The use of conjoint analysis to determine consumer buying preferences: A literature review

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
E. North, Retha B. De Vos
{"title":"The use of conjoint analysis to determine consumer buying preferences: A literature review","authors":"E. North, Retha B. De Vos","doi":"10.4314/JFECS.V30I1.52828","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Akademiese navorsers en praktisyns verskil wanneer dit by die klassifikasie, waarde en gebruike van eksperimente as 'n bron van primere data kom. 'n Eksperimentele ontwerp word as een van vier voorwaardes vir 'n kousale navorsingsontwerp beskou. Die eksperiment kan verskeie vorme aanneem, en in die veld of in 'n laboratorium uitgevoer word. Sommige navorsers beskou voorkeurkeuse ontleding (conjoint analysis) as 'n spesiale tipe eksperiment wat normaalweg in 'n laboratorium plaasvind. As 'n navorsingsmetode behels voorkeurkeuse ontleding in wese dat die utiliteitswaarde wat verbruikers aan sekere vlakke of kombinasies van die eienskappe van produkte en dienste toeken, afgelei word. Navorsers en bemarkers kan deur middel van so 'n voorkeurkeuse studie byvoorbeeld 'n beter begrip ontwikkel van die werklike waarde wat verbruikers aan produkeienskappe heg wanneer aankoopbesluite geneem moet word. Die primere doel van die artikel is om 'n teoretiese oorsig van die aard van voorkeurkeuse ontleding as 'n navorsingsmetode te gee, en die waarde wat dit vir navorsers in die bemarkings - en verbruikerswetenskapvelde inhou, toe te lig. Onlangse studies sal vermeld word, en die proses om 'n voorkeurkeuse ontleding te onderneem, sal aandag geniet.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"9 1","pages":"32-39"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"44","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V30I1.52828","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 44

Abstract

Akademiese navorsers en praktisyns verskil wanneer dit by die klassifikasie, waarde en gebruike van eksperimente as 'n bron van primere data kom. 'n Eksperimentele ontwerp word as een van vier voorwaardes vir 'n kousale navorsingsontwerp beskou. Die eksperiment kan verskeie vorme aanneem, en in die veld of in 'n laboratorium uitgevoer word. Sommige navorsers beskou voorkeurkeuse ontleding (conjoint analysis) as 'n spesiale tipe eksperiment wat normaalweg in 'n laboratorium plaasvind. As 'n navorsingsmetode behels voorkeurkeuse ontleding in wese dat die utiliteitswaarde wat verbruikers aan sekere vlakke of kombinasies van die eienskappe van produkte en dienste toeken, afgelei word. Navorsers en bemarkers kan deur middel van so 'n voorkeurkeuse studie byvoorbeeld 'n beter begrip ontwikkel van die werklike waarde wat verbruikers aan produkeienskappe heg wanneer aankoopbesluite geneem moet word. Die primere doel van die artikel is om 'n teoretiese oorsig van die aard van voorkeurkeuse ontleding as 'n navorsingsmetode te gee, en die waarde wat dit vir navorsers in die bemarkings - en verbruikerswetenskapvelde inhou, toe te lig. Onlangse studies sal vermeld word, en die proses om 'n voorkeurkeuse ontleding te onderneem, sal aandag geniet.
使用联合分析来确定消费者的购买偏好:文献综述
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信