Parents and television advertisements as consumer socialisation agents for adolescents: An exploratory study

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
E. North, Theuns G. Kotzé
{"title":"Parents and television advertisements as consumer socialisation agents for adolescents: An exploratory study","authors":"E. North, Theuns G. Kotzé","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52806","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Weinig navorsing oor die rol en invloed van sosialiseringsagente op die verbruikersgedrag van kinders \nis tot op hede in Suid Afrika onderneem. Alhoewel \nbemarkers bewus is van die potensiele koopkrag \nvan kinders en veral wat hul invloed op verbruikersbesluitneming in die gesin is, blyk dit dat hulle nog nie die jeugmark as 'n volwaardige mark beskou \nwat navorsing regverdig nie. Die doel van hierdie \nartikel is om die bevindinge van 'n empiriese ondersoek \noor die rol wat ouers en televisie-advertensies \nin die verbruikersosialisering van kinders speel, \nweer te gee. Die gebrek aan plaaslike navorsing op hierdie terrein het 'n uitgebreide literatuurstudie vereis wat as teoretiese fundering kon dien om die aard en prosesse van die verbruikersosialisering van kinders te \nbeskryf. Die primere data vir die navorsing is verkry \ndeur 'n vraelysopname wat deur 226 hoerskoolleerlinge \nvoltooi is. Die bevindinge van die studie toon dat die ouers 'n baie belangrike sosialiseringsagent in die verbruikersopleiding van kinders is. Jong adolessente besef dat hul ouers se opinies en leiding rondom die \nmoontlike invloede van televisie-advertensies op \nhul aankoopbesluite nie onderskat kan word nie. \nDie studie onderstreep die behoefte daaraan om \nmeer navorsing ter plaatse in die veld te doen. \nBenewens die ouers en die media, behoort navorsing \nook oor die rol wat ander sosialiseringsagente \nsoos die skool en verkoopspersoneel in die verbruikersopvoeding van kinders speel, onderneem te \nword.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"99 1","pages":"91-99"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"39","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52806","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 39

Abstract

Weinig navorsing oor die rol en invloed van sosialiseringsagente op die verbruikersgedrag van kinders is tot op hede in Suid Afrika onderneem. Alhoewel bemarkers bewus is van die potensiele koopkrag van kinders en veral wat hul invloed op verbruikersbesluitneming in die gesin is, blyk dit dat hulle nog nie die jeugmark as 'n volwaardige mark beskou wat navorsing regverdig nie. Die doel van hierdie artikel is om die bevindinge van 'n empiriese ondersoek oor die rol wat ouers en televisie-advertensies in die verbruikersosialisering van kinders speel, weer te gee. Die gebrek aan plaaslike navorsing op hierdie terrein het 'n uitgebreide literatuurstudie vereis wat as teoretiese fundering kon dien om die aard en prosesse van die verbruikersosialisering van kinders te beskryf. Die primere data vir die navorsing is verkry deur 'n vraelysopname wat deur 226 hoerskoolleerlinge voltooi is. Die bevindinge van die studie toon dat die ouers 'n baie belangrike sosialiseringsagent in die verbruikersopleiding van kinders is. Jong adolessente besef dat hul ouers se opinies en leiding rondom die moontlike invloede van televisie-advertensies op hul aankoopbesluite nie onderskat kan word nie. Die studie onderstreep die behoefte daaraan om meer navorsing ter plaatse in die veld te doen. Benewens die ouers en die media, behoort navorsing ook oor die rol wat ander sosialiseringsagente soos die skool en verkoopspersoneel in die verbruikersopvoeding van kinders speel, onderneem te word.
父母与电视广告作为青少年消费者社会化媒介的探索性研究
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信