{"title":"Cybershopping: concerns of the South African consumer","authors":"E. North, P. Mostert, P. J. Plessis","doi":"10.4314/JFECS.V31I1.52836","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Meeste outeurs wat oor verbruikersbesluitneming skryf, impliseer dat die verbruiker se besluit om 'n sekere produk of diens te koop ook insluit waar of by watter afsetpunt gekoop sal word. Weinig inligting is beskikbaar insake die faktore wat 'n invloed kan he op die verbruiker se besluit om eerder die produk of diens oor die Internet as by 'n tradisionele afsetpunt te koop. Die doel van hierdie artikel is om die resultate weer te gee van 'n studie waarin Suid- Afrikaanse verbruikers aandui watter faktore hulle in ag neem wanneer oorweeg word om aankope oor die Internet te doen. Die resultate van die studie toon dat die volgende aspekte vir verbruikers van belang is wanneer die Internet as 'n afsetpunt oorweeg word: die aankoopsituasie (wat onder andere die produk self en die prys insluit); besorgheid oor sekuriteit; en die gemak en gerief om van die huis af aankope te kan doen.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"31 1","pages":"58-66"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"5","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V31I1.52836","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 5
Abstract
Meeste outeurs wat oor verbruikersbesluitneming skryf, impliseer dat die verbruiker se besluit om 'n sekere produk of diens te koop ook insluit waar of by watter afsetpunt gekoop sal word. Weinig inligting is beskikbaar insake die faktore wat 'n invloed kan he op die verbruiker se besluit om eerder die produk of diens oor die Internet as by 'n tradisionele afsetpunt te koop. Die doel van hierdie artikel is om die resultate weer te gee van 'n studie waarin Suid- Afrikaanse verbruikers aandui watter faktore hulle in ag neem wanneer oorweeg word om aankope oor die Internet te doen. Die resultate van die studie toon dat die volgende aspekte vir verbruikers van belang is wanneer die Internet as 'n afsetpunt oorweeg word: die aankoopsituasie (wat onder andere die produk self en die prys insluit); besorgheid oor sekuriteit; en die gemak en gerief om van die huis af aankope te kan doen.