Gemiddelde Prestasie en Genetiese Veranderlikheid van Enkelkruisingmielies

AA Tefera
{"title":"Gemiddelde Prestasie en Genetiese Veranderlikheid van Enkelkruisingmielies","authors":"AA Tefera","doi":"10.36303/satnt.2022.41.1.864","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Mielies is een van die hoëprioriteitgewasse om die steeds groeiende bevolking in Afrika te voed, maar die produksie daarvan word beperk deur ‘n tekort aan hoëopbrengsvariëteite tesame met biotiese en abiotiese stremming. Hierdie studie is begin om gemiddelde prestasie te evalueer, genetiese veranderlikheid te beraam, en oorerflikheid en genetiese vooruitgang vir enkelkruisingmielies te beraam. Vyftig inskrywings bestaande uit 48 F1-enkelkruisings gemaak van 24 ingeteelde lyne en 2 toetsers wat lyn x toetser-ontwerp gebruik asook 2 kommersiële kontrolebasters is in die studie gebruik. Die eksperiment is met behulp van alfa-roosterontwerp met twee herhalings by Ambo en Holeta-Landbounavorsingsentrum uitgevoer. Variansieanalise het die bestaan van beduidende genetiese veranderlikheid tussen genotipes vir alle bestudeerde eienskappe aan die lig gebring, behalwe vir plantaspek (PA). Ligging x inskrywingsinteraksie vir die meeste van die eienskappe was nie beduidend nie, wat daarop dui dat basterprestasie konsekwent was oor getoetste liggings heen. Kruisings L23 x T1 en L11 x T1 was die bes presterende genotipes vir graanopbrengs en sommige opbrengsverwante eienskappe. Volgens die ontleding van genetiese veranderlikheid het kophoogte matige GCV-waardes (Engelse afkorting vir genotypic coefficient of variation, oftewel genotipiese variasiekoëffisiënt) (10,71%) en PCV-waardes (Engelse afkorting vir phenotypic coefficient of variation oftewel fenotipiese variasiekoëffisiënt) (11,24%) getoon, terwyl graanopbrengs, koppe per plant en kopaspek medium PCV aan die lig gebring het. Matige tot medium waardes van PCV en GCV het op die bestaan van veranderlikheid vir sulke eienskappe gedui. Vir effektiewe seleksie moet die omvang van oorerflikheid en genetiese vooruitgang egter bekend wees. Gevolglik het planthoogte en kophoogte hoë oorerflikheid en genetiese vooruitgang geopenbaar en dus kan seleksie effektief wees vir hierdie eienskappe. Ten slotte, die genetiese veranderlikheid tussen kruisings kan gebruik word in die ontwikkeling van ingeteelde lyne deur middel van seleksie en die kruisings met beter prestasie kan as enkelkruisingvariëteit of ouers vir sintetiese variëteit gebruik word.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"9 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2022-03-29","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.36303/satnt.2022.41.1.864","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Mielies is een van die hoëprioriteitgewasse om die steeds groeiende bevolking in Afrika te voed, maar die produksie daarvan word beperk deur ‘n tekort aan hoëopbrengsvariëteite tesame met biotiese en abiotiese stremming. Hierdie studie is begin om gemiddelde prestasie te evalueer, genetiese veranderlikheid te beraam, en oorerflikheid en genetiese vooruitgang vir enkelkruisingmielies te beraam. Vyftig inskrywings bestaande uit 48 F1-enkelkruisings gemaak van 24 ingeteelde lyne en 2 toetsers wat lyn x toetser-ontwerp gebruik asook 2 kommersiële kontrolebasters is in die studie gebruik. Die eksperiment is met behulp van alfa-roosterontwerp met twee herhalings by Ambo en Holeta-Landbounavorsingsentrum uitgevoer. Variansieanalise het die bestaan van beduidende genetiese veranderlikheid tussen genotipes vir alle bestudeerde eienskappe aan die lig gebring, behalwe vir plantaspek (PA). Ligging x inskrywingsinteraksie vir die meeste van die eienskappe was nie beduidend nie, wat daarop dui dat basterprestasie konsekwent was oor getoetste liggings heen. Kruisings L23 x T1 en L11 x T1 was die bes presterende genotipes vir graanopbrengs en sommige opbrengsverwante eienskappe. Volgens die ontleding van genetiese veranderlikheid het kophoogte matige GCV-waardes (Engelse afkorting vir genotypic coefficient of variation, oftewel genotipiese variasiekoëffisiënt) (10,71%) en PCV-waardes (Engelse afkorting vir phenotypic coefficient of variation oftewel fenotipiese variasiekoëffisiënt) (11,24%) getoon, terwyl graanopbrengs, koppe per plant en kopaspek medium PCV aan die lig gebring het. Matige tot medium waardes van PCV en GCV het op die bestaan van veranderlikheid vir sulke eienskappe gedui. Vir effektiewe seleksie moet die omvang van oorerflikheid en genetiese vooruitgang egter bekend wees. Gevolglik het planthoogte en kophoogte hoë oorerflikheid en genetiese vooruitgang geopenbaar en dus kan seleksie effektief wees vir hierdie eienskappe. Ten slotte, die genetiese veranderlikheid tussen kruisings kan gebruik word in die ontwikkeling van ingeteelde lyne deur middel van seleksie en die kruisings met beter prestasie kan as enkelkruisingvariëteit of ouers vir sintetiese variëteit gebruik word.
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信