aan die Hoer Jongenskool in Worcester in 1968 waar hy ook hoofseun was en vir die eerste rugbyspan en eerste tennisspan gespeel het. Daarna het hy aan die Universiteit van Stellenbosch gaan studeer waar hy in Wilgenhof gebly het. In 1971 behaal hy die graad BA (Admissie), in 1974 'n HonsBA in Klassieke tale (met onderskeiding) en in 1980 'n MA in Grieks (eweneens met onderskeiding). Sy tesis (onder leiding van prof P J Conradie) het gehandel oor 'Oorlogsproblematiek in die Troades van Euripides'. Vir sy magisterstudie het hy 'n beurs van die Deutsche Akademische Austauschdienst (DAAD) ontvang en gedurende 1979 en 1980 in Tubingen navorsing gedoen. Sedert 1981 tot sy dood het hy as lektor agtereenvolgens in die Departemente Grieks, Klassieke en Antieke Studie aan die Universiteit van Stellenbosch gedoseer.","PeriodicalId":40864,"journal":{"name":"Akroterion-Journal for the Classics in South Africa","volume":"46 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.1000,"publicationDate":"2015-02-26","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"IN MEMORIAM: FRANÇOIS RETIEF PAUW (27.09.1950–11.08.2014)\",\"authors\":\"J. C. Thom, A. Kotzé\",\"doi\":\"10.7445/59-0-940\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Francois Pauw is op 27 September 1950 in Fort Beaufort gebore en het opgegroei in Kakamas, die Strand en Worcester. Hy matrikuleer (as 7de in Kaapland) aan die Hoer Jongenskool in Worcester in 1968 waar hy ook hoofseun was en vir die eerste rugbyspan en eerste tennisspan gespeel het. Daarna het hy aan die Universiteit van Stellenbosch gaan studeer waar hy in Wilgenhof gebly het. In 1971 behaal hy die graad BA (Admissie), in 1974 'n HonsBA in Klassieke tale (met onderskeiding) en in 1980 'n MA in Grieks (eweneens met onderskeiding). Sy tesis (onder leiding van prof P J Conradie) het gehandel oor 'Oorlogsproblematiek in die Troades van Euripides'. Vir sy magisterstudie het hy 'n beurs van die Deutsche Akademische Austauschdienst (DAAD) ontvang en gedurende 1979 en 1980 in Tubingen navorsing gedoen. Sedert 1981 tot sy dood het hy as lektor agtereenvolgens in die Departemente Grieks, Klassieke en Antieke Studie aan die Universiteit van Stellenbosch gedoseer.\",\"PeriodicalId\":40864,\"journal\":{\"name\":\"Akroterion-Journal for the Classics in South Africa\",\"volume\":\"46 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":0.1000,\"publicationDate\":\"2015-02-26\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Akroterion-Journal for the Classics in South Africa\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.7445/59-0-940\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"0\",\"JCRName\":\"CLASSICS\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Akroterion-Journal for the Classics in South Africa","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.7445/59-0-940","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"0","JCRName":"CLASSICS","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
摘要
弗朗索瓦·鲍1950年9月27日出生于博福特堡,在卡卡马斯、斯特兰德和伍斯特长大。1968年,他(在卡普兰获得第七名)被伍斯特的Heart Young学校录取,在那里他还是校长,并为第一支网球队效力。然后他去了斯特伦博斯大学学习,在那里他住在威尔根霍夫。1971年,他获得了文学学士学位(入学),1974年获得了古典语言本州学士学位(有区别),1980年获得了希腊语文学硕士学位(无区别)。他的论文(在P.J.Conradie教授的领导下)涉及“欧里庇得斯特洛伊的战争问题”。在他的大学里,他于1979年和1980年在图宾根获得了澳大利亚德意志学院(DAAD)的一幅画。Sedert于1981年在Grieks省、Klassieke en Antieke Studie和van Stellenbosch gedoser大学担任校长。
IN MEMORIAM: FRANÇOIS RETIEF PAUW (27.09.1950–11.08.2014)
Francois Pauw is op 27 September 1950 in Fort Beaufort gebore en het opgegroei in Kakamas, die Strand en Worcester. Hy matrikuleer (as 7de in Kaapland) aan die Hoer Jongenskool in Worcester in 1968 waar hy ook hoofseun was en vir die eerste rugbyspan en eerste tennisspan gespeel het. Daarna het hy aan die Universiteit van Stellenbosch gaan studeer waar hy in Wilgenhof gebly het. In 1971 behaal hy die graad BA (Admissie), in 1974 'n HonsBA in Klassieke tale (met onderskeiding) en in 1980 'n MA in Grieks (eweneens met onderskeiding). Sy tesis (onder leiding van prof P J Conradie) het gehandel oor 'Oorlogsproblematiek in die Troades van Euripides'. Vir sy magisterstudie het hy 'n beurs van die Deutsche Akademische Austauschdienst (DAAD) ontvang en gedurende 1979 en 1980 in Tubingen navorsing gedoen. Sedert 1981 tot sy dood het hy as lektor agtereenvolgens in die Departemente Grieks, Klassieke en Antieke Studie aan die Universiteit van Stellenbosch gedoseer.