Neighbourhood renewal in Cape Town’s inner city: Is it gentrification?

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
N. Kotze, I. V. D. Merwe
{"title":"Neighbourhood renewal in Cape Town’s inner city: Is it gentrification?","authors":"N. Kotze, I. V. D. Merwe","doi":"10.4314/JFECS.V28I1.52787","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"In hierdie navorsing word die stedelike vernuwing \nwat in die sentrale woonbuurtes van Kaapstad \nplaasgevind het, ondersoek. Ses woonbuurtes is \ngeidentifiseer as potensiele gentrifikasie-areas. \nData in verband met die woonbuurt en behuisingskenmerke, asook persoonlike en sosiale eienskappe van die inwoners, is verkry met behulp van \n‘n 10 % sistematiese steekproef. Uit ‘n voorlopige \nondersoek, waarin die verskillende veranderlikes \nafsonderlik hanteer is, was dit duidelik dat sommige \nareas meer met internasionale bevindinge oor gentrifikasie ooreengestem het as ander. ‘n Gentrifikasieprofiel is vervolgens vir Kaapstad \nsaamgestel met behulp van diskriminantanalise. \nHieruit was dit duidelik dat persoonlike eienskappe \nsoos kwalifikasie, beroep, inkomste en gesinsgrootte, \ndie vernaamste veranderlikes was wat onderskei het tussen persone in hierdie woonbuurtes wat hulle wooneenhede restoreer en die wat dit nie doen nie. Sosiale eienskappe wat ‘n rol gespeel het, was kontak met bure en kollegas, en die ligging van winkels waar klere gekoop word. Veranderlikes wat met die eiendom verband hou en wat ‘n belangrike rol gespeel het, was die toestand van die wooneenheid in die verlede en tans, eienaarskap en die aantal slaapkamers. Met behulp van hierdie veranderlikes was dit moontlik om ‘n gentrifikasiemodel vir Kaapstad op te stel waarteen die ses woonbuurtes getoets kon word om te bepaal of die woonbuurtvernuwing wat daar voorkom wel as gentrifikasie geklassifiseer kan word.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"28 1","pages":"39-46"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"22","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52787","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 22

Abstract

In hierdie navorsing word die stedelike vernuwing wat in die sentrale woonbuurtes van Kaapstad plaasgevind het, ondersoek. Ses woonbuurtes is geidentifiseer as potensiele gentrifikasie-areas. Data in verband met die woonbuurt en behuisingskenmerke, asook persoonlike en sosiale eienskappe van die inwoners, is verkry met behulp van ‘n 10 % sistematiese steekproef. Uit ‘n voorlopige ondersoek, waarin die verskillende veranderlikes afsonderlik hanteer is, was dit duidelik dat sommige areas meer met internasionale bevindinge oor gentrifikasie ooreengestem het as ander. ‘n Gentrifikasieprofiel is vervolgens vir Kaapstad saamgestel met behulp van diskriminantanalise. Hieruit was dit duidelik dat persoonlike eienskappe soos kwalifikasie, beroep, inkomste en gesinsgrootte, die vernaamste veranderlikes was wat onderskei het tussen persone in hierdie woonbuurtes wat hulle wooneenhede restoreer en die wat dit nie doen nie. Sosiale eienskappe wat ‘n rol gespeel het, was kontak met bure en kollegas, en die ligging van winkels waar klere gekoop word. Veranderlikes wat met die eiendom verband hou en wat ‘n belangrike rol gespeel het, was die toestand van die wooneenheid in die verlede en tans, eienaarskap en die aantal slaapkamers. Met behulp van hierdie veranderlikes was dit moontlik om ‘n gentrifikasiemodel vir Kaapstad op te stel waarteen die ses woonbuurtes getoets kon word om te bepaal of die woonbuurtvernuwing wat daar voorkom wel as gentrifikasie geklassifiseer kan word.
开普敦内城的社区更新:是中产阶级化吗?
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信