IF 0.4 Q4 LINGUISTICS
Rufus H. Gouws
{"title":"Oor Ilse Feinauer","authors":"Rufus H. Gouws","doi":"10.5842/61-0-912","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Reeds sedert haar studentedae het Ilse Feinauer haar onderskei as iemand met ’n besondere en veelsydige gerigtheid op en bekwaamheid in die breër terrein van die (Afrikaanse) taalwetenskap. Sy was in die gelukkige posisie om haar gevorderde nagraadse werk onder die studieleiding van bekwame studieleiers en mentors te kon voltooi – Johan Combrink as studieleier van haar MA-tesis (oor die taalkundige gedrag van vloekwoorde in Afrikaans) en Fritz Ponelis as promotor van haar D.Litt-proefskrif (oor woordorde in Afrikaans). Sy word reeds as nagraadse student aangestel as lektor in die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch waar sy mettertyd senior lektor, medeprofessor en professor word – die eerste vrou om aan hierdie universiteit professor in Afrikaanse taalkunde te word.","PeriodicalId":42187,"journal":{"name":"Stellenbosch Papers in Linguistics Plus-SPiL Plus","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.4000,"publicationDate":"2021-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Stellenbosch Papers in Linguistics Plus-SPiL Plus","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.5842/61-0-912","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LINGUISTICS","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

从学生时代起,Ilse Feinauer就将她视为一个在(非洲)语言的更广泛领域具有特殊和多学科公正性和关注度的人。在学生和导师的研究下,她很幸运地完成了高级查询——Johan Combrink是她的MA机器的学生(关于非洲波动的语言行为),Fritz Ponellis是她的D.Litt脚本(关于非洲的单词)的推广人。她已经被任命为斯特伦博斯非洲和荷兰大学系的讲师,担任该校的高级讲师、教授和教授,是该校首位非洲语言教授。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
Oor Ilse Feinauer
Reeds sedert haar studentedae het Ilse Feinauer haar onderskei as iemand met ’n besondere en veelsydige gerigtheid op en bekwaamheid in die breër terrein van die (Afrikaanse) taalwetenskap. Sy was in die gelukkige posisie om haar gevorderde nagraadse werk onder die studieleiding van bekwame studieleiers en mentors te kon voltooi – Johan Combrink as studieleier van haar MA-tesis (oor die taalkundige gedrag van vloekwoorde in Afrikaans) en Fritz Ponelis as promotor van haar D.Litt-proefskrif (oor woordorde in Afrikaans). Sy word reeds as nagraadse student aangestel as lektor in die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch waar sy mettertyd senior lektor, medeprofessor en professor word – die eerste vrou om aan hierdie universiteit professor in Afrikaanse taalkunde te word.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.60
自引率
0.00%
发文量
0
审稿时长
24 weeks
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信