The role of aesthetics in consumers’ evaluation of apparel quality: A conceptual framework

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
H. M. Klerk, Stephina J Lubbe
{"title":"The role of aesthetics in consumers’ evaluation of apparel quality: A conceptual framework","authors":"H. M. Klerk, Stephina J Lubbe","doi":"10.4314/JFECS.V32I1.52845","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die probleem waarom dit hier gaan is die rol van estetika in volwasse vroulike verbruikers se beoor-deling van die kwaliteit van kledingprodukte. Uit die literatuur en vorige navorsing is dit duidelik dat dit in die daarstel van ‘n totale estetiese ervaring nie net gaan om die bevrediging van die sensoriese nie, maar ook om die bevrediging van die kognitiewe en emosionele behoeftes van die mens. Emosionele en kognitiewe bevrediging mag dus ‘n rol speel in die satisfaksie wat die verbruiker uiteindelik uit die kledingproduk ervaar, en mag ook ‘n rol speel in die evaluering van die kwaliteit van kledingprodukte ty-dens die aankoopbesluitnemingsproses. Verbrui-kers verskil met betrekking tot hoe hulle kwaliteit van kledingprodukte evalueer. Verder onderstreep menige navorsers dit dat maksimum tevredenheid met die kledingproduk net kan realiseer as die ver-bruiker sensories, emosioneel en kognitief bevredig word. Die konseptuale raamwerk vir navorsing is teen die agtergrond van die voorafgaande ontwik-kel. Dit is die mening van die navorsers dat die raamwerk sinvol gebruik kan word in kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsing wat gaan om die faktore (in hierdie geval estetika) wat ‘n rol kan speel in die evaluering van die kwaliteit van kledingprodukte ge-durende die verskillende stadia van die aankoopbe-sluitnemingsproses.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"10 1","pages":"1-7"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"38","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52845","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 38

Abstract

Die probleem waarom dit hier gaan is die rol van estetika in volwasse vroulike verbruikers se beoor-deling van die kwaliteit van kledingprodukte. Uit die literatuur en vorige navorsing is dit duidelik dat dit in die daarstel van ‘n totale estetiese ervaring nie net gaan om die bevrediging van die sensoriese nie, maar ook om die bevrediging van die kognitiewe en emosionele behoeftes van die mens. Emosionele en kognitiewe bevrediging mag dus ‘n rol speel in die satisfaksie wat die verbruiker uiteindelik uit die kledingproduk ervaar, en mag ook ‘n rol speel in die evaluering van die kwaliteit van kledingprodukte ty-dens die aankoopbesluitnemingsproses. Verbrui-kers verskil met betrekking tot hoe hulle kwaliteit van kledingprodukte evalueer. Verder onderstreep menige navorsers dit dat maksimum tevredenheid met die kledingproduk net kan realiseer as die ver-bruiker sensories, emosioneel en kognitief bevredig word. Die konseptuale raamwerk vir navorsing is teen die agtergrond van die voorafgaande ontwik-kel. Dit is die mening van die navorsers dat die raamwerk sinvol gebruik kan word in kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsing wat gaan om die faktore (in hierdie geval estetika) wat ‘n rol kan speel in die evaluering van die kwaliteit van kledingprodukte ge-durende die verskillende stadia van die aankoopbe-sluitnemingsproses.
审美在消费者服装质量评价中的作用:一个概念框架
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信