Food habits of rural Swazi households : 1939-1999. Part 1 : technological influences on Swazi food habits

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
Kgaphola, At Viljoen
{"title":"Food habits of rural Swazi households : 1939-1999. Part 1 : technological influences on Swazi food habits","authors":"Kgaphola, At Viljoen","doi":"10.4314/JFECS.V28I1.52785","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Hierdie artikel bied basiese inligting oor die eetgewoontes \nvan landelike Swazi-huishoudings. Dit bevat ‘n oorsig van die literatuur in verband met Swazi-eetgewoontes gedurende die afgelope ses dekades asook die bevindings van ’n gevallestudie oor die eetgewoontes van tien geselekteerde Swazi-huishoudings in Ka-Mantsholo in die Badplaasdistrik. Hamilton se model (1987) vir die drie komponente van kultuur, naamlik tegnologie, sosiale struktuur en ideologie, is vir die teoretiese raamwerk gebruik. Die gepubliseerde literatuur asook die bevindings van die gevallestudie dui daarop dat die beskikbare tegnologie ‘n invloed op die tradisionele asook die huidige eetgewoontes van landelike Swazi-huishoudings uitgeoefen het. Die bevindings van die gevallestudie dui op akkulturasie met betrekking tot die \neetgewoontes van hierdie groep huishoudings, veral \nten opsigte van die aanvaarding en insluiting van \nsekere Westerse voedselsoorte en voedselbereidingstegnieke. Ten spyte van akkulturasie vorm tradisionele Swazi-geregte wat van inheemse gewasse en veldplante berei word, egter steeds ‘n belangrike komponent in die Swazi dieet. Tradisionele \nvoedsel en voedselbronne behoort dus in voedselsekuriteitsprogramme ingesluit te word. Op sy \nbeurt bepaal die beskikbare tegnologie die beskikbaarheid \nen verbruik van hierdie voedsel.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"41 1","pages":"68-74"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"13","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52785","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 13

Abstract

Hierdie artikel bied basiese inligting oor die eetgewoontes van landelike Swazi-huishoudings. Dit bevat ‘n oorsig van die literatuur in verband met Swazi-eetgewoontes gedurende die afgelope ses dekades asook die bevindings van ’n gevallestudie oor die eetgewoontes van tien geselekteerde Swazi-huishoudings in Ka-Mantsholo in die Badplaasdistrik. Hamilton se model (1987) vir die drie komponente van kultuur, naamlik tegnologie, sosiale struktuur en ideologie, is vir die teoretiese raamwerk gebruik. Die gepubliseerde literatuur asook die bevindings van die gevallestudie dui daarop dat die beskikbare tegnologie ‘n invloed op die tradisionele asook die huidige eetgewoontes van landelike Swazi-huishoudings uitgeoefen het. Die bevindings van die gevallestudie dui op akkulturasie met betrekking tot die eetgewoontes van hierdie groep huishoudings, veral ten opsigte van die aanvaarding en insluiting van sekere Westerse voedselsoorte en voedselbereidingstegnieke. Ten spyte van akkulturasie vorm tradisionele Swazi-geregte wat van inheemse gewasse en veldplante berei word, egter steeds ‘n belangrike komponent in die Swazi dieet. Tradisionele voedsel en voedselbronne behoort dus in voedselsekuriteitsprogramme ingesluit te word. Op sy beurt bepaal die beskikbare tegnologie die beskikbaarheid en verbruik van hierdie voedsel.
斯威士兰农村家庭的饮食习惯:1939-1999。第一部分:科技对斯威士兰饮食习惯的影响
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信