Nuwe spesie Cosmocerca Diesing, 1861 (Nematoda: Cosmocercidae) wat parasiteer op Kassina senegalensis Dumeril en Bibron, 1841 (Amfibie: Hyperoliidae) in Potchefstroom, Suid-Afrika

{"title":"Nuwe spesie Cosmocerca Diesing, 1861 (Nematoda: Cosmocercidae) wat parasiteer op Kassina senegalensis Dumeril en Bibron, 1841 (Amfibie: Hyperoliidae) in Potchefstroom, Suid-Afrika","authors":"","doi":"10.36303/satnt.2020.39.1.815","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Onlangse studies het getoon dat parasiete in die algemeen teen ’n hoër hoeveelheid voorkom en ’n hoër spesierykheid as hul gasheerspesies het. Dit geld ook vir nematode wat meer as 70% van die parasietgemeenskappe uitmaak. Dit bevestig parasitisme as die mees algemene lewenstyl op aarde. In onlangse tye toon parasiete selfs hoër spesierykheid en -veelheid, hoofsaaklik as gevolg van die verspreiding van gasheerspesies, indringing en menslike aktiwiteite. Op hierdie manier word lede van die familie Cosmocercidae wat meestal op Anura (paddas) parasiteer, wêreldwyd aangetref. Daar is gevind dat nematode een van die volopste groepe parasiete is, met ’n wye verskeidenheid van gashere, insluitend varswatervisse, amfibieë, reptiele, voëls en soogdiere. Spesies van Cosmocercidae word veral onderskei deur die verskille in die morfologie van die manlike geslagsorgane. Talle onakkurate beskrywings, herbeskrywings en sinonimisering van die opgetekende spesies saam met ’n gebrek aan molekulêre data, het tot baie onduidelikheid in die taksonomie van die groep gelei.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"54 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2021-02-19","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.36303/satnt.2020.39.1.815","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Onlangse studies het getoon dat parasiete in die algemeen teen ’n hoër hoeveelheid voorkom en ’n hoër spesierykheid as hul gasheerspesies het. Dit geld ook vir nematode wat meer as 70% van die parasietgemeenskappe uitmaak. Dit bevestig parasitisme as die mees algemene lewenstyl op aarde. In onlangse tye toon parasiete selfs hoër spesierykheid en -veelheid, hoofsaaklik as gevolg van die verspreiding van gasheerspesies, indringing en menslike aktiwiteite. Op hierdie manier word lede van die familie Cosmocercidae wat meestal op Anura (paddas) parasiteer, wêreldwyd aangetref. Daar is gevind dat nematode een van die volopste groepe parasiete is, met ’n wye verskeidenheid van gashere, insluitend varswatervisse, amfibieë, reptiele, voëls en soogdiere. Spesies van Cosmocercidae word veral onderskei deur die verskille in die morfologie van die manlike geslagsorgane. Talle onakkurate beskrywings, herbeskrywings en sinonimisering van die opgetekende spesies saam met ’n gebrek aan molekulêre data, het tot baie onduidelikheid in die taksonomie van die groep gelei.
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信