{"title":"数学评估:需要一个积极的方法","authors":"J. Maree","doi":"10.4102/SATNT.V32I1.429","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Leerders se wiskundepunte het ’n potensieel ingrypende invloed op aspekte soos hul moontlike toelating tot universiteitstudie, beurse en indiensneming (en by verstek dus die ontwerp van hul toekoms, sukses en lewensgeluk). Om hierdie rede bestaan daar op nasionale vlak ernstige kommer oor die hoe uitvalsyfer, asook onbevredigende wiskundeprestasie op beide skool- en tersiere vlak. Hierdie artikel bied ’n kritiese refleksie op die eensydige wyse waarop assessering in wiskunde tans plaasvind. In die eerste deel van die artikel word krities besin oor die eensydige fokus op ’n kwantitatiewe benadering in wiskundeklaskamers. Daarna verskuif die fokus na ’n beskrywing van en kritiese refleksie oor kwalitatiewe assessering in wiskunde. Die meriete van ’n gekombineerde kwantitatiewe + kwalitatiewe benadering tot leerfasilitering in wiskundeklaskamers word uitgestip. Daar word geargumenteer dat daar wegbeweeg behoort te word van ’n positivistiese na ’n positiewe benadering in wiskundeassessering en dat die eng fokus op ’n kwantitatiewe syfer of simbool as aanduider van ’n leerder se potensiaal om in wiskunde te presteer nie voldoende is nie. Daar is afgesluit met enkele aanbevelings vir die verkryging van ’n meer verantwoordbare refleksie van die stand van leerders se wiskundevaardigheid en -vermoe op ’n bepaalde tydstip.","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":"32 1","pages":"10"},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2013-10-24","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"https://sci-hub-pdf.com/10.4102/SATNT.V32I1.429","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Assessment in mathematics: The need for a positive approach\",\"authors\":\"J. Maree\",\"doi\":\"10.4102/SATNT.V32I1.429\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Leerders se wiskundepunte het ’n potensieel ingrypende invloed op aspekte soos hul moontlike toelating tot universiteitstudie, beurse en indiensneming (en by verstek dus die ontwerp van hul toekoms, sukses en lewensgeluk). Om hierdie rede bestaan daar op nasionale vlak ernstige kommer oor die hoe uitvalsyfer, asook onbevredigende wiskundeprestasie op beide skool- en tersiere vlak. Hierdie artikel bied ’n kritiese refleksie op die eensydige wyse waarop assessering in wiskunde tans plaasvind. In die eerste deel van die artikel word krities besin oor die eensydige fokus op ’n kwantitatiewe benadering in wiskundeklaskamers. Daarna verskuif die fokus na ’n beskrywing van en kritiese refleksie oor kwalitatiewe assessering in wiskunde. Die meriete van ’n gekombineerde kwantitatiewe + kwalitatiewe benadering tot leerfasilitering in wiskundeklaskamers word uitgestip. Daar word geargumenteer dat daar wegbeweeg behoort te word van ’n positivistiese na ’n positiewe benadering in wiskundeassessering en dat die eng fokus op ’n kwantitatiewe syfer of simbool as aanduider van ’n leerder se potensiaal om in wiskunde te presteer nie voldoende is nie. Daar is afgesluit met enkele aanbevelings vir die verkryging van ’n meer verantwoordbare refleksie van die stand van leerders se wiskundevaardigheid en -vermoe op ’n bepaalde tydstip.\",\"PeriodicalId\":30428,\"journal\":{\"name\":\"South African Journal of Science and Technology\",\"volume\":\"32 1\",\"pages\":\"10\"},\"PeriodicalIF\":0.0000,\"publicationDate\":\"2013-10-24\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"https://sci-hub-pdf.com/10.4102/SATNT.V32I1.429\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"South African Journal of Science and Technology\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4102/SATNT.V32I1.429\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"\",\"JCRName\":\"\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"South African Journal of Science and Technology","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4102/SATNT.V32I1.429","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
摘要
学生的数学分数对他们可能获得的大学学习、课程和工程(以及默认情况下对他们的未来、成功和生活的设计)等方面有潜在影响。因此,在国家层面上,如何区分存在着严重的问题,在学校和第三层次上,数学位置也不理想。Hierdie artikel bied‘n kritiese refleksie op die eensydige wyse waarop assessing in wiskunde tans plaasvind。在《精灵》中,单词krities besin oor die eensydige fokus op’n kwantitatiewe benadering In wiskundeklaskamers。然后将重点转移到对数学质量评估的描述和批判性反思上。在wiskundeklaskamers单词uitgestip中,我们可以使用反转录+反转录。值得注意的是,在数学分析中应该有从积极的方法到积极的加法的转变,以下的重点在数学中并不完整。Daar很高兴见到了一位名叫verantwoordbare的年轻人,他反映了van leerders的立场。
Assessment in mathematics: The need for a positive approach
Leerders se wiskundepunte het ’n potensieel ingrypende invloed op aspekte soos hul moontlike toelating tot universiteitstudie, beurse en indiensneming (en by verstek dus die ontwerp van hul toekoms, sukses en lewensgeluk). Om hierdie rede bestaan daar op nasionale vlak ernstige kommer oor die hoe uitvalsyfer, asook onbevredigende wiskundeprestasie op beide skool- en tersiere vlak. Hierdie artikel bied ’n kritiese refleksie op die eensydige wyse waarop assessering in wiskunde tans plaasvind. In die eerste deel van die artikel word krities besin oor die eensydige fokus op ’n kwantitatiewe benadering in wiskundeklaskamers. Daarna verskuif die fokus na ’n beskrywing van en kritiese refleksie oor kwalitatiewe assessering in wiskunde. Die meriete van ’n gekombineerde kwantitatiewe + kwalitatiewe benadering tot leerfasilitering in wiskundeklaskamers word uitgestip. Daar word geargumenteer dat daar wegbeweeg behoort te word van ’n positivistiese na ’n positiewe benadering in wiskundeassessering en dat die eng fokus op ’n kwantitatiewe syfer of simbool as aanduider van ’n leerder se potensiaal om in wiskunde te presteer nie voldoende is nie. Daar is afgesluit met enkele aanbevelings vir die verkryging van ’n meer verantwoordbare refleksie van die stand van leerders se wiskundevaardigheid en -vermoe op ’n bepaalde tydstip.