Dissatisfied consumers’ complaint behaviour concerning product failure of major electrical household appliances – a conceptual framework *

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
Suné Donoghue, H. M. Klerk
{"title":"Dissatisfied consumers’ complaint behaviour concerning product failure of major electrical household appliances – a conceptual framework *","authors":"Suné Donoghue, H. M. Klerk","doi":"10.4314/JFECS.V34I1.52882","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Verbruikers se ontevredenheid met produkte manifesteer in hulle klagte-gedrag. Verbruikers se klagtes word oor die algemeen in ‘n negatiewe lig beskou, aangesien dit met hulle ontevredenheid oor ‘n bepaalde produk of diens geassosieer word. Verbruikers se klagtes moet egter as voordelig vir die vervaardiger, kleinhandelaar en die verbruiker beskou word, aangesien dit onder andere dien as inligting wat deur verbruikers geinisieer is om strategiese besluitneming vir kleinhandelaars en vervaardigers te vergemaklik. Verbruikers kan op hulle beurt vir produkprobleme vergoed word en op hulle regte as verbruikers aandring. Vervaardigers en kleinhandelaars kan egter net van verbruikers se behoeftes en probleme ten opsigte van produkte bewus word wanneer verbruikers dit aan hulle kommunikeer. ‘n Konseptuele raamwerk word aangebied vir die bestudering van ontevrede verbruikers se klagte-gedrag as reaksie op die funksionele en / of simboliese produkmislukking (product failure) van groot elektriese huishoudelike toerusting. Die konfirmasie / diskonfirmasie-paradigma, Day en Landon se klagte-gedrag-taksonomie, Weiner se attribusieteorie en spesifieke verbruikers- en produkveranderlikes wat verband hou met klagte-gedrag dien as teoretiese agtergrond vir die konseptuele raamwerk.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"48 1","pages":"41-55"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"39","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V34I1.52882","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 39

Abstract

Opsomming Verbruikers se ontevredenheid met produkte manifesteer in hulle klagte-gedrag. Verbruikers se klagtes word oor die algemeen in ‘n negatiewe lig beskou, aangesien dit met hulle ontevredenheid oor ‘n bepaalde produk of diens geassosieer word. Verbruikers se klagtes moet egter as voordelig vir die vervaardiger, kleinhandelaar en die verbruiker beskou word, aangesien dit onder andere dien as inligting wat deur verbruikers geinisieer is om strategiese besluitneming vir kleinhandelaars en vervaardigers te vergemaklik. Verbruikers kan op hulle beurt vir produkprobleme vergoed word en op hulle regte as verbruikers aandring. Vervaardigers en kleinhandelaars kan egter net van verbruikers se behoeftes en probleme ten opsigte van produkte bewus word wanneer verbruikers dit aan hulle kommunikeer. ‘n Konseptuele raamwerk word aangebied vir die bestudering van ontevrede verbruikers se klagte-gedrag as reaksie op die funksionele en / of simboliese produkmislukking (product failure) van groot elektriese huishoudelike toerusting. Die konfirmasie / diskonfirmasie-paradigma, Day en Landon se klagte-gedrag-taksonomie, Weiner se attribusieteorie en spesifieke verbruikers- en produkveranderlikes wat verband hou met klagte-gedrag dien as teoretiese agtergrond vir die konseptuele raamwerk.
不满意消费者对主要家电产品故障的投诉行为-概念框架*
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信