’n Bestekopname van slimhuistegnologie vir sekuriteitsdoeleindes in Suid-Afrika

B. Senekal
{"title":"’n Bestekopname van slimhuistegnologie vir sekuriteitsdoeleindes in Suid-Afrika","authors":"B. Senekal","doi":"10.36303/satnt.2021.40.1.856","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Alhoewel slimhuistegnologie sedert die 1970’s bekend is, het dit onlangs in gewildheid toegeneem namate die tegnologie goedkoper en meer gebruikersvriendelik geword het. Digitale assistente, byvoorbeeld Amazon Alexa, Google Assistant en Apple Siri, is ook onlangs by hierdie sisteme geïntegreer, wat verdere toepassingsmoontlikhede geskep het. Die huidige studie ondersoek die potensiaal van hedendaagse slimhuistegnologie om mense se veiligheid te verbeter. Beheerstelsels soos Amazon Echo, Google Nest en Apple Homekit word bespreek, tesame met toegewyde slimhuis-sekuriteitstelsels soos Ajax en Hikvision AX PRO. Radioprotokolle en sommige sensors word ook ondersoek, met ’n spesifieke klem op hulle vermoëns en gebreke. Laastens word ’n aanbeveling gemaak en ’n voorbeeld van ’n toepassing vir veiligheidsdoeleindes word in Apple se Homekit met behulp van Apple se Shortcuts saamgestel.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"220 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2021-11-25","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.36303/satnt.2021.40.1.856","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Alhoewel slimhuistegnologie sedert die 1970’s bekend is, het dit onlangs in gewildheid toegeneem namate die tegnologie goedkoper en meer gebruikersvriendelik geword het. Digitale assistente, byvoorbeeld Amazon Alexa, Google Assistant en Apple Siri, is ook onlangs by hierdie sisteme geïntegreer, wat verdere toepassingsmoontlikhede geskep het. Die huidige studie ondersoek die potensiaal van hedendaagse slimhuistegnologie om mense se veiligheid te verbeter. Beheerstelsels soos Amazon Echo, Google Nest en Apple Homekit word bespreek, tesame met toegewyde slimhuis-sekuriteitstelsels soos Ajax en Hikvision AX PRO. Radioprotokolle en sommige sensors word ook ondersoek, met ’n spesifieke klem op hulle vermoëns en gebreke. Laastens word ’n aanbeveling gemaak en ’n voorbeeld van ’n toepassing vir veiligheidsdoeleindes word in Apple se Homekit met behulp van Apple se Shortcuts saamgestel.
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信