The development of a social-cognitive model for a better understanding of the female adolescent suffering from anorexia nervosa

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
E. V. D. Spuy, H. M. Klerk, R. Kruger
{"title":"The development of a social-cognitive model for a better understanding of the female adolescent suffering from anorexia nervosa","authors":"E. V. D. Spuy, H. M. Klerk, R. Kruger","doi":"10.4314/JFECS.V31I1.52841","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Eetversteurings word beskryf as eetgedrag wat die individu se fisieke of psigiese gesondheid benadeel. Eetversteurings soos anoreksia nervosa is vandag algemeen onder adolessente en word algemeen gereken as 'n komplekse verskynsel wat deur 'n verskeidenheid van bydraende faktore beinvloed word. Die doel van die outeurs was om 'n navorsingsmodel te ontwikkel wat op die sosiaal-kognitiewe belewenisse van die vroulike adolessent met anoreksia nervosa fokus en wat veral deur voedingkundiges (en verwante dissiplines) gebruik kan word in die bestudering van hierdie groep. Die simboliese interaksionisme en 'n sosiaal-kognitiewe perspektief is as vertrekpunt geneem. Dit plaas die klem op veral die individu as aktief-denkende wese wat voortdurend in interaksie met haarself en ander, kognitiewe prosesse in werking stel om bepaalde persepsies van haarself, ander en die situasie te kan vorm. Met so 'n uitgangspunt is dit moontlik om vanuit die literatuur oor die adolessent met anoreksia nervosa op belangrike aspekte te fokus soos haar belewenis van die verskillende aspekte van haar self asook haar belewenis van betekenisvolle, veralgemene en verwysingsgroep ander. Die outeurs is van mening dat so 'n model die voedingnavorser in staat stel om die adolessent met anoreksia nervosa in totaliteit te bestudeer ten einde haar gedrag te kan verstaan en ryklik te beskryf.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"79 1","pages":"30-40"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"3","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V31I1.52841","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 3

Abstract

Eetversteurings word beskryf as eetgedrag wat die individu se fisieke of psigiese gesondheid benadeel. Eetversteurings soos anoreksia nervosa is vandag algemeen onder adolessente en word algemeen gereken as 'n komplekse verskynsel wat deur 'n verskeidenheid van bydraende faktore beinvloed word. Die doel van die outeurs was om 'n navorsingsmodel te ontwikkel wat op die sosiaal-kognitiewe belewenisse van die vroulike adolessent met anoreksia nervosa fokus en wat veral deur voedingkundiges (en verwante dissiplines) gebruik kan word in die bestudering van hierdie groep. Die simboliese interaksionisme en 'n sosiaal-kognitiewe perspektief is as vertrekpunt geneem. Dit plaas die klem op veral die individu as aktief-denkende wese wat voortdurend in interaksie met haarself en ander, kognitiewe prosesse in werking stel om bepaalde persepsies van haarself, ander en die situasie te kan vorm. Met so 'n uitgangspunt is dit moontlik om vanuit die literatuur oor die adolessent met anoreksia nervosa op belangrike aspekte te fokus soos haar belewenis van die verskillende aspekte van haar self asook haar belewenis van betekenisvolle, veralgemene en verwysingsgroep ander. Die outeurs is van mening dat so 'n model die voedingnavorser in staat stel om die adolessent met anoreksia nervosa in totaliteit te bestudeer ten einde haar gedrag te kan verstaan en ryklik te beskryf.
社会认知模式的发展,以更好地了解患神经性厌食症的女性青少年
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信